Ek sal nog 'n jag hemp elk borg vir die 2 manne wat die jag by Taffie wen.tafjak wrote:Jakkalsgat
As daar 'n behoefte vir so iets is, sal ek ek een gee om gejag te word. Sal ook ram wees, hier is redelik baie van hulle en sien nie dat dit enige skade kan doen nie. Kom ook agter dat baie min indien enige by gevang word.
Ek sal 'n springbok of 2 ingooi saam met die steenbok. Die wenner hiervan sal net met kaartjie houer #1000 moet saamjag op dieselfde tyd.
Mooiloop
Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
kaartjies gekoop en mail gestuur
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Petrie
Ek wil dan hemp vir myself ook aanskaf- betaal natuurlik. Dankie, dit sal baie nice wees.
Mooiloop
Ps. Petrie, bring sommer jou gun saam en oorhandig dan self die hemde. Sal iets om te jag ook uithou vir jou en my. Haha

-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Taffie, as ek 'n gratis egskeiding of testament bygooi, kan ek ook saamkom?tafjak wrote:Petrie
Ek wil dan hemp vir myself ook aanskaf- betaal natuurlik. Dankie, dit sal baie nice wees.
Mooiloop
Ps. Petrie, bring sommer jou gun saam en oorhandig dan self die hemde. Sal iets om te jag ook uithou vir jou en my. Haha
Aim small, miss small
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Eugene
Ek is reeds gelukkig geskei -try iets anders haha
Ek is reeds gelukkig geskei -try iets anders haha
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Lyk of Eugene darem iets anders ook kan bied!Eugene wrote:Taffie, as ek 'n gratis egskeiding of testament bygooi, kan ek ook saamkom?tafjak wrote:Petrie
Ek wil dan hemp vir myself ook aanskaf- betaal natuurlik. Dankie, dit sal baie nice wees.
Mooiloop
Ps. Petrie, bring sommer jou gun saam en oorhandig dan self die hemde. Sal iets om te jag ook uithou vir jou en my. Haha
Last edited by douw on Thu Dec 12, 2013 12:53 pm, edited 1 time in total.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ek maak f..... lekker kos! Enige kos, van Masterchef tot gewone potjiekos!tafjak wrote:Eugene
Ek is reeds gelukkig geskei -try iets anders haha
Aim small, miss small
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Eugene wrote:Ek maak f..... lekker kos! Enige kos, van Masterchef tot gewone potjiekos!tafjak wrote:Eugene
Ek is reeds gelukkig geskei -try iets anders haha
![]()
![]()
Eugene, hoe lyk dit met 'n Masterchef "Jaracal edition" dan kan die wenner saamgaan na oom Taffie!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
tafjak wrote:Jakkalsgat
As daar 'n behoefte vir so iets is, sal ek ek een gee om gejag te word. Sal ook ram wees, hier is redelik baie van hulle en sien nie dat dit enige skade kan doen nie. Kom ook agter dat baie min indien enige by gevang word.
Ek sal 'n springbok of 2 ingooi saam met die steenbok. Die wenner hiervan sal net met kaartjie houer #1000 moet saamjag op dieselfde tyd.
Mooiloop
Petri en Taffie baie dankie.GreyGhostGear wrote:
Ek sal nog 'n jag hemp elk borg vir die 2 manne wat die jag by Taffie wen.
Last edited by Jakkalsgat on Fri Dec 13, 2013 8:57 am, edited 1 time in total.
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Sit dit by die pryse Eugene.Eugene wrote:Taffie, as ek 'n gratis egskeiding of testament bygooi, kan ek ook saamkom?tafjak wrote:Petrie
Ek wil dan hemp vir myself ook aanskaf- betaal natuurlik. Dankie, dit sal baie nice wees.
Mooiloop
Ps. Petrie, bring sommer jou gun saam en oorhandig dan self die hemde. Sal iets om te jag ook uithou vir jou en my. Haha
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Pasop net, ons het met hierdie jaar se StNW trip ook so n Masterchef saamgevat en ek dink van die 8dae het hy een keer gebraai. Kon dam lekker drink die Masterchef hahahaha.douw wrote:Eugene wrote:Ek maak f..... lekker kos! Enige kos, van Masterchef tot gewone potjiekos!tafjak wrote:Eugene
Ek is reeds gelukkig geskei -try iets anders haha
![]()
![]()
Eugene, hoe lyk dit met 'n Masterchef "Jaracal edition" dan kan die wenner saamgaan na oom Taffie!
Groete en well done aan almal wat deelneem, dis n MOERSKE verskil om so hoop geld aan n huis te skenk wat dit glad nie verwag of vir dit begroot het nie!! 3x Hoeraaas vir die volbloed Jaracal manne!!!
Stef
- Rotty
- Jr. Member

