Page 19 of 30
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 12:55 pm
by ROBBIE1
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 1:11 pm
by groblerlo
trots om deel te kan wees van hierdie initiatief
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 1:35 pm
by Frikkiedbr
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/mech-bull-smiley.gif?1292867637
http://www.sherv.net/cm/emoticons/thanks/animated-thank-you-smiley-emoticon.gif
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:10 pm
by Martin82
I see the draw takes place tomorrow at 19:00.
We have a work function. How will I know that ive won the main prize

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:28 pm
by Jakkalsgat
Martin en al die ander manne.
Alhoewel die trekking eers 19h00 sou plaasvind is dit vervroeg, die trekking vind more plaas by Safari & Outdoor in Pretoria om 15h00 onder toesig van 'n paar lede deur 2 van die Trustees van Loeriehuis. Die beplanning is ook dat die trekking op video opgeneem sal word. Die nommers word getrek en volgens rangorde genommer. Hierdie nommers in rangorde met die eienaar se naam word dan Donderdag op hierdie draad geplaas en sal wenners in volgorde van die trekking gekontak word en kans gegee word om sy prys te kies. Hierdie proses kan 'n paar dae neem aangesien baie mense met vakansie is en vra ons asb almal se geduld en samewerking hier.
Deelnemers kan my ook PM met hul kontak besonderhede sou hulle wou he ons moet telefonies met hul in aanmerking kom. Elke wenner moet egter hier op die draad bevestig watter prys hy opeis.
As daar enige onduidelikheid is kontak my asb of vra jou vra hier sodat almal weet wat aangaan. As dit enigsins moontlik is sal ons more al die wen nommers bekend maak maar vir alle praktiese doeleindes eerskomende Donderdag.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:37 pm
by Piet Pille
Martin82 wrote:I see the draw takes place tomorrow at 19:00.
We have a work function.
How will I know that ive won the main prize 
No need to worry Martin, as the main prize is comming to Grootfontein, Namibia......
@Frikkie- "no comment" is reg, solank jy net foto's neem....!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:41 pm
by Pvdw
the main prize is comming to Grootfontein, Namibia......
Jammer vir jou Pieter. Die pryse mag nie uitgevoer word nie. Een of ander nuwe reël by die grensposte

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:42 pm
by Frikkiedbr
Fotos van wat Pieter

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:43 pm
by Piet Pille
Pvdw wrote: the main prize is comming to Grootfontein, Namibia......
Jammer vir jou Pieter. Die pryse mag nie uitgevoer word nie. Een of ander nuwe reël by die grensposte

Mag ek myself dan invoer na die pryse toe??
"Fotos van wat Pieter?"
Nee ek weet nie...... jy's mos die geheimsinnige ene wat dankie sê aan die naamlose weldoender!

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:45 pm
by Frikkiedbr
ooo daai fotos LOL ja nee ek sê maar niks nie, net baie dankie.
Mens kan nog dankie sê, goeie maniere

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:47 pm
by Martin82
Pieter...you can come with me hahahaha
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:48 pm
by sako 30-06
Jakkalsgat wrote:Martin en al die ander manne.
Alhoewel die trekking eers 19h00 sou plaasvind is dit vervroeg, die trekking vind more plaas by Safari & Outdoor in Pretoria om 15h00 onder toesig van 'n paar lede deur 2 van die Trustees van Loeriehuis. Die beplanning is ook dat die trekking op video opgeneem sal word. Die nommers word getrek en volgens rangorde genommer. Hierdie nommers in rangorde met die eienaar se naam word dan Donderdag op hierdie draad geplaas en sal wenners in volgorde van die trekking gekontak word en kans gegee word om sy prys te kies. Hierdie proses kan 'n paar dae neem aangesien baie mense met vakansie is en vra ons asb almal se geduld en samewerking hier.
Deelnemers kan my ook PM met hul kontak besonderhede sou hulle wou he ons moet telefonies met hul in aanmerking kom. Elke wenner moet egter hier op die draad bevestig watter prys hy opeis.
As daar enige onduidelikheid is kontak my asb of vra jou vra hier sodat almal weet wat aangaan. As dit enigsins moontlik is sal ons more al die wen nommers bekend maak maar vir alle praktiese doeleindes eerskomende Donderdag.
Groete
Jaco
Ek neem aan S&O gaan nog n prys borg aangesien hulle betrokke is by die trekking,wat beteken dis n goeie advertensie vir hulle.
Klink vir my na n plan.

