Page 2 of 2

Re: Nog 'n BWB

Posted: Thu Apr 11, 2013 1:47 pm
by Hercules Breitenbach
Skies kêrels, die horings is nog op die plaas, dit moes al by my uitgekom het. Sodra dit hier by my is laat weet ek julle.

Re: Nog 'n BWB

Posted: Fri Jul 19, 2013 1:07 pm
by Hercules Breitenbach
Dag manne!

Jammer ek laat weet nou eers, die boer het laat weet hy't 30" gemeet.

Groete.

Re: Nog 'n BWB

Posted: Fri Jul 19, 2013 1:21 pm
by VdWalt
jamalley wrote: ek skat die een 26 duim oor tot oor plus 4
So klink iemand wat sy bwb ken!

Re: Nog 'n BWB

Posted: Fri Jul 19, 2013 1:50 pm
by Hercules Breitenbach
Nes jy daar sê! Wel done :)