Page 2 of 2

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Wed Jun 14, 2017 1:55 pm
by vossie1
Maar natuurlik dis mos n mooi yster daai. Geniet hom

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Wed Jun 14, 2017 3:50 pm
by Heinds
Na bietjie navorsing lyk dit my of die miroku beter paterns het as die SP. beter vir trap skiet so ek gaan maar in daai rigting. Horses for courses..

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Thu Jun 15, 2017 7:49 am
by yeti
If pattern is a priority, consider the 20 Ga

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Thu Jun 15, 2017 7:55 am
by Rudi Fischer
Heinds
Paterns het ook baie te doen met jou Choke keuse en maak.
Ek het oor gegaan na Teague Extended chokes en kry perfekte paterns nou.

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Thu Jun 15, 2017 7:59 am
by Heinds
Rudi Fischer wrote:Heinds
Paterns het ook baie te doen met jou Choke keuse en maak.
Ek het oor gegaan na Teague Extended chokes en kry perfekte paterns nou.
Stem Rudi, daai Teague chokes is die ding!

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Thu Jun 15, 2017 8:03 am
by Ranger
Patterns also have A LOT to do with your ammo.

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Thu Jun 15, 2017 8:07 am
by Gerhardu
Heinds wrote:Na bietjie navorsing lyk dit my of die miroku beter paterns het as die SP. beter vir trap skiet so ek gaan maar in daai rigting. Horses for courses..
LMGA!

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Thu Jun 15, 2017 8:09 am
by Rudi Fischer
Persoonlik sou ek liewers na die Beretta gekyk het, vir die simpel rede dat jy kan parte kry as iets breek. Ek is vir amper 4 maande uit skiet uit omdat daar nie parte vir my Rizzini is nie. Gelukkig het Ralph my uit gehelp en maak parte vir my.

Weet nie of daar support vir Miroku is in die land nie.

Net iets om aan te dink.

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Thu Jun 15, 2017 8:15 am
by Heinds
Rudi Fischer wrote:Persoonlik sou ek liewers na die Beretta gekyk het, vir die simpel rede dat jy kan parte kry as iets breek. Ek is vir amper 4 maande uit skiet uit omdat daar nie parte vir my Rizzini is nie. Gelukkig het Ralph my uit gehelp en maak parte vir my.

Weet nie of daar support vir Miroku is in die land nie.

Net iets om aan te dink.
Thx Rudi,

Ek oorweeg die 682, maar sal nog rondkyk. Dankie vir jou advies!

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Thu Jun 15, 2017 8:37 am
by Geno
Jy kan ook die Fair haelgewere oorweeg. Parte en backup is in die land. Gesels met my oor pryse.

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Thu Jun 15, 2017 1:37 pm
by yeti
Thanks Gents

Sold Pending the usual

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Mon Dec 04, 2017 11:29 am
by Swede
Geno wrote:Jy kan ook die Fair haelgewere oorweeg. Parte en backup is in die land. Gesels met my oor pryse.
Wat kos die Premier sporting in 12Ga?

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Mon Dec 04, 2017 11:33 am
by Geno
Ek werk gou uit dan laat weet ek jou.

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Mon Dec 04, 2017 11:41 am
by Geno
Premier Sporting: R16,995.00
Master Sporting: R21,995.00

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Mon Dec 04, 2017 12:31 pm
by Swede
Geno wrote:Premier Sporting: R16,995.00
Master Sporting: R21,995.00
Thanks Geno

Re: Beretta Silver Pigeon 12 Ga

Posted: Mon Dec 04, 2017 9:12 pm
by Sangoma (IAN)
Soos my alie gelees.