Vleis skade
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 541
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Vleis skade
Rage II broadhead
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Vleis skade
Daai is nie vleis skade nie .... Dis brag met 'n goeie skoot!!PRIVATE RYAN wrote:Rage II broadhead
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 541
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Vleis skade
Jy sal verbaas wees, die weefsel rondom
die wond moet skoongesny word agv
baie bloed.
die wond moet skoongesny word agv
baie bloed.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Vleis skade
Ek dink dis nog altyd beter om net AGTER die blad te skiet om vleisskade te verminder. OP die blad is natuurlik die beter skoot om die hart te tref . . . by die meeste boksoorte.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 541
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Vleis skade
Dis weglaatbaar min, maar die punt wat ek maak
is dat selfs 'n boog bietjie vleisskade kan veroorsaak.
is dat selfs 'n boog bietjie vleisskade kan veroorsaak.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1237
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Vleis skade
Ek was nog op skool gewees en het met n geleende geweer geskiet, nie van beter geweet op daardie stadium nieVdWalt wrote:Hoekom sal jy met hulle jag? Selfs PMP is meer verantwoordelik om mee te jag.heywillie wrote:Vlakvark met 308 militere punte net agter die blad geskiet. Uitgaan wond was groot genoeg dat ek my vuis daarin kon druk
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: Vleis skade
Is kopskote dan regtig so verkeerd? Baie ouens is teen kopskote. Opinies?
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Vleis skade
Dit hang seker af hoe akuraat jy skiet, hoe ver die bok staan en of die wind pomp. Ons span was 5 jagters waarvan 2 kinders was almal bladskote geen kwesbokke nie, behalwe my vriend wat op die laaste swart wildebees vir die dag vir sy kop gemik het. Afstand 295 m, skiet toe bek weg. Kry bok later skiet weer kop, mis bok heeltemal, ek sê toe hy moet blad skiet, kry weer n kans op 340m, skoot tref laag. Ek skiet toe die bok dood op 385m. Dit kon net sowel anders uitgewerk het. Hierdie vriend van my is onervare en skiet min, ken ook nie sy trajek van sy koeël nie. Hy gaan nou begin herlaai en meer oefen. Die seuns het saam my geoefen net bladskote geskiet en almal bokke was een skoot dood skoot.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Reijger
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Tue Apr 21, 2015 6:42 pm
Re: Vleis skade
Ek gooi eerder 'n blad weg as wat 'n mens so sukkel met 'n afbekbok.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vleis skade
Ons mikpunt as jagters is 'n eenskoot doodskoot wat min of geen pyn en lyding tot gevolg het. Dit gaan dus om risiko te verminder deur bewese vitale organe in die bok te tref om so 'n vinnige dood te verseker. Kop, nek en rugstring skote laat die bok onmiddelik val en is waardevol in daardie opsig. Akkurate skote is nodig en as algemene reël is kopskote korter as 100m aan te beveel.
Die enjinkamer skoot is veilig synde die longe en hart noodsaaklik is om die bok aan die lewe te hou. Baie groter teiken en beter vir jan alleman om te skiet. Hier is nou waar ons dan begin soek na 'n projektiel wat intern skade aanrig, maar nie die spierweefsel so bloederig maak nie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: Vleis skade
Hierdie fotos is goeie rede vir kopskote?
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Vleis skade
'n Oud kollega van my, wat nie meer met ons is nie, het op sy laaste jag nie genoeg selfvertroue gehad om 'n vlakvark te skiet nie. Hy't erg kanker gehad, en was maar redelik bewerig gewees. Toe sê die plaaseienaar hy moet eers net op 'n tarentaal skiet, en as hy die tarentaal raakskiet, kan die Vlakkie mos ook raakgeskiet word. Die roer was 'n standaard ou 303 met 174gr PMP patrone.
Na die skoot op die tarentaal het ek verstaan waar "flatties" vandaan kom. Ons het net 'n klein bondel vere opgetel, en die punte van die vlerke, verder was daar niks. Die tarentaal het letterlik "ontplof" Dis die ergste vleisskade wat ek al ooit gesien het.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)