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 2:57 pm
by Martin82
Nikon Monarch 10x42... I think that's only fair hehehe
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 3:37 pm
by Marc
Jakkalsgat wrote:Martin en al die ander manne.
Alhoewel die trekking eers 19h00 sou plaasvind is dit vervroeg, die trekking vind more plaas by Safari & Outdoor in Pretoria om 15h00 onder toesig van 'n paar lede deur 2 van die Trustees van Loeriehuis. Die beplanning is ook dat die trekking op video opgeneem sal word. Die nommers word getrek en volgens rangorde genommer. Hierdie nommers in rangorde met die eienaar se naam word dan Donderdag op hierdie draad geplaas en sal wenners in volgorde van die trekking gekontak word en kans gegee word om sy prys te kies. Hierdie proses kan 'n paar dae neem aangesien baie mense met vakansie is en vra ons asb almal se geduld en samewerking hier.
Deelnemers kan my ook PM met hul kontak besonderhede sou hulle wou he ons moet telefonies met hul in aanmerking kom. Elke wenner moet egter hier op die draad bevestig watter prys hy opeis.
As daar enige onduidelikheid is kontak my asb of vra jou vra hier sodat almal weet wat aangaan. As dit enigsins moontlik is sal ons more al die wen nommers bekend maak maar vir alle praktiese doeleindes eerskomende Donderdag.
Groete
Jaco
Jaco
Hiedie klink na 'n blink plan wat regverdig sal wees teenoor almal. My enigste bekommernis is dat julle die deur so groot ooplos. Daar sal moet riglyne wees om te volg. Wat maak julle as iemand tweede prys wen en die man sit in 'n buurland tot middel Januarie, dit sal baie onregverdig wees om almal so lank te maak wag. Dit mag dan ook die uitdeel van pryse maande lank vertraag en 'n logistieke nagmerrie veroorsaak. {Daar is 'n berg pryse wat base moet kry}
Maar net my 5c, dink net julle moet oopkop hier ingaan
Mooi loop
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 4:04 pm
by Eugene
Toemaar Marc, ek is nie in die buurland nie.....
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 4:07 pm
by Piet Pille
Eugene wrote:Toemaar Marc, ek is nie in die buurland nie.....
Vir die wat in hierdie buurland sit...... julle is welkom om my te kontak om te verneem of jy iets gewen het.... teen die billike tarief van 50% van die prys...

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 4:08 pm
by Frikkiedbr
Pieter Vorster wrote:Eugene wrote:Toemaar Marc, ek is nie in die buurland nie.....
Vir die wat in hierdie buurland sit...... julle is welkom om my te kontak om te verneem of jy iets gewen het.... teen die billike tarief van 50% van die prys...

Wow dankie Pieter,

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 4:14 pm
by Piet Pille
Frikkiedbr wrote:Pieter Vorster wrote:Eugene wrote:Toemaar Marc, ek is nie in die buurland nie.....
Vir die wat in hierdie buurland sit...... julle is welkom om my te kontak om te verneem of jy iets gewen het.... teen die billike tarief van 50% van die prys...

Wow dankie Pieter,

.....vir die manne soos G-force wat in Henties gaan wees...... agv die swak telefoonverbinding soontoe oor Des. vakansies sal ek genoodsaak wees om maar deur te ry en persoonlik die nuus te kom oordra..
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 4:15 pm
by cassie_calvinia
nie geweet Pieter is so goeie man nie!!
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 4:16 pm
by Frikkiedbr
Dink hy kryp so bietjie g#t

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 4:17 pm
by Jakkalsgat
Marc
Jy het net getik omdat jy beurt gekry het, ons is in die moderne eeu.
Groete
Jaco
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 4:25 pm
by ROBBIE1
Die manne sal darm seker roaming he op hulle iphone's ens, sal hulle seker kan kontak glo ek.
Sien ek en Jaco het gelyk geskryf,

.
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 4:36 pm
by Piet Pille
cassie_calvinia wrote:nie geweet Pieter is so goeie man nie!!
Dis mos dan 'n noodgeval en sekerlik goed genoeg rede om die winkel te mag sluit!?
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Tue Dec 17, 2013 4:39 pm
by Marc
Jakkalsgat wrote:Marc
Jy het net getik omdat jy beurt gekry het, ons is in die moderne eeu.
Groete
Jaco
Uiteindelik bwahahahaa
Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2013
Posted: Wed Dec 18, 2013 12:56 pm
by ROBBIE1
Sterkte aan almal wat deelgeneem het, die tyd loop nou uit, 2 ure na die trekking toe, mag die trekking julle geluk bring!!