Stilste silencer

Post Reply
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Stilste silencer

Post by Dawie »

Pieter Willem Vorster wrote: Dankie, Dawie, dit is nou nuttige en interessante inligting
Plesier Oom
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Stilste silencer

Post by BLOK »

Gaan julle nou nog die uitslae bekend maak of nie. Ek hoor nou daar is sprake dat julle dit slegs bekend sal maak as julle donasies kry vir al die onkoste wat jul aangegaan het vir die toetse.??????
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Stilste silencer

Post by Willie »

Blok ek kan nie fout sien met so 'n klein omkoop fooitjie nie. Die manne het mos darem taamlik uit hulle self gegee . Party was selfs siek na die tyd :o
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Stilste silencer

Post by BLOK »

Nee is so Willie, ek verneem maar net sommige manne het gemaak dat die toetsers hulle gatte in n krul getrek het en nou nie meer die uitslae sommer wil deel nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Stilste silencer

Post by Hugo »

henning wrote:
NicoSmit wrote:Ek het nou weer die naweek gesien hoe lekker werk 'n silencer op 'n geweer ek het 'n Piet Jacobs kd op my 3006 en in die veld klink dit net soos 'n sweep wat klap en jy hoor duidelik daai "dup" klank as dit raak is
Ek het myne ook bestel, kan nie meer wag nie, net, die groefdraad op die loop laat sny, R1900, eina.

Groete
Henning

R1900 vir draad sny?

Iemand is besig om jou te smoke!
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Stilste silencer

Post by henning »

Hugo wrote:
henning wrote:
NicoSmit wrote:Ek het nou weer die naweek gesien hoe lekker werk 'n silencer op 'n geweer ek het 'n Piet Jacobs kd op my 3006 en in die veld klink dit net soos 'n sweep wat klap en jy hoor duidelik daai "dup" klank as dit raak is
Ek het myne ook bestel, kan nie meer wag nie, net, die groefdraad op die loop laat sny, R1900, eina.

Groete
Henning

R1900 vir draad sny?

Iemand is besig om jou te smoke!
Hugo, hierdie man het vir my verduidelik dat die geweer moet uitmekaar gehaal word en die loop in die draaibank en klomp dinge, so nou weet ek nie.
Wat sal dan n aarvaarbare prys wees?

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Stilste silencer

Post by martinf »

Ek en Hugo gebruik Frikkie in Montana en hy charge gewoonlik so tussen R400 en R500.
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Stilste silencer

Post by GERT vd M »

R400 tot R500 Prys kan dalk klim as visiere verwyder moet word en weer herblou word
Gert
Ek sal nie R1900 betaal nie. Van die beste kd s kos minder as dit
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Stilste silencer

Post by Hugo »

Henning

Ja die geweer word uitmekaar gehaal, jy draai 2 skroewe los en hys uit mekaar, jy haal sommer byd ie huis jou scope af as jy nie wil he hy moet dit doen nie en as hy jou geld vra oor hy 4 skroewe moet los draai sal ek dalk ander plek soek as ek jy is.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Stilste silencer

Post by henning »

GERT vd M wrote:R400 tot R500 Prys kan dalk klim as visiere verwyder moet word en weer herblou word
Gert
Ek sal nie R1900 betaal nie. Van die beste kd s kos minder as dit
Ek het geen visiere nie, dit is n Savage, plus die Savage geweere se loop kom mos maklik af met net n barrel nut.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Stilste silencer

Post by Hugo »

Jy draai nie die loop uit nie, net die kolf kom af en die scope en ringe.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Stilste silencer

Post by Willie »

BLOK wrote:Nee is so Willie, ek verneem maar net sommige manne het gemaak dat die toetsers hulle gatte in n krul getrek het en nou nie meer die uitslae sommer wil deel nie.
Kan so wees. Hulle het immers al die moeite en kostes gehad. Dit is seker hulle besluit of hulle die uitslae wil deel en met wie hulle dit gaan deen en wanneer hulle dit gaan deel. :angel:

Aan die ander kant , die manne het ook 'n werk om te doen en dit moet mos eerste kom.

Ek sien juis daar by die draad oor Taffie se tips gebeur dinge. Ek lees en leer maar daar solank ek geduldig probeer wag vir die uitslae op die draad
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Stilste silencer

Post by Katefbessie »

Die data is verwerk....... :police:
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Stilste silencer

Post by Geno »

Data dokument kan HIER afgelaai word.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Suppressor%20test/20140803_121710.jpg

VLNR:
Numenor Reflex
Numenor screw on
Numenor Prototype
Nightro
Terminator
Silent Hunter
Discreet
Small Warrior
Medium Warrior
Large Warrior
AimZonic
OVS Ultimate
OVS 50mm
OVS 38mm

Julle sal sien dat die ATec nie daar is nie.
Ek het hom in my ander bakkie vergeet... :-[

Toetsprosedure was as volg:
Klankmeter gemonteer op driepoot.
Hoogte: Selfde as tromp.
Afstand: 2m voor, en 2m wind-af.
3 skote per demper is geskiet. Alle skote is geskiet met windspoed onder 3m/s.

Ons wou nog 'n meter by die skut se oor gehou het, maar die meter wou nie saamwerk nie.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2347
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Stilste silencer

Post by henried »

Dankie julle.
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Stilste silencer

Post by Danie01 »

Dankie baie, gaan nou lekker lees
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Stilste silencer

Post by Willie »

Baie dankie aan almal wat deel gehad het aan die oefening
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Stilste silencer

Post by Arnold »

Baie dankie!
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2486
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Stilste silencer

Post by Flip Nel »

Dankie vir almal se tyd en moeite om dit vir ons almal te doen
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Re: Stilste silencer

Post by Hartskoot Hennie »

Geno en kie, baie dankie vir al julle moeite! Ons waardeer dit vreeslik baie!
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: Stilste silencer

Post by PJS »

Dankie aan al die manne wat gehelp het hiermee. Julle tyd, geld en moeite word waardeer.
Mooiloop
PJ
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Stilste silencer

Post by Carl »

Dankie vir die werk en plesier (skiet is altyd lekker) wat hierin gegaan het.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Stilste silencer

Post by BLOK »

Dankie vir die uitslag manne ons wardeer. En dan vir die man wat mooi gepraat het en die manne moes smeek om toe die uitslae te deel, ek weet nie wie jy was nie maar net so groot dankie vir jou ook. Dit sou n disaster wees as hulle nie die inligting sou deel nie.

Weereens mooi volledige uitslag, en wel gedaan.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
martinf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am

Re: Stilste silencer

Post by martinf »

Baie dankie. Regtig goed.

As ek so kyk het ons eie Henk baie goed gedoen. Baie geluk.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1880
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Stilste silencer

Post by Ratel »

Dis nou 'n behoorlike en baie insigewende verslag. Baie dankie dat julle julle tyd afgestaan het vir die toetsing. Daar is nie 'n manier hoe jan alleman hierdie vergelykings in die winkels kan doen voor hulle koop nie. Hierdie is nou maar een van die voordele van die forum.
Maak 'n verskil
Post Reply