Page 2 of 2

Re: Aan my VAN my... vroeë Kersfees/Kersfees

Posted: Mon Jan 26, 2015 2:29 pm
by Dries Skiet
Ek wens. My Isuzu was in n ongeluk, toe sommer besluit dit is tyd vir iets anders. Ek het my R1 motorfiets verkoop, toe kon ek my self bietjie bederf. Een speelding geruil vir n paar ander.