Page 2 of 2

Re: Jag foto's

Posted: Tue Mar 06, 2012 12:10 pm
by BLOK
Seker maar die jaar n foto van n bok met daai plank moet opsit.

Re: Jag foto's

Posted: Tue Mar 06, 2012 12:38 pm
by Superdup
Sal dit def. moet doen ja..............

Re: Jag foto's

Posted: Tue Mar 06, 2012 12:52 pm
by grumpy
Baie mooi fotos julle. My mond water vir die seisoen!

Re: Jag foto's

Posted: Mon May 14, 2012 8:11 am
by Superdup
Goeie dag

Die naweek het ek saam gegaan op 'n jag waar 'n vriend sy eerste zebra geskiet het en sy seun sy eerste bok!

en ja, die seuntjie kan baie baie dankie aan pappa s?

Dankie aan Vincehond wat die re?lings getref het en vir 'n besonderse lekker potjie

Kobus se zebra hings:
[img width=560 height=420]http://i812.photobucket.com/albums/zz45 ... -00822.jpg[/img]

Henco se Nyala:
[img width=560 height=420]http://i812.photobucket.com/albums/zz45 ... -00820.jpg[/img]

Groete

Re: Jag foto's

Posted: Mon May 14, 2012 10:50 am
by vlakvark1
Superdup
Hoe oud is daai mannetjie en waarmee het hy geskiet. Dit laat n pa sommer goed voel. Veels geluk mooi diere ;D ;D

Re: Jag foto's

Posted: Mon May 14, 2012 10:52 am
by Marc
Dup

Man 'n Zebra maak 'n mooi foto, hopelik kan ek ook binnekort een ontmoet.

Ja nee daai mannetjie is bitter bevooreg, baie manne sal in hulle lewe nooit 'n Njala skiet nie, ek sou persoonlik dalk net gewag het tot later in sy jagters loopbaan met so bok .....

Maak nou lekker lus vir veld stap, nog net drie weke dan is dit ek en die Suid Vrystaat !

Mooiloop
Marc

Re: Jag foto's

Posted: Mon May 14, 2012 11:37 am
by Superdup
Die outjie is nou 8 jaar oud, met Vinchond se 270 geskiet, eerste skoot met groot geweer ook.

Hy wou h? die mannetjie moes eers 'n vark of rooibok skiet, maar hy het ges? die nyala het 'n bitter mooi skoot toegelaat en hy het toe net daar besluit dat dit Henco se kans is.

Daai mannetjie was darem baie bly jong.

Groete

Re: Jag foto's

Posted: Mon May 14, 2012 12:09 pm
by JuanPaul
Middag manne,

Ons het die naweek saam met Peet in Molopo gaan skiet en my seun het die Gemsbok en Varkie daar gekry, beide met `n 7mm rem mag.

Re: Jag foto's

Posted: Mon May 14, 2012 2:33 pm
by Marc
JuanPaul

Dis darem maar mooi w?reld, elke keer as ek rooi aarde sien mis my hart 'n slagĀ  8)

Ja nee Dup,

'n Pa s? hart is heeltemal te sag, ek kan myself ook so besluit sien neem ......

Re: Jag foto's

Posted: Wed Jul 11, 2012 3:42 pm
by Superdup
Middag

Hier is 'n Oos-Kaap koedoe wat ek die afgelope naweek in die Cradock opgewing geklap het, ek moet dankie s? aan DawieD wat die jag gere?l het. Daai plaas sien my defnintief weer.

Die outjie is met my plank geskiet, SMK 135gr, TPL 70.00, 44gr 335 teen 2930 fps op 280m gerange
Dit is nie 'n besonderse bul nie, maar sy nek self het 41kg geweeg, wat dit in my opinie iets merkwaardigs maak.

Groete

[img width=560 height=314]http://i812.photobucket.com/albums/zz45 ... 012406.jpg[/img]

Re: Jag foto's

Posted: Wed Jul 11, 2012 4:11 pm
by tau
Baie mooi!!!

