Page 2 of 2
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Tue Oct 11, 2016 3:21 pm
by Chevvy SS
Baie geluk!
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Tue Oct 11, 2016 3:51 pm
by tripodmvr
Dankie vir die mooi fotos.
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Tue Oct 11, 2016 4:10 pm
by gillie
Frederik wrote:Gillie as ek mag vra het julle baie skiet bare bulle raak geloop en enige olifante?
Hi Frederik, ons het daai buffel redelik vroeg in die trip gekry, ja voor 0600 op die eerste oggend, so ons het nie regtig verder gesoek nie. Daar is n paar groepies alleenloper bulle wat hulle van weet en wat hulle die spore ook gereeld nog kry. So hulle is daar, maar dit is n MOEWIESE area, ek dink in totaal omtrent 2 miljoen akker. Heelwat spore van olifante ook gekry, daar glo n redelike groot bul met tande wat so dan en wan by die kamp kom kuier. Ander bul van ver gesien met baie mooi regtertand maar linkertand is vroeer afgebreek en net n stompie is oor.
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Tue Oct 11, 2016 4:11 pm
by gillie
alecjohnson wrote:Ek is so SO groen op die stadium!
Baie geluk! Hoe het daai 350gr NF gemaak? Het jy recover?
Hi Alec, ja ek het, nog besig om hulle skoon te maak voor ek hulle gaan weeg.
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Tue Oct 11, 2016 4:17 pm
by gillie
Dankie almal, sal nog fotos en die video laai soos wat ek tyd kry.
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Tue Oct 11, 2016 4:46 pm
by Smitstertjies
Jis Gillie, laat jy my nou terugverlang na my jag in Moz laasjaar! Net anders om in daai wye wereld die Nyati te loop soek.Baie geluk!
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Tue Oct 11, 2016 5:06 pm
by Plaashaas
Baie geluk!!!
Ek sal meer as net my voor tande gee.
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Tue Oct 11, 2016 5:17 pm
by tau
Baie geluk.
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Tue Oct 11, 2016 7:06 pm
by Frederik
Gillie, goed om te hoor Omay was maar een van die areas wat pak slae gekry het met poachers klink of Martin nie net hard jag nie maar hard besig is om daardie stukkie wereld weer op sy bring te bring.
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Wed Oct 12, 2016 6:49 am
by Edu
Baie baie geluk! Lyk of dit vet pret was!
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Wed Oct 12, 2016 8:49 am
by honda2
Fantastiese reis wat julle gehad het. Baie geluk met die mooi buffel - een vir die "memory bank" vir die ou-dag.
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Wed Oct 12, 2016 9:20 am
by Wouter Roets
Hallo Gillie
Baie geluk met n besonderse mooi buffelbul en besonderse trip. Ja dit is n enorme ervaring wat nooit vergete sal wees nie. Probleem bly altyd dat as jy eers daai geproe het los dit n leemte wat keer op keer weer gevul moet word.
Groetnis
Wouter
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Wed Oct 12, 2016 9:25 am
by DWB
Wouter Roets wrote:Hallo Gillie
Baie geluk met n besonderse mooi buffelbul en besonderse trip. Ja dit is n enorme ervaring wat nooit vergete sal wees nie. Probleem bly altyd dat as jy eers daai geproe het los dit n leemte wat keer op keer weer gevul moet word.
Groetnis
Wouter
Ware woorde Wouter.
Die ergste is as daai eerste een geval het en paar minute later wil jy dit weer doen!
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Wed Oct 12, 2016 9:27 am
by Wouter Roets
Deon
Verseker! Dit is n honger wat daar net nie aan einde is nie.
Groetnis
Wout
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Wed Oct 12, 2016 9:30 am
by OupaZA
Dit lyk Awesome Gillie!!!
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Wed Oct 12, 2016 3:29 pm
by gillie
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Wed Oct 12, 2016 4:01 pm
by gillie
Eerste skoot se plasing, spesiaal vir jou Tripod, op die einde van die dag die enigste "grouping" wat tel
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/S1580027_zpsc18dqn3t.jpg
Regterskouer af
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Zim%202016/S1580014_zpsc1ulssa1.jpg
Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Wed Oct 12, 2016 4:51 pm
by DWB
Lekker man!
Hulle is ongelooflik taai!
So het die gogga vir 'n groter roer al gebyt

Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Wed Oct 12, 2016 4:53 pm
by DWB
Het jy daai ding se wit balsak gesien

Re: Zim 2016, Buffel in die Omay
Posted: Thu Oct 13, 2016 10:27 am
by gillie
DWB wrote:Lekker man!
Hulle is ongelooflik taai!
So het die gogga vir 'n groter roer al gebyt

Die gogga het al gebyt ja, maar sal maar biejtie wag
