Page 2 of 2

Re: Damaraland Springbok

Posted: Tue Jun 03, 2014 4:19 pm
by 470rigby
immelmanw
ek was laas Okt/Nov in Damaraland, my raad aan jou is om nie 'n trui of baadjie saam te vat nie...

Re: Damaraland Springbok

Posted: Tue Jun 03, 2014 7:49 pm
by immelmanw
Stefan764 wrote:
immelmanw wrote:November is daai trippie vir my beskore. 15 damaraland springbokkies!
Het jy iemand wat dop gooi en vuur maak en beddens opmaak en so aan?
Hoe lyk jou verlof?

Re: Damaraland Springbok

Posted: Wed Jun 04, 2014 9:28 am
by Stefan764
immelmanw wrote:
Stefan764 wrote:
immelmanw wrote:November is daai trippie vir my beskore. 15 damaraland springbokkies!
Het jy iemand wat dop gooi en vuur maak en beddens opmaak en so aan?
Hoe lyk jou verlof?
:confused:

ek help solank soek vir n dopgooier/vuurmaker......

Re: Damaraland Springbok

Posted: Wed Jun 04, 2014 1:58 pm
by kopskoot
immelmanw wrote:
Stefan764 wrote:
immelmanw wrote:November is daai trippie vir my beskore. 15 damaraland springbokkies!
Het jy iemand wat dop gooi en vuur maak en beddens opmaak en so aan?
Hoe lyk jou verlof?

Ek het nog 'n paar dae oor ::)

Re: Damaraland Springbok

Posted: Wed Jun 04, 2014 10:48 pm
by Beer (Christo)
Stefan764 wrote: :confused:

ek help solank soek vir n dopgooier/vuurmaker......
November is ons jaareinde verby. Kan ek 'n kort cv stuur?

Re: Damaraland Springbok

Posted: Fri Jul 04, 2014 10:54 am
by 2vierniks
Dit is 'n trofee van 'n leeftyd. Ek het net een probleem, die horings lyk vir my nader aan 19 duim as aan 17 duim. Vind bietjie vir ons uit wat hy regtig gemeet het!?

Pragtige bok, baie geluk aan die jagter!

Re: Damaraland Springbok

Posted: Fri Jul 04, 2014 11:06 am
by Varmint King
Dis nou vir jou n mooi bok daai... mooi gedoen !

Re: Damaraland Springbok

Posted: Sun Jul 06, 2014 12:30 pm
by KalahariKlong
Daai bok het moerse lang ore.. of verbeel ek my?

Re: Damaraland Springbok

Posted: Sun Jul 06, 2014 5:15 pm
by mariusr
KalahariKlong wrote:Daai bok het moerse lang ore.. of verbeel ek my?
Dis om beter te kan hoor my kind! :): Dis nou 'n ma se bok daai ore en al! :laugh: