Ek stem- die plus punt is jou silencer is van die kortste en van die goedkoopste, as jy hom ligter en stiller kan maak is hy die beste op die mark. Daar is meer as net die een eienskap wat mense n produk laat koop, ek meen as prys nie belangrik was vir ons nie het almal Wilson Titanium whispers geskiet en die toets hierboo was nie nodig nie. Gebruik dit as n maatstaf om te verbeter en nie n plek om te probeer foutvind met die toets nie. En as jy voel die toets beteken niks nie dan hoef jy mos nie verder te "stres'' oor dit nie.Willie wrote:Clarence ek stel voor jy begin 'n nuwe draad. Skenk 'n KD aan 'n lid wat bereid is om 'n vergelykende toets te doen soos die manne met die ander hier bo gedoen het. Dan kan jou beste produk ook mos met die ander vervaardigers vergelyk word![]()
Stilste silencer
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Stilste silencer
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Stilste silencer
Bad move, ek dink jy kon dit beter hanteer het.theterminator wrote:HI MANNE
Ek was baie lank laas op die forum, dempers hou my besig tot laat elke aand
kry ek nou vanmiddag 'n groot verrassing, een van die lede bring hier vir my die knaldemper toetse aan en my demper doen die swakste
Nou gaan ons 'n groot blik wurms oopmaak
ek wil so paar vrae vra
1. hoekom het niemand my gekontak om ook 'n demper vir die toetse te stuur nie
2. wat se apparaat is gebruik om die toetse mee te doen
3. waar is die apparaat geplaas tydens die toetse - langs die skut se oor, langs die geweer, voor die geweer ens
4. is daar 'n bevoegde persoon gebruik om die toetse te doen
5. wat was die db wat by elke demper gemeet is
6. het julle spesefiek gevra vir 204 dempers
hoekom ek die vrae vra
geno het 'n terminator demper gebruik wat ek meer as drie jaar terug vir hom gemaak het, hy het die demper gebruik tydens operasie mooihuil oop sweizer
volgens hom was daar op daai stadium niks wat sagter was as daai terminator nie
daar is sekerlik al 'n paar duisend skote deur die demper en is die demper al redelik gepak aan die binnekant met carbon en koper. so 'n gebruikte demper is verseker minder effektief as 'n nuwe demper
het hy vir die forum lede vertel dat dit 'n ou gebruikte terminator was wat getoets is
ek het vanmiddag met 'n dokter gepraat wat klanktoetse doen vir die goedgekeurde inspeksie-owerheid vir geraasmeting oor die toetse wat gedoen is
na sy verduideliking oor die klanktoetse en die apparaat wat gebruik word is dit vir my duidelik dat die toetse wat hier gedoen is eintlik 'n grap is
ek het ook met hom gereel dat hy die regte klanktoetse hier in bloemfontein kom doen en dit dan vir ons op die forum plaas. julle is welkom om my te kontak vir reelings oor die toetse
daar sal van 'n 223 tot 'n 375 getoets word, my dempers se toetse sal op my webblad geplaas word (webblad sal binnekort in werking wees)
hoekom al die kalibers - die manne wat dempers ingestuur het was nie baie eerlik nie, daar is van daai dempers wat baie groter is as die algemene dempers wat hulle vir groter kalibers gebruik
ek kry elke week ten minste 5-7 bestellings van skuts wat van die dempers het wat getoets is op die forum, wat die naweek langs 'n ander skut geskiet het wat 'n terminator gebruik en wat die verskil in klank hoor en dan sommer dieselfde middag of die maandag dan 'n terminator bestel
jy moet nominate vir watse kaliber jou demper is
ek kon ook my grootste demper ingestuur het en vir almal vertel het dit is 'n 204 demper
Wouter, jy het gevra wat fout gegaan het, hulle het 'n ou demper getoets
ek gebruik naatlose pyp op die nuwe dempers, die binnekant is so bietjie verander en ook nuwe powdercoat
die demper is sagter en ook sterker as die ou reeks ongelukkig ook duurder - R1400
nou ietsie vir die manne wat so oor die gewig kerm, 'n effektiewe demper het ongelukkig 'n prys - gewig en groote
my dempers is swaarder en groter as van die ander fabrikate, maar om die perfekte balans op jou geweer te kry moet die demper meer as 600 gram weeg, die swaarder demper sal ook meer terugskop absorbeer
alluminium dempers is baie lekker en lig maar oor die langtermyn hou hulle nie, ek het terminators by my wat tussen 4500 en 16000 skote deur het, die 16000 een is amper heeltemal toe van die aanpaksels
die kleiner dempers wat die skuts so op die groter gewere sit sal ook baie vinniger aanpak aan die binnekant as die groter dempers.
