TPL: rule of thumb

KC

Re: TPL: rule of thumb

Post by KC »

My ondervinding met die tipe ding is dat sommige kalibers verkies n groter sprong as ander en sommige koeel vorme en konstruksie verkies n korter of langer spring as ander.

My ou skiet buddy sweer by n 5mm spring met monos met sy 300 Win mag en 2mm met jacket loodkers koeels.

Ek is ook van menig jy kry aanvaarbare groepe met verskillende TPL's in dieselfde geweer met dieselfde koeels maar nie noodwendig met dieselfde lading en snelheid.

Of die tweede korter TPL soos deur jou magasynkas bepaal dieselfde reultate gee is seker n ope vraag.

Die kan mens net uitvind as jy nader aan die lande seat en die patrone een een voer.
Post Reply