Page 2 of 2
Re: DIE INVLOED OP KOEëL WAT LAAG OOR TERREIN BEWEEG
Posted: Tue May 28, 2019 4:43 pm
by tau
Ek wil nou nie topic helemal hijack nie, maar 'n Oom het my oor my geweer gevra op die skietbaan. Ek sê Oom dit is 'n Howa .243. hy vertel my nee wat skoon strooi............
Nee hy het die antwoord, dit is die .243 Sako loop. Hy het so skerp groefdraai as hy die loop verlaat draai die koeël so vinnig hy het geen vatplek vir wind nie. Eers op 500m kry die wind weer kans.
Ek verstaan nou waaroor Cappie so erg is vir Sako
Re: DIE INVLOED OP KOEëL WAT LAAG OOR TERREIN BEWEEG
Posted: Tue May 28, 2019 5:00 pm
by Hein (Haan)
Eugene wrote:Hein, plaas kies jy nou net 'n foto waar jou skote darem in die rooi of die "klein wit" is.......

Hahahaha ja daai was op 800m daar is ten minse een wat die kol getref het. Jy weet hoe kan klein gonge n man mal maak,
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: DIE INVLOED OP KOEëL WAT LAAG OOR TERREIN BEWEEG
Posted: Tue May 28, 2019 6:02 pm
by Capt. Yoda
tau wrote:Ek wil nou nie topic helemal hijack nie, maar 'n Oom het my oor my geweer gevra op die skietbaan. Ek sê Oom dit is 'n Howa .243. hy vertel my nee wat skoon strooi............
Nee hy het die antwoord, dit is die .243 Sako loop. Hy het so skerp groefdraai as hy die loop verlaat draai die koeël so vinnig hy het geen vatplek vir wind nie. Eers op 500m kry die wind weer kans.
Ek verstaan nou waaroor Cappie so erg is vir Sako
Die Oom praat weer uit sy beurt uit. Secrets!!!
Re: DIE INVLOED OP KOEëL WAT LAAG OOR TERREIN BEWEEG
Posted: Tue May 28, 2019 10:03 pm
by jankraay
Capt. Oblivious wrote:tau wrote:Ek wil nou nie topic helemal hijack nie, maar 'n Oom het my oor my geweer gevra op die skietbaan. Ek sê Oom dit is 'n Howa .243. hy vertel my nee wat skoon strooi............
Nee hy het die antwoord, dit is die .243 Sako loop. Hy het so skerp groefdraai as hy die loop verlaat draai die koeël so vinnig hy het geen vatplek vir wind nie. Eers op 500m kry die wind weer kans.
Ek verstaan nou waaroor Cappie so erg is vir Sako
Die Oom praat weer uit sy beurt uit. Secrets!!!
Hahaha secrets...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: DIE INVLOED OP KOEëL WAT LAAG OOR TERREIN BEWEEG
Posted: Mon Jun 10, 2019 12:15 pm
by PetrusB
Bietjie laat vir die partytjie maar net vir interesantheid, as die geweer teen so n angle rus, en jou dopvulling is nie heeltemal vol nie, gaan le die kruit nie dalk op so manier dat dit brandtempo affekteer nie? dit sal dus mos n ander spoed gee wat ook n ander POI gaan he? Of praat ek nou n hoop strooi?
Re: DIE INVLOED OP KOEëL WAT LAAG OOR TERREIN BEWEEG
Posted: Mon Jun 10, 2019 1:35 pm
by Hein (Haan)
PetrusB wrote:Bietjie laat vir die partytjie maar net vir interesantheid, as die geweer teen so n angle rus, en jou dopvulling is nie heeltemal vol nie, gaan le die kruit nie dalk op so manier dat dit brandtempo affekteer nie? dit sal dus mos n ander spoed gee wat ook n ander POI gaan he? Of praat ek nou n hoop strooi?
Ek glo nie daai sal n probleem wees nie, meeste ouens skiet darem ook met n lading wat 90% plus dop vulling het so kan nie insien dat dit n uitwerking kan he nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk