Page 2 of 2
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Sat Nov 29, 2025 6:54 am
by Johan Nel
Wat 'n lekker lees verhaal. Baie geluk met julle buffels, John.
Ek vermoed jy en jou pa gaan die herinneringe vir altyd koester.
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Sat Nov 29, 2025 7:38 am
by Klein Karoo
Baie dankie vir jou skrywe, baie geniet om te lees. Kan jy dalk uitbrei oor jou ammunisie wat jy die Ruger gevoel het?
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Sat Nov 29, 2025 4:45 pm
by ruaanb
Baie geluk Weereens ou vriend! Groete vir jou Pa!
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Sat Nov 29, 2025 4:45 pm
by Thunderhead
Very special to share such a wonderful experience with your dad. Thanks for.taking us along.
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Sat Nov 29, 2025 6:31 pm
by Koos Barnard
Geluk John! Lekker storie en mooi bul. Sê ook geluk aan jou pa. Lekker ervaring saam.
Mooi loop
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Sun Nov 30, 2025 7:04 am
by desert fox
Wel gedaan John! Altyd lekker om jou stories te lees. Lekker om so saam met jou pa te kan jag.
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Sun Nov 30, 2025 9:47 am
by ThinusS
Congratulations on a great hunt. Thank you for sharing this. Buffalo hunting is always special, but hunting your first buffalo during the late season in a truly wild area is something that you will never forget. Well written, I felt as if I was right there.
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Mon Dec 01, 2025 7:14 am
by DWB
Magic!!!!!!!!!!!!! Baie Geluk julle!!!!!!!!
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Mon Dec 01, 2025 7:55 am
by Geno
Lekker gelees John, dankie! Geluk met julle mooi diere!
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Mon Dec 01, 2025 9:00 am
by OupaZA
Awesome!! Baie dankie vir die deel!!
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Tue Dec 02, 2025 11:08 am
by Wouter Roets
Weereens geluk my Maat!
Wat n wonderlike voorreg om hierdie saam met jou pa te kon doen. Baie bly vir julle part dat julle altwee se eerste buffels so mooi uitgewerk het.
Groetnis
Wout
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Tue Dec 02, 2025 5:11 pm
by Frederik
Dankie vir die deel van die mooi storie.
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Tue Dec 02, 2025 5:21 pm
by tripodmvr
Vir my moet jagfotos iets toon van die natuur. Dankie vir die wys van iets klein soos die koggelmander en bome. Dit wys vir my dat jou stap in die natuurtuin nie net oor die prooi gegaan het nie. Dankie vir die deel van 'n greep uit jul pad in die jagveld.
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Tue Dec 02, 2025 6:20 pm
by Methos
Lekker storie - baie geluk met die buffels en die mooi fotos en als
Re: ZIMBABWE: Nyerezi Safaris, Savé - Father Like Son
Posted: Fri Dec 05, 2025 11:53 am
by tau
Baie dankie manne.
Klein Karoo wrote: Sat Nov 29, 2025 7:38 am
Baie dankie vir jou skrywe, baie geniet om te lees. Kan jy dalk uitbrei oor jou ammunisie wat jy die Ruger gevoel het?
Ek het Hornady se 1980's Encapsulated 300gr solids gebruik wat ek self herlaai en in die laaste twee jaar amper 200 deur die geweer gejaag het.
My Pa het Hornady se nuwe platneus 300gr Solids geskiet.
EK het 25 x Barnes TSX ook saamgeneem, maar Sean verkies dat ons met solids skiet. Sy geloof in 300gr solids uit 'n .375 kaliber is baie groot.
Soos genoem is die skote nooit vêr nie.
Dit is 'n reuse debat. Met my ervaring van 3 Buffels jag en skiet werk die solids, maar jy oet weet wat agter die dier staan. Tweedens is die realiteiet in die digte bos frontale skote en dan skiet die solid die lengte van die Buffels.