Gaan jag volgende week by Bethaven tussen Cookhouse en Cradock lyk nogals dieselfde.

Re: Jag foto's

Posted: Thu Jul 12, 2012 10:26 am
by Monrique (SJ)
Dup

Daai is sommer n mooi bul. Klink na n lekker jag daar by Dawie ook.

Groetnis

Re: Jag foto's

Posted: Thu Jul 12, 2012 10:29 am
by BLOK
Duppie mooi gegooi.

Re: Jag foto's

Posted: Thu Jul 12, 2012 12:19 pm
by DawieKotze
Baie mooi bul Superdup!

Oom Chris van Niekerk het my ook die anderdag aangeraai om met 135gr SMK's te jag. Maar dit gaan teen alles wat ek tot dusv?r aan geglo het. Hy is 'n groot gees en dit sit mens aan die dink! :-\ :-\

Vertel asb wat jou ervaring is met hulle. Skiet jy breinskote of lyf en wat is die vleisskade? Klaarblyklik is die match kings se wande dikker as ander jagkoe?ls?

Ek weet skootplasing is die belangrikste, maar ons almal maak partymaal foutjiesĀ  ;) ;)

Jou terugvoer sal waardeer word.

Re: Jag foto's

Posted: Thu Jul 12, 2012 12:24 pm
by Shakes
Hierdie op n ander site raakgeloop vanoggend.

Re: Jag foto's

Posted: Thu Jul 12, 2012 12:26 pm
by Geno

Re: Jag foto's

Posted: Thu Jul 12, 2012 12:28 pm
by Shakes
Jammer nie gesien nie!

Dis net die grootste vark wat ek nog in my lewe gesien het. ???

Re: Jag foto's

Posted: Thu Jul 12, 2012 1:24 pm
by JuanPaul
Hallo almal

Hier is my Gemsbok wat ek geskiet het op Brombeek laas Vrydag met my CZ 550 .375 H&H , 260gr Nosler Accubond, 66gr S335. Dit was `n perfekte hartskoot en hy het net daar in mekaar gesak. Hy het 109kg uitgeslag en die een wat langs hom gestaan het het nie eers gehardloop nie en dit het baie selfbeheersing gekos om hom nie ook te skiet nie.

Groete
Juan

Re: Jag foto's

Posted: Thu Jul 12, 2012 1:45 pm
by JVT172
Blouwildebees. 375H&H 300g Rhino. 150m

Re: Jag foto's

Posted: Thu Jul 12, 2012 2:47 pm
by Superdup
madako

Dusv?r wat ek met hulle jag, kan ek nie vir jou s? of dit goed of sleg is nie, maar ek het so effense gemengde resultate gekry! Sal maar eers nog so jag of 2 moet inwerk ;D

Ek sal laat weet watse resultate ek kry!

Groete

Re: Jag foto's

Posted: Wed Aug 29, 2012 10:46 am
by Superdup
Goeiedag

Ek was laasweek samet die familie bietjie weg in Namibi?, die plaas is so 130km noord van Ko?s, dit het heel lekker afgeloop.

Hier is my eerste gemsbok:

[img width=360 height=480]http://i812.photobucket.com/albums/zz45 ... G_0521.jpg[/img]

My eerste volstruis: (verskoon asb die bakkie in die agtergrond)

[img width=360 height=480]http://i812.photobucket.com/albums/zz45 ... G_0526.jpg[/img]

Ek moet s?, die plank het hierdie jaar sy kant gebring in die veld en dit voel sommer lekker om met daardie vertroue in jou toerusting te gaan skiet.

Groetnis

Re: Jag foto's

Posted: Wed Aug 29, 2012 11:39 am
by Vlakvark
Netjies Superdup

Re: Jag foto's

Posted: Thu Aug 30, 2012 6:13 pm
by Monrique (SJ)
Netjies gedoen Duppa


Groetnis