Page 2 of 2
Re: Deur die Poorte na n (jag)hemel.
Posted: Wed Jul 22, 2020 8:11 am
by Wouter Roets
Plaashaas wrote: Wed Jul 22, 2020 7:19 am
Mellies wrote: Tue Jul 21, 2020 5:22 pm
Dankie vir al die mooi woorde en komplimente.
Plaashaas die klipbok is net oor 5.5” aan die regterkant.
Sako dit is lekker as daar n verskeidenheid spesies beskikbaar is ja. Ook koperspringbok, blouwildes en volstruise wat nie genoem is nie.
Met n vleisie...
Ook maar goed ek is nie n PH nie want ek sou die klient waarborg hy is oor die 6"
Seker ook wat jy vir die girls vertel!
Re: Deur die Poorte na n (jag)hemel.
Posted: Wed Jul 22, 2020 9:14 am
by Plaashaas
Wouter Roets wrote: Wed Jul 22, 2020 8:11 am

Net as dit baie koud is

Re: Deur die Poorte na n (jag)hemel.
Posted: Wed Jul 22, 2020 10:31 am
by pietskiet

Dankie Mellies, altyd vir my lekker om van ander manne se jagstories te lees. Bly om te sien jul roere was op skoot!
Re: Deur die Poorte na n (jag)hemel.
Posted: Wed Jul 22, 2020 10:52 am
by Wouter Roets
Plaashaas wrote: Wed Jul 22, 2020 9:14 am
Wouter Roets wrote: Wed Jul 22, 2020 8:11 am
Plaashaas wrote: Wed Jul 22, 2020 7:19 am
Ook maar goed ek is nie n PH nie want ek sou die klient waarborg hy is oor die 6"
Seker ook wat jy vir die girls vertel!
Net as dit baie koud is

Ou groot bek!
Re: Deur die Poorte na n (jag)hemel.
Posted: Wed Jul 22, 2020 3:29 pm
by Chevvy SS
Netjies Mellies!
Re: Deur die Poorte na n (jag)hemel.
Posted: Wed Jul 22, 2020 4:17 pm
by Methos
Dankie vir die deel!