Page 2 of 2
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 2:15 pm
by Hugo
En dan laaste die inlywing van my nuwe 30.06 kom ek net die biltong bokkie opspoor.
95m met n 180gr federal power shock.
[img width=560 height=420]
http://i262.photobucket.com/albums/ii11 ... 6990ac.jpg[/img]
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 2:21 pm
by mamba
Lekker Hugo, Daai Rage manne loop soos stroop.
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 2:28 pm
by Carl
Mooi Hugo. Jy moet erens daai predictive teks afsit jy laat my lekker lag die kant! Ek dink dit is onder Settings.
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 2:30 pm
by Hugo
Carl ek gan gou kyk! Ek gan nou jets breek
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 2:44 pm
by Geno
Hugo wrote:
Carl ek gan gou kyk! Ek gan nou jets breek
Hugo wrote:
En die spel flute is hier die iPad se inovasie, green men's weet hoe om dit stop te sit nie.
Dist hou mens ni dei Moot spel!

Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 2:44 pm
by Geno
Hugo wrote:
Ek gan nou jets breek
Jy's sterk huh?
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 2:47 pm
by Hugo
Genade! Ek dink die probleem is uitgesort.
When in doubt, call a nerd. En net my luck, hiers een skuins agter my!
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 3:35 pm
by Carl
http://www.damnyouautocorrect.com/ ek het my nou dood gelag vir jou Groen manne en Jets
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 3:39 pm
by Hugo
Ek sien ekt tot n Gemsbok gery so met die laaste lig.
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 3:47 pm
by Vlakvark
MMMMMM ek sien dit was nogal 'n KOEI gewees jy moet volgende keer kyk vir 'n versie
Geno se
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 06, 2012 4:06 pm
by Carl
Hugo wrote:
Ek sien ekt tot n Gemsbok gery so met die laaste lig.
Gemsbok ry is nie aan te beveel as jy nugter is nie. hahaha
Re: Hugo 2012
Posted: Wed Aug 08, 2012 2:00 pm
by Marc
Carls wrote:
Hugo wrote:
Ek sien ekt tot n Gemsbok gery so met die laaste lig.
Gemsbok ry is nie aan te beveel as jy nugter is nie. hahaha
HhehheeheeeeeÂ

Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 20, 2012 12:09 pm
by Hugo
Hiers die effe beter foto van die gemsbok.
[img width=560 height=372]
http://i262.photobucket.com/albums/ii11 ... 9F6B3F.jpg[/img]
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 20, 2012 12:25 pm
by Vlakvark
Netjies Hugo
Re: Hugo 2012
Posted: Mon Aug 20, 2012 7:08 pm
by Marc
Vlakvark wrote:
Netjies Hugo
