Mes Maak beginner

Enige iets tov messe.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by Raakgeskiet »

Sit weer bietjie foto's op Gooseman.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Hi Raakgeskiet,

jammer, het op die ander mes maak draad die finale produkte geplaas.
Het toe ook n ander een voltooi desember tyd
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by GooseMan on Mon Jan 22, 2018 4:40 pm, edited 1 time in total.
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Eerste Mes:
5160 staal met G10 handvatsels

tweede mes:
5160 staal;
carbon Fibre Handvatsels
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by Raakgeskiet »

Mooi.
Wat se masjiene gebruik jy?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
lekkerjag
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Sun Sep 25, 2016 6:46 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by lekkerjag »

Gooseman

Baie netjies
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by ZKK »

Baie nice man.
Daai lyk heel spoggerig vir jou eerste 2 messe.
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Hi raak geskiet,
Meestal maar met die hand en "elbow grease" :)
Met hierdie het ek maar die Grinder gebruik, en n klein beltsander om die lyne lekker plat te kry.
Die bevels begin ek met die grinder, en dan met vyle finaliseer ek die bevels.
Vyle en hand saag om die handvatsel uit te sny en the finaliseer.
Boor masjien om gate te boor vir die pins.
Skuur en poleer met die hand.
Heat treat in 'n vuur en kar olie. My Koffie kan "forge" will nie die staal warm genoeg maak nie.
Profosionele mesmakers in my omgewing het hulle vir my skerp gemaak.

Baie dankie vir lekker terugvoer manne...
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by Raakgeskiet »

Dis baie werk daai!!! ++>:
Ek wil maar 'n behoorlike beltsander aanskaf.
Groete
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Ja nee, dit is baie werk, maar al te beloonend elke stap soos mens sien die stuk staal kry sy siel.

Ja ek ook, met groot begeerte vir n Proffesionele Grinder. Maar soos wat ek met die proffesionele gesels het, se hulle as jy begin moet jy al die harde werk insit, en later in die hobby, wardeer mens die "fancy" gereedskap en masjiene soveel meer.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by Raakgeskiet »

GooseMan wrote:Ja nee, dit is baie werk, maar al te beloonend elke stap soos mens sien die stuk staal kry sy siel.

Ja ek ook, met groot begeerte vir n Proffesionele Grinder. Maar soos wat ek met die proffesionele gesels het, se hulle as jy begin moet jy al die harde werk insit, en later in die hobby, wardeer mens die "fancy" gereedskap en masjiene soveel meer.
My probleem is dat ek graag nou ñ masjien wil koop, maar weet nie wat nie.
Dis soos gewere en kalibers. Hoe meer mense jy vra hoe meer antwoorde kry jy.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Hang maar seker af van jou doel in die masjien... en wat jy kan bekostig.
as jy elke nou en dan n mes maak(naweke ens), is daar n Belt en disk Grinder masjien vir so R 2000 se omgewing,
as jy die ernstige meneere wil aankoop, dan moet jy met die proffesionele ouens gesels.
jy kan ook KMTS en NW, Herbst masjiene op die net navors vir die proffesionele masjiene
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by ZKK »

Ek het die plunge gevat (mind the pun) en vir my n Herbst Ultimate grinder gekoop.
Koop een keer en koop klaar.
Die maskien is ongelooflik goed ontwerp, en jy kan n hele reeks attachments aan hom sit.

Myne het n platten, maar ek draai 2 boute los, dan sit ek vir my n wiel op.
Dieselfde twee boute dan sit ek vir my n buffing attachement op.
Gaan sien vir Oom Gawie Herbst dat hy jou wys hoe sy masjien werk.
Hulle is verskriklikke vriendelike mense.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by Raakgeskiet »

Dankie ZKK
Ek is in Bloemfontein.
Ek het wel gereel dat ek vandag na iemand se Herbst masjien kan gaan kyk.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by junglejulian »

Steve,kontak vir Hennie Landman van die Bloemfontein Mesmakersgulde,hy sal jou in die regte rigting kan wys.ek is net bietjie vas met werk maar ek gaan binnekort by hom draai vir n paar messe.Ek sal sy nommer vir jou aanstuur.Hy is ook n forum lid
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by Raakgeskiet »

Dankie
Ek het hom gekry.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
Pieter_Brink
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Apr 20, 2017 11:35 am

Re: Mes Maak beginner

Post by Pieter_Brink »

As ek kan raad gee, bly by erkende stale soos n690, 12c27 of panzer. Grind na hittebehandeling as jy n beldsander het. Bly aanvanklik by kunshars soos micarta, diamond wood of carbon Fibre. Klink alle pins en bly weg van taps en boudjies. Taps breek en is onbetaalbaar duur. Hierdie raad is vir beginners met min of geen toerusting. Namate jy toerusting bykry kan n ou begin fancy raak.
Groetnis
Pieter
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Hi Dogmatix.

Dankie vir die raad.
5160 werk nogal heel oraait, en is maklik om heat treat te doen, en ook baie goedkoper as die ander stale.

Groete
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by ZKK »

Jy is 100% reg, 5160 is n lekker staal om mee te eksperimenteer.
Maar ek voel tog die staal kom eers tot sy reg as jy groter lemme begin maak (alhoewel ek al kleiner lemme in 5160 gesien het wat super skerp is)

Ek het vir my vriend se laaitie n 400mm chopping mes gemaak.
Hulle probeer nou al vir n jaar lank om die blade te breek, en kon dit nog nie reg kry nie.
ek moes wel nou die dag n nuwe handvatsel op sit na al die gebruik.
Daardie mes het al serious pakslae gevat.
Dis ook een van my messe wat my die meeste satisfaksie gee
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Hi ZZK,

Ja nee, 5160 kan superskerp maak.
Die tweede mes wat ek gemaak(die een met die carbon fibre handvatsel), is superskerp, as j nie mooi konsentreer terwyl jy bewonder nie, gaps hy maklik n stukkie vel van jou vinner af. Proffesionele mesmaker het my gehelp met hom om sy "edge geometry" reg te kry.
"edge geometry" is die sleutel faktor, maar ek dink maar dis so met alle messe en staal.
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Hierdie twee is in die werking.
Skuur werk voor verharding
Hoë "flat grind"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Eeste een klaar gemaak die naweek.
5160 staal, Carbon Fibre Handvatsel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by Raakgeskiet »

GooseMan wrote:Eeste een klaar gemaak die naweek.
5160 staal, Carbon Fibre Handvatsel.
Ek het toe ook maar vasgeskop en ñ herbst ultimate grinder gekoop. Nou wag ek net nog vir hom.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Daarsy, baie geluk man.
Beste manier is om maar die sprong eenkeer te neem, dan is dit klaar en jy kan lekker werk.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Mes Maak beginner

Post by Raakgeskiet »

Ek het ook so gedink

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
GooseMan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Thu Oct 12, 2017 10:38 am

Re: Mes Maak beginner

Post by GooseMan »

Het toe vir my 1x5 belt and disk grinder aangeskaf.
Hy werk darem maar baie lekkerder en vinniger as vyle.

Hierdie oukies is in die werking. Gooi messe.

Ek het n vraag vir die kenners:
Waneer ek gate boor in my messe, raak die boorpunt nogal vinnig stomp. Ek het n hand-boor masjien, en ek stel hom op n stadige spoed.
Enige raad in terme van makliker boor en punte te spaar. Ek het darem al geleer hoe om die punte skerp te maak, maar na die eerste skerp maak, raak die boor punt nog vinniger stomp.

groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply