Page 2 of 2
Re: Mooi kudu's
Posted: Sun Oct 23, 2011 10:08 pm
by immelmanw
Geskiet by OkanenenbandiĀ / Otjenga - nou Frans Ondangwa Lodge Noord van Otjiwarongo - Waterberg se kant toe.
Weatherby IV
338 Win Mag
250gr Nosler Partition
Zeiss Diavari 1.5-6x42
56" Bul
Re: Mooi kudu's
Posted: Mon Oct 24, 2011 12:07 am
by Francois Marais
Willem
Mooi bul.......
Mooi loop
Francois
Re: Mooi kudu's
Posted: Mon Oct 24, 2011 6:52 am
by MEERKAT
Hallo Willem
Wat is die lengte van die koedoebul in jul winkel by Stellenbosch (Trofee natuurlik)?
Mooierige bul saam met daardie ou op die foto, wie is daardie ou , wil bekendterig lyk by tye

Mooi loop
MEERKAT
Re: Mooi kudu's
Posted: Mon Oct 24, 2011 9:31 am
by immelmanw
MEERKAT wrote:
Hallo Willem
Wat is die lengte van die koedoebul in jul winkel by Stellenbosch (Trofee natuurlik)?
Mooierige bul saam met daardie ou op die foto, wie is daardie ou , wil bekendterig lyk by tye

Mooi loop
MEERKAT
ha ha, dit is ek toe ek nog tyd gehad het vir jag en walk & stalk!
Die kudu in die winkel het ek op Erindi geskiet, tussen Omaruru en Okahanja. Dit meet 58", het ongelukkig nie kamera gehad nie!
Groete
Willem
ps: een van die dae lyk en weer so!