Page 2 of 5
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Thu Nov 21, 2013 7:47 pm
by Piet Pille
Bwahahaha Dawie!!!!!
Jy't my aand gemaak..
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Thu Nov 21, 2013 10:01 pm
by SNIPER
Naand manne
Ok laat die skote klap.
Hoop ek kan more aand bietjie in die veld kom het Dinsdag 37mm, Woensdag aand 62mm en vannaand 27mm reen gehad,was darem
Maandag in die veld.
Dalk my visstok saam vat dan vang ek hulle.
Groete
SNIPER
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Fri Nov 22, 2013 12:26 am
by stan man
ek is in .ek dreig nou al n rukkie om so ou vaal jakkals te skiet wat hier tussen die beeste rondloop. dit het nou die oggend voor die bakkie uitgedraf met so n slegte mank pootjie ,en na so 200m toe hang die man se tong omtrent op die grond.
dit gaan net moeilik wees om my jakkals skietlus so lank op ys te sit.
het darm dinsdag aand 2 laat bakkie ry.
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Fri Nov 22, 2013 7:55 am
by Geno
More manne.
So kom daar toe oornag nog 'n prys of wat by.
'n Ene mnr. Sullivan borg 'n 1 LITER BOTTEL BELL'S
Hy sê die prys is in die gees van die "OU DAE" geskenk.
Die man wat die kleinste jakkals (Kortste A-Z lengte) SKIET, nie uitgrou nie, wen die Bell's.
Saam met die klein jakkalsie moet sy ma op die foto wees. Dus, 'n teef wat soog.
Fetusse tel nie.
Groete, en dankie vir almal se ondersteuning!
Eugene
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Fri Nov 22, 2013 8:23 am
by 243Songdaug
Nou raak dit mos interesant!
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 3:58 pm
by johans
SNIPER wrote:Naand manne
Ok laat die skote klap.
Hoop ek kan more aand bietjie in die veld kom het Dinsdag 37mm, Woensdag aand 62mm en vannaand 27mm reen gehad,was darem
Maandag in die veld.
Dalk my visstok saam vat dan vang ek hulle.
Groete
SNIPER
liewe aarde,waar bly jy,seker in die kaap?
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 4:04 pm
by Stefan764
Nog geen inskrywings nie?
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 4:20 pm
by Piet Pille
Stefan764 wrote:Nog geen inskrywings nie?
Dawie het die pas so hoog ingesit, die res sukel om te kompeteer.
Ek het 'n vraag. Geld hierdie kompetisie slegs vir jakkalsjagters wat 'n jak skiet met 'n lig en inroep? As ek bv voorsit vir 'n vlakvark en ek skiet 'n jakkals wat inkom, sal dit mag kwalifiseer?
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 5:00 pm
by Geno
Pieter.
Enige jakkals wat gedood word tel. Hetsy ingeroep, voorgesit, slagyster of helikopter gebruik is.
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 5:17 pm
by Piet Pille
Geno wrote:Pieter.
Enige jakkals wat gedood word tel. Hetsy ingeroep, voorgesit, slagyster of helikopter gebruik is.
SHAP!!
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 5:31 pm
by FHM
Ek vistaan die reels baie goed sover - daar is net een onduidelikheid (buiten dat ek weet Dawie met sy vorige pos gaan wen...

)
Geno as ek nou op n dag / aand 3 de paal toe ry... buite WVB paaltjies se kant toe (jy weet mos) en ek vang daai ou jak-terte wat daar robvelle pruim met n visstok en spook haar/hulle (valstande tewe) morsdood tot by my....sal dit tel of nie...

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 5:32 pm
by Piet Pille
FHM wrote:Ek vistaan die reels baie goed sover - daar is net een onduidelikheid (buiten dat ek weet Dawie met sy vorige pos gaan wen...

)
Geno as ek nou op n dag / aand 3 de paal toe ry... buite WVB paaltjies se kant toe (jy weet mos) en ek vang daai ou jak-terte wat daar robvelle pruim met n visstok en spook haar/hulle (valstande tewe) morsdood tot by my....sal dit tel of nie...

Dit sal slegs tel as jy 'n viedeoclip van die petalje bysit....
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 5:33 pm
by Geno
Sal tel ja FHM. Mits daar videobewys is!
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 5:37 pm
by FHM
Daar word ek weer gedwing om n 'kammerares' saam te vat...ai fook tog!
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 5:39 pm
by Piet Pille
Geno wrote:Sal tel ja FHM. Mits daar videobewys is!
FHM- olie jy solank daardie penn 49 met die .60 maxima ultra green op...... ek charge solank die videokamera se batterye! Absoluut bereid om spesiaal af te kom ry daar na jou toe en dit te verfilm..
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 5:48 pm
by FHM
Pieter Vorster wrote:Geno wrote:Sal tel ja FHM. Mits daar videobewys is!
FHM- olie jy solank daardie penn 49 met die .60 maxima ultra green op...... ek charge solank die videokamera se batterye! Absoluut bereid om spesiaal af te kom ry daar na jou toe en dit te verfilm..
Ons gaan 11:1:11 trek hierso...(hijack)
Femur...ek het 2 x Daiwa's - Sealine SL50 SHK met Double X 35 Lb (1200 m) - dink jy dit sal werk?

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 7:10 pm
by JPS
Nog nie een jakkals behalwe Dawie se "jakkals" nie?
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 8:22 pm
by Cobus(Cobb)
JPS wrote:Nog nie een jakkals behalwe Dawie se "jakkals" nie?
Begin eers 1 Desember mos.......
Wonder hoeveel ou jakke lê al op ys tot 1 Desember toe.??

Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Nov 25, 2013 10:41 pm
by theedge
Klink lekker, eks uit - skouer is nog buite aksie - sal maar n skieter moet kry. aaaaaaaaaa
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Dec 02, 2013 8:09 am
by Geno
More manne.
Die resies is aan!
G-Force en Ross (Adrian) het die afgelope naweek hierdie teef gelaai.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/J1.png
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/J2.png
Ek reken hulle het die maatstaf redelik hoog gestel. Mooi gegooi manne!
Groete,
Eugene
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Dec 02, 2013 9:02 am
by Reggie Gerber
Geluk manne
Daai is nou die manier om dinge af te skop.
Groete
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Dec 02, 2013 9:04 am
by Frikkiedbr
Sjoe baie geluk, die gaan interessant wees
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/popcorn1-smiley.gif?1292867655
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Mon Dec 02, 2013 9:32 am
by theedge
Baie netjies ouens - gaan die een dophou.
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Wed Dec 04, 2013 10:01 pm
by Jakkie 321
theedge wrote:Klink lekker, eks uit - skouer is nog buite aksie - sal maar n skieter moet kry. aaaaaaaaaa
Ek is hoeka oppad Jansenwille toe van die 16de af ons kan saam skiet,
Groette
Re: Kompetisie - Oudste Jakkals
Posted: Wed Dec 04, 2013 10:11 pm
by theedge
Jakkie 321 wrote:theedge wrote:Klink lekker, eks uit - skouer is nog buite aksie - sal maar n skieter moet kry. aaaaaaaaaa
Ek is hoeka oppad Jansenwille toe van die 16de af ons kan saam skiet,
Groette
Naand maat gaan jy by iemand skiet op Jansenville