Baie mooi Armand.
Goeie skoot! Ek het laasjaar drooggemaak met presies dieselfde skoot- skoot effens getrek en koeel toe tussen blad en ribbes deur. Darrem nog 'n skoot ingekry wat hom laat le het! Naas gemsbok en bwb is 'n hartbees seker die taaiste!
Eerste jag van die jaar
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Eerste jag van die jaar
Mooi bok, Armand. Geluk, ou maat.
