Page 2 of 2

Re: Rooiribbok

Posted: Mon Jul 04, 2016 8:58 pm
by Stefan764
Om n dier vir ewig in die rekord boeke n ere-plek te gee is ook nie fout nie...

Re: Rooiribbok

Posted: Tue Jul 05, 2016 6:21 am
by ruaanb
Hier waar ek nou is moet ek koes vir hulle. Gister by die 50 getel deur die loop van die dag soos ons hulle versteur. jy mag egter nie n geweer in hulle rigting wys nie.

Re: Rooiribbok

Posted: Tue Jul 05, 2016 8:13 am
by sako 30-06
Cobus(Cobb) wrote:My eerste Blesbok ooit was ook mooi bo Rowland se specs....
Hom ooknie ge registreer.....

Daai paar ure se lekker jag en leeftyd se herrineringe, waarvoor die dier sy lewe moes offer, was vir my genoeg. As dit nou n record of iets is, is dit 'n ander storie.

Net my siening
Gaan ook nie vir my oor die naam in die RW boekie nie, maar die shoulder mount in my bar gaan ek vir die res van my lewe kan aanskou en sodoende sal ek dit nooit vergeet nie. Ek gaan ook die foto raam en die datum bysit(dit kom onder die mount) sodat ek dit eendag ook met my kleinkinders kan deel van die goeie ou dae toe ons nog kon jag.