Is hier regtig niemand wat belangstel nie?
R410/50
6.5mm 100gr Tac-TX
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 6.5mm 100gr Tac-TX
Lyk of hulle lekker sal werk uit n 6.5CM met s355. Veral as die S365 droogte nog so rukkie langer aanhou.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6.5mm 100gr Tac-TX
Arnold, skuus dis nou nie oor die Tac Tx koeele nie, maar het jy nog van die 120gr Match kings?
Groetnis
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5mm 100gr Tac-TX
Al die 123gr SMKs is verkoopArmand Steenkamp wrote:Arnold, skuus dis nou nie oor die Tac Tx koeele nie, maar het jy nog van die 120gr Match kings?
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6.5mm 100gr Tac-TX
Ai tog... Laasnaweek R720 n pakkie betaal en nou skiet hulle mooi in my roer..
Sterkte met die verkoop.
Groetnis
Sterkte met die verkoop.
Groetnis
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5mm 100gr Tac-TX
245 x 6.5mm 100gr Tac-TX Barnes (Barnes het bevestig dat hierdie die TTSX is)
R400/50
http://www.barnesbullets.com/files/2014/12/TAC-TX.png
R400/50
http://www.barnesbullets.com/files/2014/12/TAC-TX.png