- Posts: 63
- Joined: Wed Jan 16, 2013 7:24 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jippy da nog tyd vr my ook dam ek het al begin stres my dogter het my tab en laptop laat grond toe gan n nou sit papa sonder enige oordendlike kominikasie middel
Toe begin k stress ek is te laat
Maar ek kan julle amal se ek jul amal sien uit na daai groot jag dit sal lekker wees ja ma ek sien eerder uit na daai aand saam geno
Daai kakelse gan plat trek klink vr my soos pret

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ek het die laaste tyd so dik geword, hier is ten minste 10 hemde wat ek ook vir jou en die jagters kan gee. Sal dit natuurlik ook self kom oorhandig, en sal natuurlik ook my eie geweer saambring.tafjak wrote:Petrie
Ek wil dan hemp vir myself ook aanskaf- betaal natuurlik. Dankie, dit sal baie nice wees.
Mooiloop
Ps. Petrie, bring sommer jou gun saam en oorhandig dan self die hemde. Sal iets om te jag ook uithou vir jou en my. Haha
Veiligheid eerste manne!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
jy sal moet draf!Ek het die laaste tyd so dik geword
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
'n Bul wat werk, is altyd maer.... Wats fout Pierre? Ek het nog van daai blou pilletjies ekstra, nadat my oupa oorlede is! Jy moet maar praat man!cassie_calvinia wrote:jy sal moet draf!Ek het die laaste tyd so dik geword
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Nog net 3 dae oor!!!!!
Bankbesonderhede
E Harmse/Jaracal Kersfonds
FNB Wilkoppies
Rekeningno: 6243 721 2179
Takkode: 250-053
Met inbetalings gebruik asb jou Jaracal naam as verwysing anders sal dit gesien word as skenking

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Dis payday vandag manne
Kom ons maak die kissie mooi rond vol
Kom ons maak die kissie mooi rond vol
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Seker as dit vir jou werk, soos jy laas gese het, sal dit vir my ook werk. Stuur maar ons kyk.Eugene wrote:'n Bul wat werk, is altyd maer.... Wats fout Pierre? Ek het nog van daai blou pilletjies ekstra, nadat my oupa oorlede is! Jy moet maar praat man!cassie_calvinia wrote:jy sal moet draf!Ek het die laaste tyd so dik geword![]()
![]()
Veiligheid eerste manne!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
onthou net die blou bulle se arms werk om biltong en bier in die mond te kry. Verder werk en oefen hulle nie veel nie. 
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jaco
My lyne is in die water
Beretta
My lyne is in die water
Beretta
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Manne, die R100,000-00 is so naby, kom ons stoot hom asb!
Ek gooi n biltong en droewors hamper van 4kg in vir die man of dame wat die kaartjie koop wat die R100k volmaak, dis n waarde van R700-00.
Baie dankie vir Jaco en sy span, en al die lede hier, daai kinders gaan dit sooooo waardeer!!
Ek gooi n biltong en droewors hamper van 4kg in vir die man of dame wat die kaartjie koop wat die R100k volmaak, dis n waarde van R700-00.
Baie dankie vir Jaco en sy span, en al die lede hier, daai kinders gaan dit sooooo waardeer!!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Robbie
Dankie man wou nog altyd jou biltonge geproe het
my lyn is in die water
Beretta
Dankie man wou nog altyd jou biltonge geproe het
Beretta
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Wow manne. Al amper 100k? Dit wil gedoen word.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD