Page 17 of 25
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 10:47 am
by Langeraat
Baie professioneel gedoen. Baie dankie aan almal betrokke.
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 10:50 am
by junglejulian
Baie dankie vir al die manne betrokke vir jul verslag.Dit gaan die besluite baie vergemaklik.Lyk my as jy n boom skut in Bloemfontein dan voeter daar sommer 6 manne uit wat silincers maak.
@ Geno
Was al die silincers nuwes gewees of was daar van hul wat reeds op bestaande gewere gebruik was?
ek kan nie glo die Terminator het so uit die bus geval nie...
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 10:51 am
by Katefbessie
Iets om ingedagte te hou met die retail pryse soos gelys in die dokument, ek sou voor ek besluit op een van die supressors net eers die vervaardiger kontak en wel die prys bevestig en wat die prys alles insluit- sommige van die vervaardigers sluit additionele "perks" by hul retail prys in waar ander vervaardigers se retail prys net die supressor insluit.
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 10:55 am
by Geno
junglejulian wrote:
@ Geno
Was al die silincers nuwes gewees of was daar van hul wat reeds op bestaande gewere gebruik was?
ek kan nie glo die Terminator het so uit die bus geval nie...
Die Terminator het so 1000 rondtes op my .204 gedoen vooraf.
Die Aimzonic so 500 rontes.
Die Silent Hunter is Pierre se .243 demper
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 10:56 am
by Hugo
Julian
Ek praat hier namens Geno.
Die Terminator wat gebruik was was nie n "nuwe" model nie,
Maar almal was meer as genoeg tyd gegee om hulle nuutste skeppings na die toets toe te bring.
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 10:57 am
by Hugo
Jy tik vinniger as ek Eugene...
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 11:01 am
by Silent Hunting
More almal.
Groot dankie aan almal wat betrokke was. Dit is voorwaar baie intresant.
Ek het gou die avg gaan bereken, pragtig.
Groete,
Henk
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 11:07 am
by Arnold
Nie dat dit veronderstel is om te verskil nie maar het julle dalk akuraatheid vergelyk?
Henk, jy gaan nou nog besiger wees

Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 11:08 am
by Geno
Almal het rondom 'n duim of kleiner gegroep.
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 11:10 am
by Silent Hunting
Arnold,
As ek reg onthou het hulle op 'n manier record gehou van groepe. Mag verkeerd wees.
Sal gaaf wees om besig te bly. Kinders klink erg as hulle honger gaan slaap...
Henk
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 11:38 am
by Numenor
Nogmaals baie dankie aan al die manne wat tyd en moeite ingesit het.
Ons het al heelwat oproepe van forum lede ontvang.
Ons is dan 2e en 5e stilste met ons twee suppressors.
Numenor - Quietly getting on with it !!!
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 11:41 am
by Forester
Baie dankie aan almal, die moeite word opreg waardeer!
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 11:57 am
by Chevvy SS
Baie dankie aan al die betrokkenes by die toets!
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 12:15 pm
by PWV
Baie insiggewend!
Baie dankie aan die manne vir 'n groot opoffering.
Ek is baie tevrede met die silent hunters wat ek het.
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 12:44 pm
by JACQUES BOTHA
Dankie vir julle moeite en detail, verslag baie deglik gedoen my waardeering vir julle moeite en tyd.
Nou kom ek terug na Pieter jacobs se silincer van aliwal teen R650 opgesit of dalk al r750 is hy die beste waarde vir geld en vir my .
Ek het Henk se klein hunt buddy dei nawee getoets op 243 enw as impress beslis en weer tot die slotsom gekom.
Die belangruikste vir my is 1. hy moet nie my ore irriteer nie, 2. hy moet recoil wegvat dat ek kan sien waar ek skiet 3, bekostigbaar wees,
4 hy moet nie te groot wees nie en dan soos alreeds genoem hier n bietjie harder endaar n bietjie sagter is irrelevant beslis vir my ..So gesels maar met pieter jakobs se produk is
baie waarde vir min geld --
Groete
Jacques Botha
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 12:46 pm
by andre007
Dankie manne
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 12:49 pm
by Geno
JACQUES BOTHA wrote:Dankie vir julle moeite en detail, verslag baie deglik gedoen my waardeering vir julle moeite en tyd.
Nou kom ek terug na Pieter jacobs se silincer van aliwal teen R650 opgesit of dalk al r750 is hy die beste waarde vir geld en vir my .
Ek het Henk se klein hunt buddy dei nawee getoets op 243 enw as impress beslis en weer tot die slotsom gekom.
