Hier kom n ding, ah ah, n ding wat spring, ah ah.................
Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Hier kom n ding, ah ah, n ding wat spring, ah ah.................
-
groblerlo
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jun 06, 2013 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
trots om deel te kan wees van hierdie initiatief
L L L L LAAAAAAT looop met hom!!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/mech-bull-smiley.gif?1292867637ROBBIE1 wrote:![]()
Hier kom n ding, ah ah, n ding wat spring, ah ah.................
![]()
![]()
http://www.sherv.net/cm/emoticons/thanks/animated-thank-you-smiley-emoticon.gif
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
I see the draw takes place tomorrow at 19:00.
We have a work function. How will I know that ive won the main prize

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Martin en al die ander manne.
Alhoewel die trekking eers 19h00 sou plaasvind is dit vervroeg, die trekking vind more plaas by Safari & Outdoor in Pretoria om 15h00 onder toesig van 'n paar lede deur 2 van die Trustees van Loeriehuis. Die beplanning is ook dat die trekking op video opgeneem sal word. Die nommers word getrek en volgens rangorde genommer. Hierdie nommers in rangorde met die eienaar se naam word dan Donderdag op hierdie draad geplaas en sal wenners in volgorde van die trekking gekontak word en kans gegee word om sy prys te kies. Hierdie proses kan 'n paar dae neem aangesien baie mense met vakansie is en vra ons asb almal se geduld en samewerking hier.
Deelnemers kan my ook PM met hul kontak besonderhede sou hulle wou he ons moet telefonies met hul in aanmerking kom. Elke wenner moet egter hier op die draad bevestig watter prys hy opeis.
As daar enige onduidelikheid is kontak my asb of vra jou vra hier sodat almal weet wat aangaan. As dit enigsins moontlik is sal ons more al die wen nommers bekend maak maar vir alle praktiese doeleindes eerskomende Donderdag.
Groete
Jaco

- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
No need to worry Martin, as the main prize is comming to Grootfontein, Namibia......Martin82 wrote:I see the draw takes place tomorrow at 19:00.
We have a work function. How will I know that ive won the main prize
@Frikkie- "no comment" is reg, solank jy net foto's neem....!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Jammer vir jou Pieter. Die pryse mag nie uitgevoer word nie. Een of ander nuwe reël by die grenspostethe main prize is comming to Grootfontein, Namibia......
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Fotos van wat Pieter

- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Pvdw wrote:Jammer vir jou Pieter. Die pryse mag nie uitgevoer word nie. Een of ander nuwe reël by die grenspostethe main prize is comming to Grootfontein, Namibia......
Mag ek myself dan invoer na die pryse toe??
"Fotos van wat Pieter?"
Nee ek weet nie...... jy's mos die geheimsinnige ene wat dankie sê aan die naamlose weldoender!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
ooo daai fotos LOL ja nee ek sê maar niks nie, net baie dankie.
Mens kan nog dankie sê, goeie maniere
Mens kan nog dankie sê, goeie maniere
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Pieter...you can come with me hahahaha
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Ek neem aan S&O gaan nog n prys borg aangesien hulle betrokke is by die trekking,wat beteken dis n goeie advertensie vir hulle.Jakkalsgat wrote:Martin en al die ander manne.
Alhoewel die trekking eers 19h00 sou plaasvind is dit vervroeg, die trekking vind more plaas by Safari & Outdoor in Pretoria om 15h00 onder toesig van 'n paar lede deur 2 van die Trustees van Loeriehuis. Die beplanning is ook dat die trekking op video opgeneem sal word. Die nommers word getrek en volgens rangorde genommer. Hierdie nommers in rangorde met die eienaar se naam word dan Donderdag op hierdie draad geplaas en sal wenners in volgorde van die trekking gekontak word en kans gegee word om sy prys te kies. Hierdie proses kan 'n paar dae neem aangesien baie mense met vakansie is en vra ons asb almal se geduld en samewerking hier.
Deelnemers kan my ook PM met hul kontak besonderhede sou hulle wou he ons moet telefonies met hul in aanmerking kom. Elke wenner moet egter hier op die draad bevestig watter prys hy opeis.
As daar enige onduidelikheid is kontak my asb of vra jou vra hier sodat almal weet wat aangaan. As dit enigsins moontlik is sal ons more al die wen nommers bekend maak maar vir alle praktiese doeleindes eerskomende Donderdag.
Groete
Jaco
Klink vir my na n plan.
- Martin82
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Fri Nov 02, 2012 1:10 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Nikon Monarch 10x42... I think that's only fair hehehe
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
JacoJakkalsgat wrote:Martin en al die ander manne.
Alhoewel die trekking eers 19h00 sou plaasvind is dit vervroeg, die trekking vind more plaas by Safari & Outdoor in Pretoria om 15h00 onder toesig van 'n paar lede deur 2 van die Trustees van Loeriehuis. Die beplanning is ook dat die trekking op video opgeneem sal word. Die nommers word getrek en volgens rangorde genommer. Hierdie nommers in rangorde met die eienaar se naam word dan Donderdag op hierdie draad geplaas en sal wenners in volgorde van die trekking gekontak word en kans gegee word om sy prys te kies. Hierdie proses kan 'n paar dae neem aangesien baie mense met vakansie is en vra ons asb almal se geduld en samewerking hier.
Deelnemers kan my ook PM met hul kontak besonderhede sou hulle wou he ons moet telefonies met hul in aanmerking kom. Elke wenner moet egter hier op die draad bevestig watter prys hy opeis.
As daar enige onduidelikheid is kontak my asb of vra jou vra hier sodat almal weet wat aangaan. As dit enigsins moontlik is sal ons more al die wen nommers bekend maak maar vir alle praktiese doeleindes eerskomende Donderdag.
Groete
Jaco
Hiedie klink na 'n blink plan wat regverdig sal wees teenoor almal. My enigste bekommernis is dat julle die deur so groot ooplos. Daar sal moet riglyne wees om te volg. Wat maak julle as iemand tweede prys wen en die man sit in 'n buurland tot middel Januarie, dit sal baie onregverdig wees om almal so lank te maak wag. Dit mag dan ook die uitdeel van pryse maande lank vertraag en 'n logistieke nagmerrie veroorsaak. {Daar is 'n berg pryse wat base moet kry}
Maar net my 5c, dink net julle moet oopkop hier ingaan
Mooi loop
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Toemaar Marc, ek is nie in die buurland nie.....
Aim small, miss small
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Vir die wat in hierdie buurland sit...... julle is welkom om my te kontak om te verneem of jy iets gewen het.... teen die billike tarief van 50% van die prys...Eugene wrote:Toemaar Marc, ek is nie in die buurland nie.....
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Wow dankie Pieter,Pieter Vorster wrote:Vir die wat in hierdie buurland sit...... julle is welkom om my te kontak om te verneem of jy iets gewen het.... teen die billike tarief van 50% van die prys...Eugene wrote:Toemaar Marc, ek is nie in die buurland nie.....
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Frikkiedbr wrote:Wow dankie Pieter,Pieter Vorster wrote:Vir die wat in hierdie buurland sit...... julle is welkom om my te kontak om te verneem of jy iets gewen het.... teen die billike tarief van 50% van die prys...Eugene wrote:Toemaar Marc, ek is nie in die buurland nie.....
.....vir die manne soos G-force wat in Henties gaan wees...... agv die swak telefoonverbinding soontoe oor Des. vakansies sal ek genoodsaak wees om maar deur te ry en persoonlik die nuus te kom oordra..
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Dink hy kryp so bietjie g#t

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Marc
Jy het net getik omdat jy beurt gekry het, ons is in die moderne eeu.
Groete
Jaco
Jy het net getik omdat jy beurt gekry het, ons is in die moderne eeu.
Groete
Jaco
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Die manne sal darm seker roaming he op hulle iphone's ens, sal hulle seker kan kontak glo ek.
Sien ek en Jaco het gelyk geskryf,
.
Sien ek en Jaco het gelyk geskryf,
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Dis mos dan 'n noodgeval en sekerlik goed genoeg rede om die winkel te mag sluit!?cassie_calvinia wrote:nie geweet Pieter is so goeie man nie!!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Uiteindelik bwahahahaaJakkalsgat wrote:Marc
Jy het net getik omdat jy beurt gekry het, ons is in die moderne eeu.
Groete
Jaco
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Sterkte aan almal wat deelgeneem het, die tyd loop nou uit, 2 ure na die trekking toe, mag die trekking julle geluk bring!!