Page 2 of 2
Re: PRIVATE RYAN Trofees
Posted: Wed Jul 27, 2011 3:43 pm
by Gerhard
Is jy seker daai horings is nie in ge photoshop nie???
Ek verbeel my ek het al so n kudu koei erns gesien....
Jy kan beslus trots wees op daai bul Wyka.
Re: PRIVATE RYAN Trofees
Posted: Wed Jul 27, 2011 4:01 pm
by PRIVATE RYAN
Dankie, ek droom al lank oor hom
Re: PRIVATE RYAN Trofees
Posted: Mon Aug 01, 2011 1:16 pm
by PITSMIT
PR
bef@kte bul daai. hoe ver is hy geskiet en wat meet daai horings
dis n droomjag daai veral met n boog
geluk mater
Re: PRIVATE RYAN Trofees
Posted: Mon Aug 01, 2011 3:07 pm
by PRIVATE RYAN
Ek het hom op 23 yds geskiet, hy het binne 70yds
geval. Die bul het 52" gemeet. Nou weet ek nie wat
om nou oor te droom nie, dalk 'n groot bosbok?

Re: PRIVATE RYAN Trofees
Posted: Mon Aug 01, 2011 4:07 pm
by herley
ek het 10 keer gevra
of die loop uitsteek verby my ass.

Kan my net indink hoe jy geknyp het toe daai skoot klap
Re: PRIVATE RYAN Trofees
Posted: Mon Aug 08, 2011 1:28 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom PRIVATE RYAN
mooi geskiet daar
BLOUVALKIE
Re: PRIVATE RYAN Trofees
Posted: Mon Aug 08, 2011 2:00 pm
by Dawid
Bleksemment dis n mooie daai, mooi simetriese horings boonop.
Baie geluk PRIVATE RYAN.