Page 2 of 2

Re: Lank gespaar en die 'Bucket List'

Posted: Wed Jun 25, 2014 2:11 pm
by FCLoretz
Baie geluk op die prag dier.

Nou die belangrike vraag.

Wat is die ander diere op daai bucketlist?

Re: Lank gespaar en die 'Bucket List'

Posted: Wed Jun 25, 2014 2:17 pm
by henried
Lekker storie, baie geluk.

Re: Lank gespaar en die 'Bucket List'

Posted: Wed Jun 25, 2014 3:48 pm
by Johan Reyneke
Baie netjies en baie geluk werklik 'n prag dier

Iets om altyd te onthou en op trots te wees.

Re: Lank gespaar en die 'Bucket List'

Posted: Thu Jul 03, 2014 4:40 pm
by dawiec
baie geluk..dis 'n pragdier!