Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Frikkiedbr wrote:Ek terg maar net, my vingers is al so seer moet maar kort skryf. Die hout lepel kan net so vinnig tik
Ja nee ek sal so dink Alwyn
Frikkie
Jong lyk my ek het iets gemis want ek sien nie die plek waar jy terg nie.
Groete
Jaco
Wou se ek mis ook nou iets
Frikkie help bietjie ondersteun asseblief man, dit gaan tog om n baie goeie doel. As jy iets wen is dit n bonus en maak ons 'n plan as jy 'n jag moet mee maak. Jy sal glad nie sukkel om van die troos pryse en gelukkige trekking items hier te veruil vir kontant nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Ons staan hudiglik op R 61 850 en geld kom nog daagliks in, daar is egter net omtrent 9 dae oor. Ek het egter gehoor daar kom weer 'n aansporingsprys vanmiddag by.
Ek het vandag met Jaco gesels en sal n gong ingooi in die kompetisie vir kaartjie nommer 1500!
Hier onder kan n paar gongs gesien word wat deur my verkoop word. Enige grote of vorm besikibaar. Daar sal binnekort ook ander produkte beskikbaar gestel word. Vir die beste pryse kontak my gerus op sandveldvarminting at gmail.com , 082 9vyf6 26vier5 of stuur my gerus n PM.
Groetnis
Monrique
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Raait manne, ek het weer kaartjies gekoop - ek het my vrou terloops van die kompetisie en die kinderhuis vertel en sy het so bietjie op hulle website gaan loer want êrens het die naam 'n klokkie gelui, en sy was so aangedaan oor die goeie werk wat hulle daar doen, dat sy my gevra het om nog kaartjies te koop. "n baie goeie vriendin van haar op skool was in daai huis, maar sy het nou eers uitgevind watter goeie werk die mense alles doen.
Groete manne,
Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Ons staan huidiglik op R 63 750 + R 8 000 van Henried se LCA m.a.w R 71 750 wat deur die forum tydens die kompetisie tyd bymekaar gemaak is, 'n groot applous vir elkeen van julle , borge sowel as deelnemers en donateurs wat dit sover moontlik gemaak het. 'n Klop op die skouer aan ieder en elk van julle vir hierdie groot poging.
7 dae
is al wat oor is om deel te neem. Die manne wat nog nie bydrae gemaak het nie, kom maak 'n verskil in hierdie 40+ kinders se lewens.