Page 2 of 2
Re: Wat maak daai Gemsbok??
Posted: Fri Apr 10, 2015 1:36 pm
by vossie1
Hy wys sy skede vir die dames,kyk mooi hoe kyk daai koei sy wikkel uit.
Re: Wat maak daai Gemsbok??
Posted: Fri Apr 10, 2015 6:02 pm
by alecjohnson
Wat daar gebeur is gebied merk. Die gemsbok is van droƫ gebiede. Daarom hurk hulle laag en los hulle mis in netjiese hopies dit hou vog binne en dus die reuk langer.
Bulle doen dit meesdal, maar koeie soms ook.
Re: Wat maak daai Gemsbok??
Posted: Fri Apr 10, 2015 7:14 pm
by Gerhardus Nel
Gemsbok bulle is territoriaal, daai bul mis so na aan die grond sodat sy reuk langer blywend is, as hy sou staan dan val elke op n ander plek en die verdaag sy reuk te gou.
Groete
Re: Wat maak daai Gemsbok??
Posted: Fri Apr 10, 2015 7:20 pm
by vossie1
Alec het dit klaar mooi beskryf.
Re: Wat maak daai Gemsbok??
Posted: Fri Apr 10, 2015 8:12 pm
by Gerhardus Nel
vossie1 wrote:Alec het dit klaar mooi beskryf.
Ou yster
Re: Wat maak daai Gemsbok??
Posted: Sat Apr 11, 2015 2:08 am
by 413-Jeffry
Dalk het hy/sy wurms. Honde trek mos hulle gat so op die gras/mat rond as hulle wurms het? Dalk doen bokke die selfde?
Re: Wat maak daai Gemsbok??
Posted: Sat Apr 11, 2015 2:10 am
by Johnnie De Wet
n Ou gentleman, as hy so lekke laag sak, spat die poef nie teen sy hakke nie...