Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Hoe lus is ek nou vir so 2 weke verlof 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
He'll make you a good deal on Malaria an all an all...wlm wrote:Pappabeer wrote:Die sentrale infeksie beheer het nog nie laat weet dat daar meer as die twee pasiënte in Lenasia is wat buite endemiese areas Malaria gekry het nie...
Passop vir ander goed daar in die groot stad wat steek wat ook koors kan veroorsaak...
Gee 'n muskiet in Lenasia jou kerrie-malaria?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Capt. Oblivious wrote:Hoe lus is ek nou vir so 2 weke verlof
Dis maklik, vloek die rook uit 'n paar manne uit, dan kry jy 'n twee weke vakansie mahala
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Wens dit het so by die werk ook gewerk
Dan het ek sommer vandag aansoek gedoen vir verlof
Dan het ek sommer vandag aansoek gedoen vir verlof
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Stefan
Piet-Skiet sal jou vir die volgende twee weke nie deur Jaracal op sy profiel kan kontak nie. Indien hy dit so behaag het hy wel n paar ander opsies tot sy beskikking glo ek om jou te kontak.
Groetnis
Wouter
Piet-Skiet sal jou vir die volgende twee weke nie deur Jaracal op sy profiel kan kontak nie. Indien hy dit so behaag het hy wel n paar ander opsies tot sy beskikking glo ek om jou te kontak.
Groetnis
Wouter
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Haan wrote:Wens dit het so by die werk ook gewerk![]()
Dan het ek sommer vandag aansoek gedoen vir verlof
Pasop, as jy dit by die werk, met die baas try, gaan jou vakansie dalk meer as twee weke wees...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Los maar die verlof vir die winter
Net nou wil iemand my ook van agter af skiet 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Phillip
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Lanklaas so lekker gesit en lag! Stefan jy klink skoon teleurgesteld.Stefan764 wrote:Wouter het jy nou vir PietSkiet geban voor hy my kon antwoord?
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Phillip wrote:Lanklaas so lekker gesit en lag! Stefan jy klink skoon teleurgesteld.Stefan764 wrote:Wouter het jy nou vir PietSkiet geban voor hy my kon antwoord?
So sit ek ewe en lag n bietjie dinge kan soms maar hulle eie pad volg hier.Darm nognie gehoor dat ek skuldig is aan iets nie sekerlik n goeie ding
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
So praat 'n gentleman.Dimitri wrote:Piet,
HOPE YOU MAKE A SPEEDY RECOVERY
Firstly, I had a knee op many years ago and the guy in the hospital bed next to me had malaria. I don't wish it upon anyone. That guy suffered! 'Hope you make a speedy recovery.
REGARDING YOUR WRITING STYLE
I find that many (especially younger) people slip naturally into using "techno-shorthand" or whatever its called. I think we are going to see it more and more (we are already) and those of us who prefer proper written language are just going to have to get used to it, I suppose. I can't see that harping on about it is going to change the language style that is emerging globally. As I said, I find it somewhat irritating and, personally, when I write in English, Afrikaans or Greek, I do my best to ensure that my spelling, grammar etc are correct. But that is me. Mostly, I get what the shorthand means. And if I don't I can always ask or just ignore it. I can't remember one of your posts where I could not make out (more or less) what you were saying. I think we should be more concerned here about the substance of your posts than your spelling and sentence construction.
REGARDING YOUR REGULAR THREATS TO LEAVE THE FORUM
In the time that I have been on the Forum I think you have left twice and threatened to leave a number of other times. It feels almost as if you are engaged in an attention-seeking exercise when you do that. Clearly, you enjoy the Forum and that is why you keep coming back. So stop making threats and decide what you would prefer to do. People will respect you more and take you more seriously that way.
