Cull videos
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Cull videos
Geno
Ek het aangeneem hulle praat van die dood van die bokke, sommer net gespot onder die 308 ondersteuners!
Spoed maak elkgeval nie 'n bok meer as dood nie, dit gaan maar oor die drywer soos Gerhard se!
Willem

- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Cull videos
Well done Geno, daai is baie netjiese skote, lekker as 'n dier so neer slaan as die skoot klap!
Oja, geen foute met die .308 nie, hy is nie verniet een van die akkuraatste rondtes op die mark nie!
Groete,
Lourens

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Cull videos
Mooi houe, Geno!
Vertel vir ons hoe ver was hulle?
Vertel vir ons hoe ver was hulle?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Cull videos
Dit was tussen 100m en 200m
Daar was ook 'n hele klomp blesbokke wat op 20m - 30m gestaan het wat ons met 'n .22 geskiet het.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Cull videos
Geno,
Mooi man, nou maak jy my lus om ook videos te begin maak, goeie herrineringe van 'n suksesvolle jag.
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Cull videos
Nou toe Raves gooi n 800m een op dat ons kan leer hoe dit gedoen moet word.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Cull videos
Blok,
Nou hoe is dit dan nou, glo jy nie daai skoot nie ou maat...

Ek dink nie die kamera wat ek nou het sal sover kan afneem nie

Gee net bietjie kans ek sal eendag plan maak.
Raves
Nou hoe is dit dan nou, glo jy nie daai skoot nie ou maat...
Ek dink nie die kamera wat ek nou het sal sover kan afneem nie
Gee net bietjie kans ek sal eendag plan maak.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Cull videos
Bradley,
Kan ons nie dalk daar by jou plaas 'n draai maak, en so 'n video'tjie vir Blok opsit van 'n springbok of twee.
Ons sal hulle net so bietjie moet wegjaag vir die Toets
Raven

-
herley
Re: Cull videos
Oom Raves 
Ek glo nie dit sal n probleem wees nie dis net dat jy soooo besig is naweke opsoek na die vlekkies maar jy weet mos eks einde van die maand se naweek op die plaas en jy sal mos ook in die omgewing wees
Ek glo nie dit sal n probleem wees nie dis net dat jy soooo besig is naweke opsoek na die vlekkies maar jy weet mos eks einde van die maand se naweek op die plaas en jy sal mos ook in die omgewing wees
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Cull videos
Raves
Ek het eintlik gedink jy gaan my nooi om self te sien.
Newat ek glo jou sal net daarvan hou om so video van plaaslike manne te sien, orals kry mens die amerikaners wat sulke skote plaas maar plaaslike videos is maar skaars, hoop dit motiveer jou.
Blok
Ek het eintlik gedink jy gaan my nooi om self te sien.
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Cull videos
Bradley,
Die man is nou weer stil, ek sal jou op hoogte hou, dalk kan ek jou oppik oppad na suide toe.
Raves
Die man is nou weer stil, ek sal jou op hoogte hou, dalk kan ek jou oppik oppad na suide toe.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Cull videos
Hallo Manne,
Hier is paar videos van my .25-06 se werk:
http://youtu.be/Joyhp-MRv5E
http://youtu.be/L9nPNHoG-t0
Groete
Hier is paar videos van my .25-06 se werk:
http://youtu.be/Joyhp-MRv5E
http://youtu.be/L9nPNHoG-t0
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Cull videos
Goeie werk!!!!
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Cull videos
Hallo oom Geno
Dit is rerig paar puik skote wat oom daar gegooi het.
Baie geluk!!!
Dewie

Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: Cull videos
Mooi skote Eugene
Se biki vir my watse silincer het jy op jou 25-06 ?

Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Cull videos
Mooi Man Geno, goeie skote.
Raves
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Cull videos
Dankie manne.
Groete,
Eugene
TerminatorSS wrote: watse silincer het jy op jou 25-06 ?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: Cull videos
Daai silencers werk.