Blesbokkie
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Blesbokkie
Raves,
jy was net te vinnig vir my.
Ek wou net my raai gooi toe s? hy daars n nuwe pos geplaas
Dis wat ek sou gooi.
L - 16 3/4"
R - 17"
Basis - 6"
T/T - 6"
Nogmaals - mooi bok
jy was net te vinnig vir my.
Ek wou net my raai gooi toe s? hy daars n nuwe pos geplaas
Dis wat ek sou gooi.
L - 16 3/4"
R - 17"
Basis - 6"
T/T - 6"
Nogmaals - mooi bok
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Blesbokkie
Janjak,
Sorry man,
Maar jou eerste post was mos baie naby ook.
Raves
Sorry man,
Maar jou eerste post was mos baie naby ook.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Blesbokkie
Raves
Skiet nog enetjie lat ons weer raai!
Groete
Stef
Skiet nog enetjie lat ons weer raai!
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Blesbokkie
Stef

Nee man, ek los 'n paar groot ramme vir die jag seisoen nou.
Groete Raves.
Nee man, ek los 'n paar groot ramme vir die jag seisoen nou.
Groete Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Blesbokkie
Manne,
Die blesbok is so 2 weke gelede geskiet deur 'n boogjagter op my plaas.
Volgens die boogjagter is die blessie nou nr2 vir Boogjag in Namibia.
Die bok is op 27m geskiet met n Rage punt - info volgens die boogjagter.
[img width=560 height=372]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... /317-1.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... /315-1.jpg[/img]
Groete Raves

Last edited by Raven on Wed Oct 10, 2012 4:18 pm, edited 1 time in total.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Blesbokkie
More Raven
Ek weet nie of dit net ek is nie, maar ek kan nie die fotos sien wat jy opgesit het nie. Dag ek s? mar net.
Lekker dag
PJ
Ek weet nie of dit net ek is nie, maar ek kan nie die fotos sien wat jy opgesit het nie. Dag ek s? mar net.
Lekker dag
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Blesbokkie
Nie die enigste een nie PJS. Dit lyk of Raven dit verskuif het of verwyder het van photobucket af.PJS wrote: More Raven
Ek weet nie of dit net ek is nie, maar ek kan nie die fotos sien wat jy opgesit het nie. Dag ek s? mar net.
Lekker dag
PJ
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Blesbokkie
Manne kyk bietjie nou, as julle op die foto "click" met die muis sal die foto grooter oopmaak.
Raves.
Raves.
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Blesbokkie
Mooi bokkie daai, goeie kondisie ook 
Ek lief daai mooi duk basise
Ek lief daai mooi duk basise
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Blesbokkie
Dankie Raven!Raven wrote:
Manne kyk bietjie nou, as julle op die foto "click" met die muis sal die foto grooter oopmaak.
Raves.
Virseker!Marc wrote: Mooi bokkie daai, goeie kondisie ook
Ek lief daai mooi duk basise![]()
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Blesbokkie
Daai Rage is nie n bok se maat nie!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Blesbokkie
Mooi bok daai van jou Raves, ek kan ook sien dat jy baie weet van veldvoertuie en dat jou niere nog goed funksioneer.
Jaco, ek stem saam met jou. n Blesbok van die voet af in sy eie terein is n baie goeie challenge, en n moerse lekker jag. Ek jag hulle gereeld hier by ons op die ho?veld van die voet af. Mens raak bietjie moeg vir doodmaak van die bakkie af.
Jaco, ek stem saam met jou. n Blesbok van die voet af in sy eie terein is n baie goeie challenge, en n moerse lekker jag. Ek jag hulle gereeld hier by ons op die ho?veld van die voet af. Mens raak bietjie moeg vir doodmaak van die bakkie af.
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Blesbokkie
Manne,
Ek sal laat weet as dit amptelik op Rowland awards is, dalk verander die mates na die droogmaak proses.
Vir nou meet hulle so 17.5"