REGARDING YOU POSTING WOUTER'S PM ON THE FORUM
Did you respond directly to Wouter's PM before posting it for all to see? Did you try to resolve the matter with him? Could it have been thrashed out privately without immediately posting it thus creating a level of sensationalism? Let me also balance what I have just said by admitting that I don't agree that anyone has the right to say whatever they like via PM while feeling safe in the knowledge that the contents "may not" be divulged in public. PMs, for me, are similar to when you take someone aside to discuss a matter with them so that you don't make a huge scene or unnecessarily embarrass the person. Sometimes, blatant lies and inappropriate messages are sent behind the scenes in PMs and I have no problem with the recipient divulging that information for a legitimate purpose. As to the content of Wouter's PM I think he has some valid points and summarises the sentiments of many members.
Piet, why don't you just take a day or two before responding further? You may be angry and irritated right now (not to mention ill) and responding in that frame of mind is probably not going to help matters. Why don't you respond when you are more calm and have had some time to reflect. Maybe discuss the matter with someone whose opinion you value and who may offer sound, impartial advice?
Then you can decide whether you want to stay and participate in the Forum (which may require you tweaking certain things in your approach) or whether you will be happier having no contact with this large network of keen hunters, shooters and outdoorsmen.
You bang on about the fact that we are divided and that is your big issue. Well, we are certainly different. I still think it is OK for us to have our differences regarding various topics, calibres, ethics, hunting vs shooting etc. We are highly unlikely to agree on those things in the near future. But it is the way we disagree that counts. One can do it without shouting, swearing, being over-sarcastic or being insulting and aggressive.
Good luck with your way forward.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Deeg wrote:Kobus...weet jy of daar jagplase in die beskikbare grond is???JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Piet-Skiet wrote:Ai manne, om 'n strot uit teruk beteken basies mar die selle as om te se mense spring in mekaar se keel af. Net op 'n erger vlak. Die gedagte wat ek julle mee wil los is lees bladsy 6 in die nuwe gun africa! Ek het dit al baie gese mar ek se dit weer. Die maklikste manier om 'n groep van jou teenstanders te oorwin is deur te "devide and conquere". Die bunny huggers en anti's het nie nodig om julle te verdeel nie. Julle doen dit sommer vir hulle. Staan saam of vergaan.
Dit is baie mooi gestel.........+100
Ek het vandag op berug afgekom waar Malema se dat sy party nie kleurgebonde is nie en nooi blankes wat wil grond he om by hom aan te sluit....................amper n oorval gekry want daar sal hensoppers wees wat dit nog sal staan en doen.............![]()
![]()
Dink amper daai is die probleem............hulle kry dan nie aldag die grond gevat nie hoe sal hulle dit sommer so vir ons oorhandig. Ek ruik n stink storie...............
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Byna gedood in die Paarl vandag. Die krag was af van 14:00 tot 20:30. Het maar in en uit die swembad beweeg, maar daar was ook nie eers 'n luggie om jou af te koel nie.
Later was die swembadwater ook so warm dat ons dit toe maar gebruik het om bietjie koffie te maak.
Wonder of Malema iets sal kan doen aan die kragonderbrekings?
Groetnis
Later was die swembadwater ook so warm dat ons dit toe maar gebruik het om bietjie koffie te maak.
Wonder of Malema iets sal kan doen aan die kragonderbrekings?
Groetnis
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Oom Pieter, hier in die Wes-TVL, weet ons nie aldag lekker waar is die Paarl nie. Maar ek dink ek weet. Het die weerburo nie vandag n hite waarskuwing vir julle uitgereik nie? Ek verbeel my ek het op die nuus so iets gesien? Kanaal 403. Mag verkeerd wees, maar die groot rooi kol was wyd oor julle gebied met n spesiale vermaning vir n hitte golf, en moontlike veldbrande.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
James, google accuweather en tik Paarl, South Africa in en jy sal sien wat daar aangaan.
Afgelope vier dae by die 40 ºC. Aanvoelbare temperatuur nog hoër as daar nie 'n windjie waai nie. Hierdie vallei voel dan soos 'n oond!
Nee wat, ek is nie 'n somermens nie. Buitendien kan mens ook nie in die somer jag nie!
Afgelope vier dae by die 40 ºC. Aanvoelbare temperatuur nog hoër as daar nie 'n windjie waai nie. Hierdie vallei voel dan soos 'n oond!
