Page 2 of 2

Re: Oom Pieter se makou op 470m.

Posted: Tue Jun 17, 2014 10:07 am
by Philip_R
Baie goed gedoen. Ek sou nie eers probeer het op daardie afstand nie.

Re: Oom Pieter se makou op 470m.

Posted: Tue Jun 17, 2014 10:43 am
by hennief
Mooi gegooi julle!

Re: Oom Pieter se makou op 470m.

Posted: Wed Jun 18, 2014 1:30 pm
by Gawie(13mm)
wlm wrote:Gawie en Oom PeeWee
Ek gaan nie weer julle twee terg nie. Netnou "Strelok" julle my tot op Williston
Jy sal moet oppas. Oom Pieter is nou so gekonfyt dat as hy jou poskode het, is jy in die moeilikheid! ;)

Re: Oom Pieter se makou op 470m.

Posted: Thu Jun 19, 2014 7:34 am
by Carl
Baie geluk mooi geskiet en dankie vir die mooi stories saam met dit.
Gawie ek het altyd geweet J-D is beter as Ford en dit nog in 243 ook!

Re: Oom Pieter se makou op 470m.

Posted: Thu Jun 19, 2014 7:42 am
by Eugene
Mooi geskiet daar Oom PW! Oom nou minder krities oor die LA ding? ;)

Ek het Vrydag 'n kolgans op 220m met die Hornet geskiet. Nie werklik LA nie, maar was vir my 'n uitdaging met die Hornet. Dit bly lekker as jy jou somme maak en dinge werk reg uit!

Re: Oom Pieter se makou op 470m.

Posted: Thu Jun 19, 2014 9:23 am
by LRLaubscher
Baie dankie vir die mooi storie Gawie. Mooi vertel, en baie geluk.

Dis naweek na naweek ons kos daai! Geniet vreeslik baie!