Deposito kan jou ook laat sukkel, die vark betaal net nie die res nie! Ek verstaan dis beter as om alles te verloor, maar die bank balanseer nogsteeds nie. Ek is baie geseënd, het minder as R20k verloor in 15 jaar. Kennis van my het rioolsuigdienste, man weier om vrag te betaal- bring vir hom 'n VARS vraggie terug, nie in tenk nie, sommer op die gras. Daai 14000 liter stort in 5min! Bure het hom aangekyk as bollie!
Sent from my iPad using Tapatalk
Moeilike kliente
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Moeilike kliente
Hoe bepaal ek 60% van 'n rekening wat enigiets tussen R1,000.00 en R10,000.00 gaan wees?Sean3006 wrote:Hi Geno
My suggestion would be to ask for a 60% deposit upfront. Balance on completion of job.
Apply this to new clients or those that have a history of being slow payers.
Good luck.
Goed, beter, 6millimeter!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Moeilike kliente
Dalk n avg bepaal volgens hoeveelheid jakkalse voorheen in daai area of naby geskiet. Vra dan 'n deposito volgens die avg. weet nie of dit sal kan werk nie?Geno wrote:Hoe bepaal ek 60% van 'n rekening wat enigiets tussen R1,000.00 en R10,000.00 gaan wees?Sean3006 wrote:Hi Geno
My suggestion would be to ask for a 60% deposit upfront. Balance on completion of job.
Apply this to new clients or those that have a history of being slow payers.
Good luck.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1874
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Moeilike kliente
Geno
As jy nie al klaar het nie.
Kry iets soos n "Call out fee" wat jou expenses cover en die eerste, se 2-5 jakke (jy sal mos weet hoe groot is die man se probleem en of daar baie jakkalse is) en van daar af moet jy res betaal wat jy extra skiet binne 7 dae.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!