Die belangruikste vir my is 1. hy moet nie my ore irriteer nie, 2. hy moet recoil wegvat dat ek kan sien waar ek skiet 3, bekostigbaar wees,
4 hy moet nie te groot wees nie en dan soos alreeds genoem hier n bietjie harder endaar n bietjie sagter is irrelevant beslis vir my ..So gesels maar met pieter jakobs se produk is
baie waarde vir min geld --
Groete
Jacques Botha
JB,
Hoekom het jy nie met P Jacobs gereel vir een om te toets nie?
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 12:55 pm
by GERT vd M
JACQUES BOTHA wrote:Dankie vir julle moeite en detail, verslag baie deglik gedoen my waardeering vir julle moeite en tyd.
Nou kom ek terug na Pieter jacobs se silincer van aliwal teen R650 opgesit of dalk al r750 is hy die beste waarde vir geld en vir my .
Ek het Henk se klein hunt buddy dei nawee getoets op 243 enw as impress beslis en weer tot die slotsom gekom.
Die belangruikste vir my is 1. hy moet nie my ore irriteer nie, 2. hy moet recoil wegvat dat ek kan sien waar ek skiet 3, bekostigbaar wees,
4 hy moet nie te groot wees nie en dan soos alreeds genoem hier n bietjie harder endaar n bietjie sagter is irrelevant beslis vir my ..So gesels maar met pieter jakobs se produk is
baie waarde vir min geld --
Groete
Jacques Botha
Jacques,
Gee ons Pieter Jacobs se kontak besonderhede
Groete
Gert
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 1:01 pm
by dehacked
Baie dankie manne. Julle is tops!
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 1:03 pm
by Werries1
Baie dankie vir die terugvoer, Manne....
Het julle al gehoor van "Mkonto Manufacturing cc" se KD.
Ek stel belang om een van hule se KD te koop. Hoekom, die KD skroef voor by jou loop op en kom dan 2/3 terug oor die loop en steek seker so 1/3 voor uit.
Ek verneem dat hulle ook baie sag is, weet nie. Ek sal graag meer wil uitvind voor ek koop.
Ek luister graag oor wat julle te se het.
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 1:16 pm
by henried
Ek het vinnig ge-GOOGLE om te sien waarmee vergelyk mens 10db... iest soos die val van 'n kospeld...
Ek het middag ete saam met 3 ingeneur ge-eet, en die KD resultate was ons "topic of discussion".
Ek moet erken ek het hulle vinnig verloor. Die wetenskap en wiskunde was bo my vermoƫ, maar in kort volgens hulle is 10db, baie goed. Iets te doen met elke 3db minder, verdubble jy die effek...
My vraag dan nou...
Was die verskil hoorbaar?
Kan iemand dalk die 10db op die oor vir my in Afr verduidelik.
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 1:28 pm
by savage(P Coetzer)
Help my reg as ek verkeerd is maar ek dink dis nou te laat om opinies te vra en te lewer oor vervaardigers wie se produk nie deel van hierdie betrokke toets was nie. Indien die behoefte bestaan kan n "stilste silencer volume 2" seker gereel word maar vir nou voel ek is slegs die silencers wat deel was van die toets oop vir bespreking.
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 1:32 pm
by Dries101
henried wrote:Ek het vinnig ge-GOOGLE om te sien waarmee vergelyk mens 10db... iest soos die val van 'n kospeld...
Ek het middag ete saam met 3 ingeneur ge-eet, en die KD resultate was ons "topic of discussion".
Ek moet erken ek het hulle vinnig verloor. Die wetenskap en wiskunde was bo my vermoƫ, maar in kort volgens hulle is 10db, baie goed. Iets te doen met elke 3db minder, verdubble jy die effek...
My vraag dan nou...
Was die verskil hoorbaar?
Kan iemand dalk die 10db op die oor vir my in Afr verduidelik.
So dubbel so hard as on die net kan glo
Perceptions of Increases in Decibel Level
Imperceptible Change 1dB
Barely Perceptible Change 3dB
Clearly Noticeable Change 5dB
About Twice as Loud 10dB
About Four Times as Loud 20dB
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 1:32 pm
by Rinkhals
Dankie vir almal se moeite, ook die manne wat bereid was om hul 'produkte' op die blok te sit!
Wys jou duur en ingevoer is nie altyd die beste nie! Geluk Silent Hunter dis goeie uitslae daai!
Groete
Re: Stilste silencer
Posted: Mon Aug 11, 2014 1:35 pm
by SV MAD (Henk)
Baie dankie vir die toets. Ek het juis oorweeg om te kyk watse demper ek kan kry vir my 6.5x55. Ek wil hom gebruik vir langafstand jag, en het dus sekere kriteria gehad waaraan hy moes voldoen. Die toets was baie insiggewend, wens ek kon dit bywoon (agv omstandighede kon ek nie).
Nou weet ek watse een ek kan koop. Weereens dankie vir die manne wat die effort ingesit het