Page 2 of 2
Re: Koedoe
Posted: Sun Jun 07, 2009 7:41 pm
by Thinus

kierie kop geskiet 2006
Re: Koedoe
Posted: Sun Jun 07, 2009 7:47 pm
by Christo
Boeta
'n Haelgeweer en rekkietang gaan jou niks help met die een.
Geluk ou maat, mag die bondeltjie net vreugde bring.
Christo
Re: Koedoe
Posted: Sun Jun 07, 2009 8:29 pm
by MEERKAT
Kieriekop

Re: Koedoe
Posted: Tue Jun 09, 2009 10:56 pm
by boeta
Hi almal
Sorry dat ek nou eers die lengte deur gee,ma moes eers uitvind hoe om di goed reg te meet ma dom met die goed,53.2.
Boeta
Re: Koedoe
Posted: Wed Jul 15, 2009 11:14 pm
by Christo
Hoe lyk die een vir R 1 300 000.00
Veiling met 54 van sy maters vir totaal van meer as R 17 000 000.00

Re: Koedoe
Posted: Thu Jul 16, 2009 8:14 pm
by Ambessa
Hallo Christo
Eish vir die prys!
Die een se prys is meer as wat die een ou uit eie sakk gestort het om roofdiere te bewaar.
Daai tag aan die oor trek my soos 'n magneet.
Ambessa
Re: Koedoe
Posted: Fri Jul 17, 2009 1:01 am
by boeta
Ek jag ni op daai ou se plaas ni,netnou kry ek n glipsie

dan moet ek alles verkoop om daai tag te betaal
Wragtig n mooi dier
Re: Koedoe
Posted: Fri Aug 07, 2009 9:30 am
by Beyers
Hy is nou wel nie in daai klas nie maar hier is nog so enetjie wat ek raakgeloop het
Dan een wat net gekyk mag word

Links van die wit koei staan 'n gewone kleur koei. Foto swak is oor omtrent 600m geneem. Die wit koei is baie skelm, mens kom nie nader wanner jy wil probeer fotos neem nie. Was al nader as ek ander koedoes bekruip, maar dan dra ek nie die kamera by my nie.
Re: Koedoe
Posted: Fri Aug 07, 2009 2:21 pm
by projag
Lyk my die in ding is desedae om koedoe in die nag met die lig te skiet. Meeste fotos nagfotos?
Re: Koedoe
Posted: Fri Aug 07, 2009 6:27 pm
by Beyers
Of baie ver van 'n kamera af

Re: Koedoe
Posted: Thu Oct 08, 2009 8:00 am
by MEERKAT
Mannetjie met sy eerste koedoe.
Is dood voor oe gesweer as ek die foto op die forum sal sit. Mooi aan my verduidelik hy sal ry dat ek uit die stoel val as ons jakkalse jag indien ek dit ooit sou waag. Betaal hom darem R50.00 per jakkals wat ons skiet, op die manier verdien ook 'n geldjie. (Drywer mees ondankbare werk wat bestaan)
Sien die ou lees ook deesdae wat die groot ooms op die forum gesels.
Knou goggas af
MEERKAT
[img]http://[/img]

Re: Koedoe
Posted: Thu Oct 08, 2009 3:13 pm
by boeta
Pragtig,so lyk n opkomende jagter,en n mooi koedoe daai
Boeta
Re: Koedoe
Posted: Thu Oct 08, 2009 3:41 pm
by worshond
Twee bulle wat onderandere by my geskiet was die jaar. Terminator jy was mos saam met die eerste bul of hoe?
[img]http://



[/img]