Page 2 of 3
Re: So paar jag kiekies
Posted: Fri Mar 06, 2015 5:53 pm
by Broadbandboer
En dan die paar fotos van my jaar sover.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_9719_zps6dde7ba3.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_9720_zpsd0ab724d.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_9833_zps1825c11a.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_9834_zps591eb173.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_0028_zps854019dd.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_0030_zpsb79703e9.jpg
Re: So paar jag kiekies
Posted: Fri Mar 06, 2015 5:54 pm
by Broadbandboer
Gisteraand patrollie gery op die plaas en op die skaapdief afgekom.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_0522_zps5gn7cw5z.jpg
Re: So paar jag kiekies
Posted: Mon Mar 30, 2015 11:10 am
by RUPERT
Broadbandboer wrote:Eland bul naby tolwe by Eland safaris.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/P1010329.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/DSC04768.jpg
Hi Broadbandboer ek sienn ek en jy jag op dieselfde plaas. Wat n lekker plek en die mense is ook baie gawe mense
Groete
Re: So paar jag kiekies
Posted: Mon Mar 30, 2015 10:14 pm
by theedge
Baie netjies maat
Re: So paar jag kiekies
Posted: Sun Apr 12, 2015 6:52 pm
by Broadbandboer
Baie dankie manne. Ja dit is lekker by Alex hulle. Die Eland bul het in 'n strik getrap. Kyk hoe lyk sy linkeragter hoef.
Re: So paar jag kiekies
Posted: Sun Apr 12, 2015 7:04 pm
by Broadbandboer
Ek het vrydag oggend gou 'n tydjie gekry om ladings wat ek vir die kalahari later die jaar wil gebruik te gaan toets. Ek het 'n wyle met die .338 lapua gesukkel om alles te laat werk. Kon toe sy bene bietjie rek en die Swb op 480m skiet. Alles werk mooi. Ek kan nie wag vir die gemsbokke nie.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_0919_zpsjpmxmfez.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_0920_zpsmggbjrgy.jpg
Re: So paar jag kiekies
Posted: Mon Apr 13, 2015 9:01 pm
by theedge
Netjies maat
Re: So paar jag kiekies
Posted: Wed Jun 17, 2015 6:29 pm
by Broadbandboer
Baie dankie.
Re: So paar jag kiekies
Posted: Wed Jun 17, 2015 9:47 pm
by Broadbandboer
Ons het weer in die Kalahari uitgekom.
Dit was weereens 'n Groot voorreg. So paar fotos.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1428_zpsvow3zerw.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1461_zpsatvcqxxl.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/DSC_0363_zpsiocfsa4i.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1665_zpsahmlonei.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/DSC_0330_zpscyta5zfs.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/DSC_0312_zpssnglmjpi.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1427_zpslljlpztb.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/DSC_0318_zpsxp3axlyk.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/IMG_1666_zpsvfxtmiif.jpg
Re: So paar jag kiekies
Posted: Thu Jun 18, 2015 7:01 am
by JPS
Baie mooi gemsbok op die tweede foto baie geluk.
Kon jy toe die 338LM se bene rek daar in die kalahari? Ek hoop om myne binne die volgende 2 weke te kan toets bestuur.
Re: So paar jag kiekies
Posted: Thu Jun 18, 2015 7:38 am
by Broadbandboer
Baie dankie. Die oefening vooraf het bietjie ontbreek alhoewel ek laasweek my gong op 1500m kon raakskiet. So ek het myself ingeperk tot 650m.
Re: So paar jag kiekies
Posted: Tue Jun 30, 2015 12:41 pm
by dawiec
dis nou fyn "brag" om jou in te perk op 650m! mooi geweer BBB!
Re: So paar jag kiekies
Posted: Tue Jun 30, 2015 10:14 pm
by GVC86
Broadbandboer wrote:Baie dankie. Die oefening vooraf het bietjie ontbreek alhoewel ek laasweek my gong op 1500m kon raakskiet. So ek het myself ingeperk tot 650m.
Hoop jy kry die naweek jou 1mile badge!!!

Re: So paar jag kiekies
Posted: Thu Jul 09, 2015 9:48 am
by Broadbandboer
dawiec wrote:dis nou fyn "brag" om jou in te perk op 650m! mooi geweer BBB!

Dankie meneer.
