Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Posted: Fri Nov 21, 2014 2:43 pm
Ja Kobus ek hou van hulle kommentaar en stem daarmee saam. Dek almal jagters, sport en SV.
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://www.jaracal.com/
Carl wrote:Ja Kobus ek hou van hulle kommentaar en stem daarmee saam. Dek almal jagters, sport en SV.
Uitstekend. Niks met balistic finger printing te doen nie. Hul koop n program wat n klomp miljoene kos en die amptenare kry n kickback, nes al die schemes soos die omstrede wapen skandal.Dawie wrote:The Truth About "Ballistic Fingerprinting"
Click....
https://www.youtube.com/watch?v=yAlixegkf0o