Re: Is Groter altyd beter?
Posted: Fri Feb 07, 2025 10:40 am
Too big for this hunter to handle!
https://youtu.be/V4_UtUr-vj0?si=0zAbbvIvcryAP0ta
https://youtu.be/V4_UtUr-vj0?si=0zAbbvIvcryAP0ta
'n Skoot bo-oor die hart wat die hoofslagare tref laat soms die bloeddruk vinniger val as deur die hart self. Die bloed deur die neus was omtrent oombliklik daar.Supacow wrote: Fri Feb 07, 2025 10:00 am Lyk bietjie hoog vir perfect heart shot of dis n baie groot hart?
Vêr skoot op 'n rustige buffel wat nie van jou weet nie...
Selfde ervaring gehad.tripodmvr wrote: Fri Feb 07, 2025 1:17 pm'n Skoot bo-oor die hart wat die hoofslagare tref laat soms die bloeddruk vinniger val as deur die hart self. Die bloed deur die neus was omtrent oombliklik daar.Supacow wrote: Fri Feb 07, 2025 10:00 am Lyk bietjie hoog vir perfect heart shot of dis n baie groot hart?
Toe ek begin jag het was daar nie al die mooi prentjies soos vandag nie. Ek het my skote in die middel van die bors op die dwarste gemik en my biltong huis toe gebring.