Page 2 of 2
Re: 300 TOMBI
Posted: Wed Oct 04, 2017 3:07 pm
by swc-tr
Jammer vir die hijack, maar ken julle die .30-284?
Meer van dieselfde medisyne.
.308 .30-284 .30-06AI.jpg
30-284 900yds 5shots.jpg
Re: 300 TOMBI
Posted: Wed Oct 04, 2017 3:59 pm
by Nella
Wel gedaan. .daai is fyn skiet!
Re: 300 TOMBI
Posted: Wed Oct 04, 2017 4:24 pm
by JPS
Schalk,
William? Het twee naweke terug met so kaiber geskiet by die PMBK ope twee weke terug as ek dit nie mis het nie.
Ek was heel impressed met hoe daai geweertjie skiet.