Page 2 of 2

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 12:55 pm
by Capt. Yoda
Eugene wrote:Manne, as die springbok se "tools" julle onkant gevang het, gaan loer daai in Wouter se gedeelte van die land! Daars donkies langs daai paaie wat vir julle hart aanvalle sal gee! Dit lyk kompleet of daar iemand ingesluk is wat probeer klippe optel....

William, pragtige springbokke daai, stem saam met Wouter, moenie die resep verander nie!

Lmga

Ja Willam is n baie mooi bok daai ons het maar net gepraat en niks sleg bedoel met dit nie

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Tue May 06, 2014 3:32 pm
by BRNO (Pierre)
Wouter Roets wrote:Hallo William
Askuus vir die tussen in gebabbel van ons hier op jou draad.
Wout
Ek stem saam met Wouter. Dit blyk dat julle manne met die groot horings daar in Loszrand moet maar bondstaan as n paar van die manne van die forum kom kuier.

Re: Nog n groot springbok ram op Loszand

Posted: Mon May 19, 2014 3:58 pm
by Burries
Ek het al iets soortgelyk teegekom so in die ooste van Namibie. Die ram se horings het die perfekte vorm en was meer as 15 duim, maar skaars dukker as 'n ooi se horings. Is dit maar 'n genetiese ding of wat?