Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Marc »

Ek sou nie iets wat per PM gestuur was op die openbare forum kom ooplap nie, ek het ook al lelike onderonsies gehad per PM en dit daar gelos. Want dit is waar dit hoort ! Daar is 'n rede hoekom dit per PM gestuur was, KONFIDENSIEEL

Jou gedrag is soos 'n aandag soekende klikbek by die dagsorg sin, wat probeer jy nou eintlik hiermee bereik piet ?

Ek moet my steun aan Wouter se skrywe beaam
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Frikkiedbr »

Marc wrote:Ek sou nie iets wat per PM gestuur was op die openbare forum kom ooplap nie, ek het ook al lelike onderonsies gehad per PM en dit daar gelos. Want dit is waar dit hoort ! Daar is 'n rede hoekom dit per PM gestuur was, KONFIDENSIEEL

Jou gedrag is soos 'n aandag soekende klikbek by die dagsorg sin, wat probeer jy nou eintlik hiermee bereik piet ?

Ek moet my steun aan Wouter se skrywe beaam
Ek wou ook iets oor PM geskryf het maar het dit in gehou. Marc jy het 'n Groot Punt hier beet!!!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Eugene »

Marc wrote:Ek sou nie iets wat per PM gestuur was op die openbare forum kom ooplap nie, ek het ook al lelike onderonsies gehad per PM en dit daar gelos. Want dit is waar dit hoort ! Daar is 'n rede hoekom dit per PM gestuur was, KONFIDENSIEEL

Jou gedrag is soos 'n aandag soekende klikbek by die dagsorg sin, wat probeer jy nou eintlik hiermee bereik piet ?

Ek moet my steun aan Wouter se skrywe beaam
Dankie vir die waarheid! Die hele doel van 'n PM, is om iets apart en privaat van die forum te bespreek. Deur dit op die ope forum te plaas, maak die nut en doel van 'n PM oorbodig....
Aim small, miss small
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BLOK »

Eugene

Dalk moet jy weer vir ons soos in die verlede n Poll opsit ;) :D :D :D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BRNO (Pierre) »

Piet-Skiet wrote:Die fondament van die proebleem. Eks nou regtig min gespin oor wat julle dink of se. Dit gan nie oor my en wouter nie. Dit gan vir my oor die verdeeltheid tussen die lede en ons as 'n jag gemeenskap in sy geheel. Ek dink nie julle besef dat terwyl julle oordeel en tekere gan verdeel julle net ons in kleiner groepe in wat dit makliker maak om ons weg temaak nie. Die een wat van 'n stoel af skiet baklei met die een wat ook 'n sambreel by het en die een wat sonder 'n stoel skiet baklei met altwee die ander jagters en dan kom daar die een wat met 'n boog skiet en se weer almal is verkeerd en so neek almal mar net an. As daar een ding wat ons alankal moes besef het in die demokrasie is dat daar krag in getalle is. Ek gan nie met julle stry of argumenteer of eenige iets regverdig nie. Ek se julle net julle is beesig om ons almal tehang.
Ek rus, u edelagbare.
Moet nie eers tyd mors met n menings peiling nie.
Die mense stry nie om verdeeldheid te bring nie, dit is n openbare forum waar opinies mag verskil, versoeke gerig en geweier mag word. Elke ou het sy eie reg, maar wanneer n paar persone dieselfde versoek rig aan een persoon, telke male, dan moet daai persoon seker maar sy dikvelligheid laat staan en so bietjie self ondersoek doen.
Jy het gister in een van jou skrywes gese die mense op die forum moet groot word, ek het ook al daai fout gemaak, want wie is jy om vir my en die res van die forum te se hulle moet groot word?
Ek rig weer n versoek aan jou. Vat jou "conspirasy theory" sowel as jou pie, en waai. Jy is besig om n nare smaak op die forum te laat, en ek reken genoeg mense het nou daarvan geniet.
Veiligheid eerste manne!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Stefan764 »

