eland monster

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: eland monster

Post by Gawie(13mm) »

Baasvark wrote:Dan vra ek myself hoe kry 'n paar manne dit reg om daai monster sonder (sigbare blok en tackle) dit reg om dit so op die bakkie te laai.

Geno ek kom baie in die veld en moet se ek sien nie as 'n reel sulke diere nie....
As ek na die grond op die agter buffer kyk sal ek sê, met 'n graaf.
As jy nie weet nie, het jy nog nie gesukkel nie. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: eland monster

Post by Geno »

Hy is op gewinch.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: eland monster

Post by Jake1 »

Ek het hom opgesleep. My regterarm was nogal moeg want ek moes die geweer met my linkerhand vashou terwyl ek sleep >:D
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: eland monster

Post by NicoSmit »

"Dit neem haar 'n uur om net n paar plooie van die tannies se gesig te verwyder." Ek dink dis moeiliker om 'n vrou se plooie wg te photoshop as om 'n dier te supersize :laugh:
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: eland monster

Post by DawieKotze »

Ek sal nie kan sê of dit gedokter is of nie, maar daai agterklap se kettings moet blêddie sterk wees om daai gewig te kan hou!!

Bly 'n baie groot stuk vleis!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: eland monster

Post by joe rocket »

NicoSmit wrote:"Dit neem haar 'n uur om net n paar plooie van die tannies se gesig te verwyder." Ek dink dis moeiliker om 'n vrou se plooie wg te photoshop as om 'n dier te supersize :laugh:

Veral as haar gesig soos n padkaart lyk ++>:
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: eland monster

Post by theedge »

Se ook maar net dink daai luiperd is mooi
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: eland monster

Post by Smirre »

Manne
Daai tralies op die bakkie dateer nie uit die "ou dae" nie
Is dit n D/cab TOYOTA?

Bly n mooi bok
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: eland monster

Post by Jake1 »

Smirre wrote:Manne
Daai tralies op die bakkie dateer nie uit die "ou dae" nie
Is dit n D/cab TOYOTA?

Bly n mooi bok
Smirre ek dink jy is reg
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 921
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Re: eland monster

Post by musgrave270 »

Smirre wrote:Manne
Daai tralies op die bakkie dateer nie uit die "ou dae" nie
Is dit n D/cab TOYOTA?

Bly n mooi bok
Lyk soos 'n 2000-2003 model Hilux as mens na die agterligte kyk
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: eland monster

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek het wel al in my kort lewe n eland bul gesien wat 430kg uitgeslag het... Maar dis beslis nie die norm nie.

Die eland in die foto is glo baar, maar die angle van die foto en die feit dat die bakkie n doublecab is met n kort bak, laat die dier baie groter lyk.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Boskamper
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am

Re: eland monster

Post by Boskamper »

My 2c As daar 530kg teen daai bakkie klap le of opgeskuif word, dink ek hy sal nie weer reg toemaak nie. en die profiel lyk net nie reg nie.
Maar net hoe my oge kyk
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico

Llama 38 spesialtjie

WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3641
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: eland monster

Post by Fanta300 »

Daai voorpoot lyk vir my baie dun vir so 'n gewig.

Jou bok lyk baie groter as jy 'n ent agter hom sit as die foto geneem word
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Rampie
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Jan 20, 2014 1:19 pm

Re: eland monster

Post by Rampie »

Daai eland is by Grootfontein Namibië geskiet. Volgens die eienaar van die plaas was die skoon karkasgewig 396 kg. Ek het 'n foto waar die bok hang (voor dit afgeslag is). Ook baie indrukwekkend.

Groetnis,

Johan
Post Reply