Brno Model 21 H
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Brno Model 21 H
Baie netjies en mooi vertel.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Brno Model 21 H
Geluk Dewie
Mooi gegooi met n baie spesiale roertjie en kaliber.
Groetnis
Wout
Mooi gegooi met n baie spesiale roertjie en kaliber.
Groetnis
Wout
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Brno Model 21 H
Dankie Ruan, Frederik en Wouter,
Ja, dit was lank oortyd om die roer uit te vat.
Ja, dit was lank oortyd om die roer uit te vat.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Brno Model 21 H
Dewald, ek is nuuskierig om te sien hoe lyk die roertjie se veiligheidsknip. Sal jy omgee om 'n foto daarvan te plaas. Dis lekker om van jou en die geweer se wedervaringe te lees.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Brno Model 21 H
Johan,
Hulle het n redelike unieke veligheidsknip, aan die Linkerkant van die bolt shroud. Ek plaas n foto van die bokant van die geweer se aksie vir jou.
Hulle het n redelike unieke veligheidsknip, aan die Linkerkant van die bolt shroud. Ek plaas n foto van die bokant van die geweer se aksie vir jou.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Brno Model 21 H
Dewalt, toe ons in 2013 in die Czech Republiek teen hulle gaan skiet het, het hulle ons na die CZ fabriek gevat vir n toer daar deur. Dit was uiters interesant, en ons was verbaas oor hoe groot die fabriek was. Die dorpie Brno waar die fabriek gelee is, is geografies presies in die middel van die land gelee. Dit was met n rede so beplan van die begin af. Hulle was ook nooit ge bombardeer in die 2de Wereldoorlog as gevolg daarvan.
Op een plek in die fabriek het hulle n soort van n uitstalling waar hulle al die modelle wat hulle oor die jare vervaardig het, en het ek die met die lepel slotte gesien. Splinternuut, en nog nooit gebruik. Dit was seker dieselfde as wat jy nou versamel. Ek is nie n kenner op die CZ of Brno gewere nie, maar onthou ek het hulle gesien, aangesien dit my aan die ou Manlicher Shonhauer's laat dink het.
As jy maar net daar eenetjie kon gaan uitsoek.

Skier
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Fri Apr 15, 2011 11:02 am
Re: Brno Model 21 H
Dewald,
Watter jaarmodelle is jou M21 Brno's?
My sewe is 1955. Bly my lekkerste roer om mee te stap, omdat hy so lekker lig en kompak is.
Groete
Watter jaarmodelle is jou M21 Brno's?
My sewe is 1955. Bly my lekkerste roer om mee te stap, omdat hy so lekker lig en kompak is.
Groete
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Brno Model 21 H
Ek sal noggal graag by hulle n draai wil maak. Inligting oor die goed is moeilik om te bekom, en die benaming van die modelle stem nie altyd ooreen van een Brno pamflet na n ander nie.
Daar is n paar voor WWII gemaak op ronde receiver klein-ring mauser aksies, en die Model 21/22 toe na WWII vanaf 1946-1955.
Hannes, my 7x57 is in 1948 gemaak, en die 6,5x57 in 1950.
Teen 6,5 pond en 7,8 pond onderskeidelik, die verskil agv die teleskoop, is hulle beslis n plesier om rond te dra.
Daar is n paar voor WWII gemaak op ronde receiver klein-ring mauser aksies, en die Model 21/22 toe na WWII vanaf 1946-1955.
Hannes, my 7x57 is in 1948 gemaak, en die 6,5x57 in 1950.
Teen 6,5 pond en 7,8 pond onderskeidelik, die verskil agv die teleskoop, is hulle beslis n plesier om rond te dra.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Brno Model 21 H
Het daar al iewers n 8x57; 8x60 of 7x64 opgeduik?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 728
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Brno Model 21 H
Daar was al een so 'n CZ Full Stock in 9,3x62 iewers geadverteer wat vir 'n silencer gesny is.Pappabeer wrote: 1. Daai spuls skroefdraad wat jy laat sny het vir n silencer.
Bid jou dit aan!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Brno Model 21 H
Pappabeer
Ek het amper jou n Maand terug gebel om te hoor of jy belang stel in my 8x60 en 7x64 ..... Maar nou dat ek weer so lekker met hulle gejag het , Bly hulle in my kluis.
Ek het amper jou n Maand terug gebel om te hoor of jy belang stel in my 8x60 en 7x64 ..... Maar nou dat ek weer so lekker met hulle gejag het , Bly hulle in my kluis.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!