Dryfmiddels tydens n huisbrand

Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Dryfmiddels tydens n huisbrand

Post by Rasmus »

Ek weet ook van n Jongman wat homself per ongeluk opgeblaas het met n pypbom wat hy met drymiddel gemaak het.

Persoonlik dink ek dat daar nie genoegsame druk in n kluis sal opbou om te ontplof nie. Maar met Somchem nou so skaars gaan ek dit nie toets nie.

n Bietjie kruit in n 2 L coke bottel skiet bitter mooi...... Maar weereens kan daar druk ontwikkel.
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: Dryfmiddels tydens n huisbrand

Post by airhunter »

Ek vra noumaar omdat ek nie weet nie.
Is die volume gegenereer per grein van n sekere dryfmiddel nie beskikbaar êrens nie?
Mens sal dan mos kan bereken watter volume "gas" gegenereer word deur 2.4kg daarvan.
Dit ten opsigte van die interne volume van die kluis?
Sal mens hipoteties die ontsnappings area van gas kon bereken en dan ook die brand tempo in ag neem?
Die twee faktore saam kan dalk n moggetroffe scenario daarstel.

In watter forum beweeg die slim ouens? ;D
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Dryfmiddels tydens n huisbrand

Post by THOMAST »

Ek wonder of Quickload gaan breek as jy die "dop"kapasiteit aangee as 120kg en die lading aangee as 2,4kg.
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Dryfmiddels tydens n huisbrand

Post by knipmes »

THOMAST wrote:Manne, in die 70s of 80s het 'n man 'n bom gemaak van 'n blik dryfmiddel (MS200 as ek reg onthou) en dit in die hyserskag van 'n winkelsentrum in die Kaap laat afgaan. Bleikbaar redelik verwoestend in die klein spasie van die hyserskaggewees. Ek verstaan dit was een van die redes hoekom registers van dryfmiddel verkope begin is,om te sien wie gaar op.
Waar is die kundiges wat in vandag se tyd registers kan nagaan. Hulle sukkel om te lees en skryf.
Post Reply