Page 2 of 3

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 9:04 am
by VdWalt
Baie geluk!! Mooi geskiet!

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 9:06 am
by Reggie Gerber
Mooi Luddie

Goeie skoot

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 9:16 am
by ROBBIE1
Netjies, watse roer is dit daai?

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 9:21 am
by Arnold
Baie mooi!

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 9:23 am
by ROBBIE1
Ja nee wou se daai moet iets spesial wees toe ek hom so loer, baie mooi roer ook hoor!

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 9:25 am
by LUAN
Ludwig wat sit daar voor op daai gun se loop? Is dit n silincer? >:D

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 9:28 am
by Marc
Netjies !

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 9:30 am
by maxboostsa1
Dammit daardie 4de foto waar jy sit met die Takbok is verby mooi.

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 9:32 am
by PWV
Knap skut!
Baie geluk.

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 9:37 am
by Frederik
Mooi geskiet, is dit my verbeelding of het jy nuwe kolf op jou roer gesit ?

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 10:26 am
by Kalahari
Baie mooi Ludwig, netjies geskiet.

Ek is dom met die somme maak vir die bullet drop en spesifiek die hoek waarteen jy geskiet het.
Sal jy omgee om te verduidelik asseblief?

Johan

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 11:12 am
by Arnold
Ludwig, het jy getref waar jy gemik en gestel het?

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 11:23 am
by Arnold
Baie netjies! Jy kan jouself maar op die skouer klop!

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 11:29 am
by JPS
Baie baie Netjies Ludwig.

Stem saam met Maxboosta, daai foto met die takbok en die agtergrond daar is regtig baie mooi.

Baie geluk met die mooi skote. Great as lang beplanning en oefening die resultate gee.

Groete
JP

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 11:41 am
by LUAN
Ludwig as jou rangefinder die ware afstand gee met die hoek in ag geneem kan jy nie dan net jou scope stel vir daardie afstand en skiet nie of hoekom moes jy dit nog in programeer op jou foon of mis ek iets?

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 11:59 am
by Lamtjop
Ludwig, ek weet niks van kameras af nie wat beteken HDR foto's dit lyk baie mooi.
Groetnis Tjops

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 12:03 pm
by FCLoretz
Ludwig,

baie geluk met die prag bok.

Net 'n vraag. Op die laaste foto van die afslaf van die bok, Is dit die inganswond op die bok?

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 12:11 pm
by FCLoretz
Dankie Ludwig.

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 12:27 pm
by Kalahari
Baie dankie Ludwig, waardeer.

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 1:17 pm
by Dawie Malan
Baie mooi skoot. Ludwig. Baie geluk.

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 1:20 pm
by JohannC
Baie geluk, daar is 'n paar mooi bokke wat nou biltong is!!!

Geniet dit
Johann

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 1:28 pm
by Frikkie Coetzee
Wat Ludwig julle nie vertel nie is dat hy met drie skote drie pragskote geskiet het. Die laaste een n bobbejaan op 660y. Ook n koedoe op 430 y teen n helse hoek

N Mede forum lid en vriend Johan het daar aangekom en vir Ludwig gevra om n teiken te skiet op 990 yards. Wat hy summier gedoen het. 3 keer in n ry. Terwyl die wind waai.

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 2:14 pm
by Jakkalsgat
Ludwig

Mooi gedoen, baie geluk! Ek vra nederig omverskoning, ek het gese jy praat net en kan nie so ver akkuraat skiet nie. Baie mooi en verseker maak jy "Long Range Hunters" trots en voor jy my dalk daag om dit te ewenaar, ek kan nie.

Groete
Jaco

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 2:20 pm
by LUAN
Ludwig hoe vind jy daardie Nightro kd in vergelyking met ander tipes? Kan jy duidelik n verskil hoor/voel? En wat het jou toe laat besluit om n kd op te sit ek onthou jy was teen dit met daardie geweer se bou? Baie mooi geskiet. Geluk.

Re: Ludwig se jag fotos

Posted: Fri May 02, 2014 2:23 pm
by Carl
Baie mooi geskiet Ludwig, jou passie en toewyding is 'n inspirasie. Ek is egter nie 'n fan van HDR nie ;)