Page 2 of 4
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 8:43 am
by Wildjagter
Geno wrote:Wildjagter wrote:Saam jul opgewonde Geno. Jammer julle kon nie van daai 108gr .257 ook inbring nie.
Sal hulle graag wou toets. Daar nie n manier hoe jul op n tyd van hulle kan kry nie?
Groete
Cobus
Die .257's is nie op die stadium in produksie nie. Ons wou wel van hulle laat kom.
Baie dankie Geno. Hoop hul kan in produksie kom binnekort.
Hou ons asb op hoogte
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 10:13 am
by Beyers
Pryse asb
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 10:53 am
by Geno
Beyers wrote:Pryse asb
Geno wrote:
Pryse kan ons nie nou al noem nie, maar ons glo dit sal baie kompeterend wees en sal eerste hier op die forum kom pryse deurgee.
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 10:57 am
by 1250bandit
Ek sal ook belangstel in daai 6.5 mm 130.........
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 2:24 pm
by Pvdw
Geno ek hou van wat ek sien. 1 ding wat ek egter oplet is dat die .264 se 130 en 140gr'ers se mates dieselfde is. Hoop ek het reg gekyk. Indien dit wel so is weet jy dalk hoe hulle dit reg kry?
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 2:28 pm
by Geno
Peet, ek vermoed hulle kry dit reg om een mantel te gebruik, met 2 verskillende kern gewigte.
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 3:21 pm
by JPS
Geno wrote:Peet, ek vermoed hulle kry dit reg om een mantel te gebruik, met 2 verskillende kern gewigte.
Korek,
As jy kyk na die 175 en 190gn vir die .30 koeëls noem hulle dat die eksterne dimensies presies dieselfde is en dat slegs die "lead core weight" verskil.
Groete
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 7:22 pm
by Hein (Haan)
Gou die JLK en Berger teen mekaar op geweeg in 6.5mm.
JLK het baie goeie bc G7 van .321 vs .311 van die Berger (JLK 6.5 vld vs Berger hybrid 140gr)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 7:24 pm
by Arnold
Hoe lyk die 130gr JLK teen die 140gr Berger Hybrid?
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 8:00 pm
by Hein (Haan)
Arnold ek het gekyk en dit lyk nie of Bryan Litz hulle al getoets het nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 8:59 pm
by Lukie
Ek let wel op dat beide JLK en Berger se eie verteenwoordigers net lof vir mekaar se koeëls het. As daardie hoër BC goed, groepeer, gaan die goed 'n wenner wees.
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Tue Apr 19, 2016 10:18 pm
by fanie.myburgh
Ek sal ook paar van die 130gr 6.5mm in my creedmoor wil probeer as ek sy liksens gekry net..
Meskien somer n 168gr in die 7mm.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Wed Apr 20, 2016 10:39 am
by Hennie van der Merwe
Hi Geno,
Sou beide die 105gr (243Win) en die 168gr(7x64) geskik wees vir jag en langafstand baanskiet?
Wil baie graag betrokke raak by langafstandskiet, maar sal dit erg like as dieselfde koeëls ook kan jag.
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Wed Apr 20, 2016 10:44 am
by Geno
Hennie, die koeels word met groot sukses deur langafstand jagters gebruik in Amerika.
Op watse afstande beplan jy om te jag met die koeels? Of laat ek eerder vra, watse impaksnelheid het jy in gedagte?
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Wed Apr 20, 2016 11:18 am
by Hennie van der Merwe
Geno,
Ek sou bitter graag vir jou wou sê dat ek verder as 200m gaan jag met hulle, maar tot dusver was my jag primêr bosveldjag.
Indien jy slegs jag voorstel verder as 200m, dan sal ek hulle slegs daarvoor gebruik, en ander koeëls gebruik vir bosveldjag.
Impaksnelheid? Geen idee nie. Sekerlik bo 1700 v/s
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Wed Apr 20, 2016 1:15 pm
by Capt. Yoda
Het jy klaar n 6mm vir daai 105's? Onthou dit is n lang koel wat n vinniger twist as 1/10 soek, min 1/9 twist hier in die hoeveld seker
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Wed Apr 20, 2016 1:17 pm
by Hennie van der Merwe
Hi Capt,
Ja, ek het 'n 243 en n 7x64.
Ek het 'n CZ - dink die 243 is 1 in 10. Sal hulle nie mooi stabiliseer nie?
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Wed Apr 20, 2016 1:59 pm
by Capt. Yoda
Hennie van der Merwe wrote:Hi Capt,
Ja, ek het 'n 243 en n 7x64.
Ek het 'n CZ - dink die 243 is 1 in 10. Sal hulle nie mooi stabiliseer nie?
Hennie ongelukkig dink ek jy gaan maar sukkel met so lang koel in n 1/10twist loop, ek het al Berger, Nosler en Hornady se langs koels in die 1/10 probeer en met koels wat over all langer as 30.10mm meet begin die wiele af te val, een dag skiet hul mooi volgende dag is dit n gesukkel en jou BC waarde is ook nie konstant elke dag agv die koel wat dalk marginaal stabiliseer nie. Daai JLK meet 31.65mm maar niks stop jou om n pakkie te toets nie, elke geweer hou maar van n ander koel.
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Thu May 05, 2016 2:47 pm
by Petrie303
Dagse,
Weet jul al wanner hul hier gan land?
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Thu May 05, 2016 3:19 pm
by Geno
Middel Junie volgens die clearing agente.
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Thu May 05, 2016 7:31 pm
by Capt. Yoda
Ek hou die posbus dop!
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Thu May 05, 2016 10:13 pm
by Geno
Capt. Oblivious wrote:Ek hou die posbus dop!
En ek hou ons bank staat dop!
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Fri May 06, 2016 7:51 am
by bush hat
More Geno
Geluk julle.....alles klink voorwaar baie belowend !
Ek sal self belangstel in die 6,5 in 130gr....laat weet seblief !
Barry
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Fri May 06, 2016 8:53 am
by PWV
Wag in spanning dat die pryse beskikbaar raak.
Re: JLK Koeëls - Min dae!
Posted: Fri May 06, 2016 9:52 am
by JacquesT (Stompe)
PWV wrote:Wag in spanning dat die pryse beskikbaar raak.
Slelf oom Pieter, Daai 6.5 140gr VLD's lyk na lekker kos.