
Sent from my SM-A315F using Tapatalk










Drie skote deur die hart!!!!fanie.myburgh wrote: Tue Oct 26, 2021 1:24 pm IMG_1316.jpg
Hier is 3 skote op 500m met my 7x64.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Fanie ReacherGawie(13mm) wrote:Drie skote deur die hart!!!!fanie.myburgh wrote: Tue Oct 26, 2021 1:24 pm IMG_1316.jpg
Hier is 3 skote op 500m met my 7x64.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jack Reacher se moses!





Wouter Roets wrote: Tue Aug 16, 2022 10:42 am Lekker Nico, lyk of die geweer wil skiet. Kan nie wag vir ou Kaptein se insette hieroor nie...







Dankie Wouter!Wouter Roets wrote:Apie
Daai lading skree vir TPL verstelling! Mooi gegooi maat.
Groetnis
Wout

Deel bietjie specs van daai geweer asb. Baie baie mooi groep!!6.5/284Norma wrote: Mon Aug 22, 2022 5:29 pm 6 Creedmoor met Berger 105 Hybrid.
90mm groep op 1030m.
6 Creedgroep (2).jpg

HowaEight wrote: Tue Aug 23, 2022 9:51 amDeel bietjie specs van daai geweer asb. Baie baie mooi groep!!6.5/284Norma wrote: Mon Aug 22, 2022 5:29 pm 6 Creedmoor met Berger 105 Hybrid.
90mm groep op 1030m.
6 Creedgroep (2).jpg

Dis die eerste Howa 6 Creed waarvan ek hoor wat so mooi skiet. Voel vir my of die Howa 6 Creeds en 300 PRC’s bietjie sukkel of is die issues uitgesorteer? Ek soek n Howa 6 Creed Varmint met die 26 duim loop maar was bang a.g.v. Bogenoemde.6.5/284Norma wrote: Wed Aug 24, 2022 8:02 amEight wrote: Tue Aug 23, 2022 9:51 amDeel bietjie specs van daai geweer asb. Baie baie mooi groep!!6.5/284Norma wrote: Mon Aug 22, 2022 5:29 pm 6 Creedmoor met Berger 105 Hybrid.
90mm groep op 1030m.
6 Creedgroep (2).jpg
Howa
Grs Bifrost kolf
30 MOA piccatiny
Kahles 5-25
Jard sneller
EC tuner brake


Duidelik is hierdie n raakvat kombinasie. Well done!6.5/284Norma wrote: Wed Aug 24, 2022 8:55 pm Ja nee hy maak mooi.
Het wel verskillende punte en kruite getoets om daar te kom.