Piet-Skiet wrote:Die fondament van die proebleem. Eks nou regtig min gespin oor wat julle dink of se. Dit gan nie oor my en wouter nie. Dit gan vir my oor die verdeeltheid tussen die lede en ons as 'n jag gemeenskap in sy geheel. Ek dink nie julle besef dat terwyl julle oordeel en tekere gan verdeel julle net ons in kleiner groepe in wat dit makliker maak om ons weg temaak nie. Die een wat van 'n stoel af skiet baklei met die een wat ook 'n sambreel by het en die een wat sonder 'n stoel skiet baklei met altwee die ander jagters en dan kom daar die een wat met 'n boog skiet en se weer almal is verkeerd en so neek almal mar net an. As daar een ding wat ons alankal moes besef het in die demokrasie is dat daar krag in getalle is. Ek gan nie met julle stry of argumenteer of eenige iets regverdig nie. Ek se julle net julle is beesig om ons almal tehang.
Pieter. Welkom terug op Jaracal. Ek moet ongelukkig saam met Pierre hier stem. Jy moet nou besluit of jy op die forum deel wil wees al dan nie. Dis hoe ek Wouter se PM (wat bitter swak styl is om dit op n openbare draad te kom publiseer in elkgeval) ook lees.

Verduidelik net vir my van watter verdeeldheid jy hier praat? Bestaan daar 2x groepe? Of hoe meen jy? Die skietstoel debakel waarna jy hier verwys het gegaan oor iemand wat sy mond wou uitspoel oor jakkals jag metodes en toerusting waarmee hy as n loop-en-skiet jagter n problem het, en dit op n probleemdier beheer forum?? Wat het hy (en jy vir wat dit werd is) gedink gaan gebeur? Dis nie verdeeldheid nie, dit is kaksoek waar jy weet jy dit gaan kry. Dit is gekry en daar is aanbeweeg.

So ek verstaan nie die "julle hang julleself" argument van jou so lekker nie? As jy nog deelneem op Jaracal, verduidelik dit asseblief. Indien jy nie meer deelneem nie, PM n moderator dat hulle jou profile verwyder.

O ja en oor die persoonlike aantuigings en beledegings, my aanbod staan nog om dit oor n koffietjie tot ruste te le.

Goed gaan ou grote en sterkte met die Pretoria Muskiete, "Africa is not for sissies"...

Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Silent Hunting »

Is net in die parliment waar 1 persoon reg is en die res van die land verkeerd.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by PWV »

.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BLOK »

Stefan764 wrote: Die skietstoel debakel waarna jy hier verwys het gegaan oor iemand wat sy mond wou uitspoel oor jakkals jag metodes en toerusting waarmee hy as n loop-en-skiet jagter n problem het, en dit op n probleemdier beheer forum?? Wat het hy (en jy vir wat dit werd is) gedink gaan gebeur? Dis nie verdeeldheid nie, dit is kaksoek waar jy weet jy dit gaan kry. Dit is gekry en daar is aanbeweeg.

Waar was die topic ek het dit gemis, seker toe ek besig was om van my skietstoel af jakkalse met n lig gejag het in die nag
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Silent Hunting »

BLOK wrote:

Blok,

Onthou net om op meer as 200m te skiet. Is maar moeilik as hulle naby is...

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Dimitri »

Piet,

HOPE YOU MAKE A SPEEDY RECOVERY
Firstly, I had a knee op many years ago and the guy in the hospital bed next to me had malaria. I don't wish it upon anyone. That guy suffered! 'Hope you make a speedy recovery.

REGARDING YOUR WRITING STYLE
I find that many (especially younger) people slip naturally into using "techno-shorthand" or whatever its called. I think we are going to see it more and more (we are already) and those of us who prefer proper written language are just going to have to get used to it, I suppose. I can't see that harping on about it is going to change the language style that is emerging globally. As I said, I find it somewhat irritating and, personally, when I write in English, Afrikaans or Greek, I do my best to ensure that my spelling, grammar etc are correct. But that is me. Mostly, I get what the shorthand means. And if I don't I can always ask or just ignore it. I can't remember one of your posts where I could not make out (more or less) what you were saying. I think we should be more concerned here about the substance of your posts than your spelling and sentence construction.

REGARDING YOUR REGULAR THREATS TO LEAVE THE FORUM
In the time that I have been on the Forum I think you have left twice and threatened to leave a number of other times. It feels almost as if you are engaged in an attention-seeking exercise when you do that. Clearly, you enjoy the Forum and that is why you keep coming back. So stop making threats and decide what you would prefer to do. People will respect you more and take you more seriously that way.

REGARDING YOU POSTING WOUTER'S PM ON THE FORUM
Did you respond directly to Wouter's PM before posting it for all to see? Did you try to resolve the matter with him? Could it have been thrashed out privately without immediately posting it thus creating a level of sensationalism? Let me also balance what I have just said by admitting that I don't agree that anyone has the right to say whatever they like via PM while feeling safe in the knowledge that the contents "may not" be divulged in public. PMs, for me, are similar to when you take someone aside to discuss a matter with them so that you don't make a huge scene or unnecessarily embarrass the person. Sometimes, blatant lies and inappropriate messages are sent behind the scenes in PMs and I have no problem with the recipient divulging that information for a legitimate purpose. As to the content of Wouter's PM I think he has some valid points and summarises the sentiments of many members.