Re: So paar jag kiekies
Posted: Thu Jul 09, 2015 10:07 am
by Broadbandboer
Was Pongola toe gewees opsoek na 'n mooi RBR of BWB. Het lekker tyd in die bos spandeer en goed deurgeloop onder die pepper ticks. Kon nie enige skoot op 'n Wildebees of Rooibok kry nie maar wel op die varkie. Ongelukkig het die mooi fotos in die veld verlore geraak. Ek het net die een foto. Dit was vrek ruig.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/IMG_2132_zpsnyp0qexg.jpg
Re: So paar jag kiekies
Posted: Thu Jul 09, 2015 10:10 am
by Broadbandboer
Het hierdie Hartebees in die Roedtan omgewing gejag. Baie mooi donker bul gewees.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geweer%20diere/FE3D83A9-FA9D-42BE-9E89-3B2E556EBCC7_zpsjlm2xofz.jpg
Re: So paar jag kiekies
Posted: Mon Jul 13, 2015 1:41 pm
by Broadbandboer
Het die naweek wat verby is gaan europese varke met die boog skiet naby parys. 'n Vark is darem maar kliphard. Dit was 'n baie lekker naweek saam die gesin en goeie vriende.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Boogjag%20Diere/633CAF89-13B7-4E6E-B709-A593AEA2A8FF_zpsnzdzfysd.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Boogjag%20Diere/CF2CE826-91D0-43E1-88C2-3A12CA58FF12_zps6aymrjl0.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Boogjag%20Diere/37BD016C-B23B-4F62-BC38-133318FEF2B9_zpssop3embp.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Boogjag%20Diere/DSC_5200_zpsanwg3hfw.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/DSC_5192_zps1gi8y6k2.jpg
Re: So paar jag kiekies
Posted: Mon Jul 13, 2015 2:17 pm
by sako 30-06
Goeie werk, lekker wild wat jy al geskiet het en dit lyk of jy lekker besig was.
Daai Europese bosvarke is verseker op my Bucket list.
Re: So paar jag kiekies
Posted: Tue Aug 25, 2015 9:30 pm
by Broadbandboer
Was in Murraysburg die week. Op my eerste voorsitjag. Dit was 'n uiters aangename ondervinding.
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/a42988cc1ad10146875950dcdca90941.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/ca9ab277276f1cd413dea5a3eef9e773.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/518cd6ed3e20318c0c7563b2869a4414.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/c7cf95ff78dc6032f1629d0fb964eb5f.jpg
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/25/28363ee734fec2c542b7bfc0ad918932.jpg
Dankie vir die reghelp. Was die eerste post vanaf tapatalk hopelik wys hulle nou. Ek sit sommer 'n paar by wat nie meer op my foon was nie.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/naamloos/IMG_2791_zpsvv4ywe5r.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/naamloos/IMG_2799_zpsazrynjet.jpg
Verskoon maar die donker gesig. Die foto is self geneem met 'n iphone en die self timer...
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/naamloos/IMG_2706_zpswc2nicdn.jpg
Maak 'n stoffie.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/naamloos/IMG_2804_zpsludiiriu.jpg
Onderkant van die berg. Kudu is teen die kruin van die koppie geskiet.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/naamloos/IMG_2806_zpsi5f6mxqr.jpg
Kyk hoe klein is die bakkie wat die kudu moet kom haal daar onder regs Maar bok skiet is bok dra.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/naamloos/IMG_2784_zpsk3whnjdo.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/naamloos/IMG_2785_zps3nm8k0px.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/naamloos/IMG_2748_zpsq1gyl2mr.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/naamloos/IMG_2711_zps1zm9osn3.jpg
Re: So paar jag kiekies
Posted: Wed Aug 26, 2015 6:34 am
by ruaanb
netjies julle manne het mooi gegooi.
Re: So paar jag kiekies
Posted: Wed Aug 26, 2015 7:01 am
by Ashley
Netjies!
Is daar enige spesie wat jy nie gekry het hierdie jaar nie...
Geluk man, baie mooi
Re: So paar jag kiekies
Posted: Wed Aug 26, 2015 7:26 am
by Kingy
baie mooi fotos wat jy hier het. Baie geluk
Re: So paar jag kiekies
Posted: Wed Aug 26, 2015 8:18 am
by Broadbandboer
Ashley wrote:Netjies!
Is daar enige spesie wat jy nie gekry het hierdie jaar nie...
Geluk man, baie mooi
Dankie man. Ek was baie bevoorreg die seisoen. As jy in Januarie vir my gesĂȘ het dat ek so baie jagte gaan mee maak (ek het slegs die bosvark jag help reel) sou ek jou nie geglo het nie.
Ek het darem vir my die uitdaging gelos vir 'n RW springbok. Ek het die jaar weer by 13.5 gaan draai. As daar 'n ram verbykom wat lyk soos 'n mnr gaan staan my hart darem.
Re: So paar jag kiekies
Posted: Wed Aug 26, 2015 8:19 am
by Broadbandboer
Dankie manne.
Re: So paar jag kiekies
Posted: Wed Aug 26, 2015 9:43 am
by Geno
Lekker Nicolaas!