Nee wat, ek is nie 'n somermens nie. Buitendien kan mens ook nie in die somer jag nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Dis die waarheid!Pieter Willem Vorster wrote: Nee wat, ek is nie 'n somermens nie. Buitendien kan mens ook nie in die somer jag nie!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
James Wilson wrote:Dis die waarheid!Pieter Willem Vorster wrote: Nee wat, ek is nie 'n somermens nie. Buitendien kan mens ook nie in die somer jag nie!
Neewat Oom Pieter en James,
Julle praat nou nie reg nie. Ek en henk het 2 weke terug in 40*C varke gejag. Ons maak gebruik van ons nuut gepatenteerde verkoelings sisteem, die "Silent Beer" en hulle bly yskoud...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ja Dewald, ek sou dit seker ook gedoen het, want so 'n skietery kan ek nie weerstaan nie.
Maar die winter bly maar die lekkerste!!
Maar die winter bly maar die lekkerste!!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ek weet darrem nie of ons Spilpunt skiet en bakkie skiet kan vergelyk nie
... Spilpunt draai darrem baie stadiger (amper bekruipspoed) as n bakkie...
Alhoewel my Hilux se turning circle amper so groot soos die spilpunt is...

Alhoewel my Hilux se turning circle amper so groot soos die spilpunt is...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Kom nou agter dat jy nie eintlik 'n "clue" het van bakkieskiet niePappabeer wrote:Ek weet darrem nie of ons Spilpunt skiet en bakkie skiet kan vergelyk nie... Spilpunt draai darrem baie stadiger (amper bekruipspoed) as n bakkie...
Alhoewel my Hilux se turning circle amper so groot soos die spilpunt is...![]()
![]()
Het jy 'n skietstoel op die spilpunt?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Manne
My broer het al n buffelbul van n bewegende spilpunt af gepiets. Hy het n bosvark, sy eerste, ook net etlike sekondes voor dit laat sneuwel, so ek wonder wie kan dit troef?
Groetnis
Wouter
My broer het al n buffelbul van n bewegende spilpunt af gepiets. Hy het n bosvark, sy eerste, ook net etlike sekondes voor dit laat sneuwel, so ek wonder wie kan dit troef?
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Ek het op laerskool een keer die sprayer koppies van n spilpunt af geskiet.Of hy nou beweeg het kan ek nie onthou nie maar ek weet ek het die dag na dit baie stadig beweeg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Kaptein
Ek neem aan daar is n spreier op jou gat oopgemaak?
Groetnis
Wouter
Ek neem aan daar is n spreier op jou gat oopgemaak?
Groetnis
Wouter
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Seker so bietjie van die ''topic''af maar partykeer werk dit goed om so van n spilpunt
af teskiet
Monteer n hout ''pallet''(spel) op die toring en dan skiet ek bosvarke tussen die mielies
Die bosvarke kom gewoontlik naby om in die water om modder van die spilpunt wielspoor
te speel of te drink
af teskiet
Monteer n hout ''pallet''(spel) op die toring en dan skiet ek bosvarke tussen die mielies
Die bosvarke kom gewoontlik naby om in die water om modder van die spilpunt wielspoor
te speel of te drink
vlakvark en bosvark Bvk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hijacking en ander geskerts!
Nee, hel kyk, ek raak nou bleddie oud op 42. Almal wil net bolle rol. Elke tweede man se kruisbande sit te styf of sy vrou het vir hom slaai ingepak vir middagete. Dit sukkel maar om 'n bespreking hier op Jaracal aan die gang te hou. Al stem die manne saam oor die feite wil niemand jou help om iets aan jou te verduidelik tot jy dit verstaan nie. Ek weet daar is perke aan sommige manne se geduld, maar ons is almal hier om iets te leer.
My een onderwyser het altyd gesê jy kry nie dom mense nie, net dom vra, maar deur 'n intellegente antwoord te gee dwing respek af by albei partye.
Groete van huis tot huis.
Gawie.
My een onderwyser het altyd gesê jy kry nie dom mense nie, net dom vra, maar deur 'n intellegente antwoord te gee dwing respek af by albei partye.
Groete van huis tot huis.
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!