Piet, why don't you just take a day or two before responding further? You may be angry and irritated right now (not to mention ill) and responding in that frame of mind is probably not going to help matters. Why don't you respond when you are more calm and have had some time to reflect. Maybe discuss the matter with someone whose opinion you value and who may offer sound, impartial advice?

Then you can decide whether you want to stay and participate in the Forum (which may require you tweaking certain things in your approach) or whether you will be happier having no contact with this large network of keen hunters, shooters and outdoorsmen.

You bang on about the fact that we are divided and that is your big issue. Well, we are certainly different. I still think it is OK for us to have our differences regarding various topics, calibres, ethics, hunting vs shooting etc. We are highly unlikely to agree on those things in the near future. But it is the way we disagree that counts. One can do it without shouting, swearing, being over-sarcastic or being insulting and aggressive.

Good luck with your way forward.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Wouter Roets »

Pietertjie

Jy het nou gekies om hierdie draad nou die speelgrond te maak so hier gaan hy.

Ek het hierdie PM(Personal Message) vir jou gestuur met die hoop dat dit jou oe sal laat oopgaan vir die tipe optrede waarin jy eerstens skuldig is en tweedens vir die inkennis stelling dat jy n enorme deel is van die klein persentasie lede wat onmin hier op Jaracal veroorsaak. Hierdie was nie uit n privaat standpunt gedoen nie, maar uit n moderators oogpunt. My hoop was dat jy hieroor sou gaan dink en jou optrede diensooreenkomstig sou aanpas met jou verdere toekomstige deelname hier.

Die feit dat jy die persoonlike amptelike skrywe hier geplaas het bevestig vir my net weereens die tipe persoon wat jy is. Toe n ander prominente jagforum my destyds gekontak het om my te waarsku teen jou karakter en optrede moes ek die voordeel van die twyfel eerder aan hulle gegee het as aan jou. Jy is duidelik nie oor dowe neutte destyds daar verban nie.

Deur nou met ou storietjies te kom van saamstaan en dit is die doel wat jy graag wil he, staan my persoonlik geensins aan nie. Soos jy tereg vroeer gese het staan enige iemand veel eerder met manne langs hulle met integriteit, eerlikheid en respek teenoor sy medemens as iemand wat soos jy huidiglik optree.

Hierdie is iets wat n mens nie van hou om op die wyse te doen nie, maar die keuse was joune en joune alleen. Gaan vat nou hierdie twee weke verlof van Jaracal en besluit nou vir eens en vir altyd die gesindheid wat jy hier aan die dag wil le. Wanneer jy nou weer toegang het tot die forum tree dan asb in die gees en gesindheid van hierdie platform op. Indien dit nog steeds te groot uitdaging vir jou is sal die voorreg om hier te verkeer ongelukkig permanent van jou ontneem word.

Groetnis
Wouter
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by wlm »

Terwyl die onderwerp maar gekaap kan word net die volgende.
Wanneer almal oor iets saamstem of daar nie plek is om van mekaar te verskil nie, raak ek bekommerd.
Moet tog net nie dink om van mekaar te verskil, sommer ernstig ook, hoef ons in 2 kampe te deel nie.
Ek gaan die gewaagde stelling maak dat ons Afrikaners besonder goed is daarmee om mense wat van ons verskil as verkeerd, verraaiers, dwarstrekkers en ongelowiges af te maak.
Kom ons gebruik nou maar die politiek as voorbeeld. Nat of SAP? NP of KP? DA of Vryheidsfront? hierdie is dinge wat gemaak het dat mense kwaad was/is vir mekaar en nog erger sekere poste gekry/one gekry het nie.
Kom ons raak ten minste op hierdie forum volwasse en beskaaf (beskaaf gesien as 'n antoniem vir barbaars) genoeg om van mekaar te kan verskil en die verskille te debatteer sonder om mekaar as sleg en nie meer deel van die "regdenkendes" te sien nie.
Daar is net twee wette wat behoort te geld:
1. Naaste lief he^ soos jouself.
2. Ek verskil van jou maar sal jou reg om te verskil tot die dood verdedig.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BLOK »

Silent Hunting wrote: Blok,

Onthou net om op meer as 200m te skiet. Is maar moeilik as hulle naby is...

Henk
Ek sal seker nooit die einde hoor van daai mis skoot op die jakkals nie hehehe
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by VdWalt »

BLOK wrote:
Silent Hunting wrote: Blok,

Onthou net om op meer as 200m te skiet. Is maar moeilik as hulle naby is...

Henk
Ek sal seker nooit die einde hoor van daai mis skoot op die jakkals nie hehehe
++>: ...... terwyl jy nou pak kry ..... jy het my nog nie geantwoord op die vraag
vir watter span jy support nie....!!

Ek kan sê "Die Sharks het ons gewen die naweek" (glad nie 'n skande nie) maar
jy moet sê "Die ........ het ons gewen" ++>:
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Pappabeer »

Die sentrale infeksie beheer het nog nie laat weet dat daar meer as die twee pasiënte in Lenasia is wat buite endemiese areas Malaria gekry het nie...

Passop vir ander goed daar in die groot stad wat steek wat ook koors kan veroorsaak...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by VdWalt »

Bly met jou ding uit gate en met jou gat uit dinge....?
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by wlm »

Pappabeer wrote:Die sentrale infeksie beheer het nog nie laat weet dat daar meer as die twee pasiënte in Lenasia is wat buite endemiese areas Malaria gekry het nie...

Passop vir ander goed daar in die groot stad wat steek wat ook koors kan veroorsaak...

Gee 'n muskiet in Lenasia jou kerrie-malaria?
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BLOK »

Vdw

Lyk my jy is daai jakkals wat ek gemis het op 50m, maar wat ek tot my dubbele spyt eintlik moes lyk my raak geskiet het. ;D ;D ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Stefan764 »

Wouter het jy nou vir PietSkiet geban voor hy my kon antwoord?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Marc »

Stefan764 wrote:Wouter het jy nou vir PietSkiet geban voor hy my kon antwoord?
Temporary Incapacity Leave Stefan, hy mag steeds antwoord ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Silent Hunting »

BLOK wrote:Vdw

Lyk my jy is daai jakkals wat ek gemis het op 50m, maar wat ek tot my dubbele spyt eintlik moes lyk my raak geskiet het. ;D ;D ;D ;D

Baie makliker om beeste te skiet. Baie groter teiken.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by BLOK »

Silent Hunting wrote: Baie makliker om beeste te skiet. Baie groter teiken.
Ook net as hulle anderkant die heilige streep staan, anders is ek heeltemal over gunned ;) ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by cassie_calvinia »

Silent Hunting wrote:
BLOK wrote:Vdw

Lyk my jy is daai jakkals wat ek gemis het op 50m, maar wat ek tot my dubbele spyt eintlik moes lyk my raak geskiet het. ;D ;D ;D ;D

Baie makliker om beeste te skiet. Baie groter teiken.
mmmm want jy kan die bees sien!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Hijacking en ander geskerts!

Post by Freddie101 »

wlm wrote:Terwyl die onderwerp maar gekaap kan word net die volgende.
Wanneer almal oor iets saamstem of daar nie plek is om van mekaar te verskil nie, raak ek bekommerd.
Moet tog net nie dink om van mekaar te verskil, sommer ernstig ook, hoef ons in 2 kampe te deel nie.
Ek gaan die gewaagde stelling maak dat ons Afrikaners besonder goed is daarmee om mense wat van ons verskil as verkeerd, verraaiers, dwarstrekkers en ongelowiges af te maak.
Kom ons gebruik nou maar die politiek as voorbeeld. Nat of SAP? NP of KP? DA of Vryheidsfront? hierdie is dinge wat gemaak het dat mense kwaad was/is vir mekaar en nog erger sekere poste gekry/one gekry het nie.
Kom ons raak ten minste op hierdie forum volwasse en beskaaf (beskaaf gesien as 'n antoniem vir barbaars) genoeg om van mekaar te kan verskil en die verskille te debatteer sonder om mekaar as sleg en nie meer deel van die "regdenkendes" te sien nie.
Daar is net twee wette wat behoort te geld:
1. Naaste lief he^ soos jouself.
2. Ek verskil van jou maar sal jou reg om te verskil tot die dood verdedig.
Mooi gestel. Ons sal en moet ook verskil. Dit is hoe ons dit hanteer en daaruit LEER wat tel.

Miskien leer ons almal weer ietsie hieruit asook dit wat Dimitri geskryf het.
Post Reply