daar is nou 'n magdom manne wat dempers bou - amper elke ou wat 'n draaibank het bou dempers
lede wat op mdie forum en ander forums gebruik, kyk die manne se trackrecords, hoe lank bou hy al dempers, wat weet hy van die skiet-game, laat hy die goed bou of bou hy self, wat se waarborg het jy ens
ek bou al 10 jaar dempers en die meeste skuts/jagters het al van terminator dempers gehoor en op die forums daarvan gelees, ek het al male sonder tal dempers vir manne vervang wat nie eers my produk se skuld was nie, net omdat my naam vir my so belangrik is
op die foto van die dempers wat getoets is is daar 'n silent hunter langs myne, ek wil net graag weet hoekom lyk hulle al meer soos terminators?
dis makliker om 'n ding te na-aap as om 'n nuwe vorm uit te dink
die mense kom vertel my ook hoe kraak jy my produk af daar buite, ek het dit mos nie met jou produk gedoen nie
ek se weer ek bou dempers en nie trompette nie
kyk of al die manne wat nou so dempers bou nog oor 2 jaar hier gaan wees
mense wat belangstel in die regte klanktoetse deur geakrediteurde onafhanklike mense kontak my gerus
die toetse sal voor einde september plaasvind
groetnis
clarence
- Gerharddb
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Wed Aug 28, 2013 7:39 pm
Re: Stilste silencer
+1Hugo wrote:Bad move, ek dink jy kon dit beter hanteer het.theterminator wrote:HI MANNE

Ek dink dit is duidelik gemaak van die begin af dat dit getoets gaan word deur ouens wat dit in die praktiese omgewing gebruik en dus n goeie idee het van wat hulle in n silencer soek en hoe hy moet maak. Ek sal eerder na so ou se opinie luister en dit dan ondersoek as wat ek na n moerse complicated verslag, wat hierdie nie was nie, luister. Nothing beats experience het my oupa gese.
Henk, baie geluk! Ek gebruik self een van joune en is bitter gelukkig! Hou so aan!
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Stilste silencer
Ek wonder hoekom sien ons nie van die meer gewilde silencers soos Terminator en Silent hunter in die geweer winkels soos Safari & Outdoor.
Het die vervaardigers nog nie bemarking gedoen nie?
Groete
Henning

300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stilste silencer
Om 'n silencer in die winkel te kry sal hy teen 'n laer prys aan die handelaar moet verkoop as hy steeds op sy eie teen sy prys ook wil verkoop. Hierdie is moontlik nie lonend nie, tensy hy sy prys lig ...
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Stilste silencer
Ek dink ek het eindelik my vraag verkeerd be-woord.Arnold wrote:Om 'n silencer in die winkel te kry sal hy teen 'n laer prys aan die handelaar moet verkoop as hy steeds op sy eie teen sy prys ook wil verkoop. Hierdie is moontlik nie lonend nie, tensy hy sy prys lig ...
Hoekom het ons sulke vrek duur oorseese silencers in die groter wapen winkels as ons sulke goeie en bekostigbare produkte hier op ons voorstoep het?
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stilste silencer
Hulle is op ons voorstoep en geredelik beskikbaar al is hulle nie in 'n winkel nie ...
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Stilste silencer
Jungle Julian se wangstukke word in S&O verkoop.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Stilste silencer
FrikGromit wrote:Jungle Julian se wangstukke word in S&O verkoop.
Ek hoor hulle is van die stilstes op die mark. Jammer dat hy nie saam getoets is nie.
Groetnis
Wout
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Stilste silencer
Wouter Roets wrote:FrikGromit wrote:Jungle Julian se wangstukke word in S&O verkoop.
Ek hoor hulle is van die stilstes op die mark. Jammer dat hy nie saam getoets is nie.
Groetnis
Wout
Jyt reg gehoor Wouter, as jy n skoot skiet maak daai wangstuk nie n geluid nie.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Stilste silencer
Henning...ga jy nogsteeds daai R1900 job laat doen...is daar nie goedkoper hier in die Kaap nie?
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Stilste silencer
Hugo wrote:Wouter Roets wrote:FrikGromit wrote:Jungle Julian se wangstukke word in S&O verkoop.
Ek hoor hulle is van die stilstes op die mark. Jammer dat hy nie saam getoets is nie.
Groetnis
Wout
Jyt reg gehoor Wouter, as jy n skoot skiet maak daai wangstuk nie n geluid nie.
Dan is hy seker ook goedkoper, ligter en korter ook nog ?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Stilste silencer
Ja Wouter. Myne is nog net so stil soos toe ek hom gekoop het so 3 jaar gelede.
Plaaslike produkte is beskikbaar in plaaslike winkels. Ne?
Plaaslike produkte is beskikbaar in plaaslike winkels. Ne?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Stilste silencer
Frik
Het joune dan nie carbon op nie, aangesien hy dan so swart is?
Groetnis
Wout
Het joune dan nie carbon op nie, aangesien hy dan so swart is?
Groetnis
Wout
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Stilste silencer
Frik en Wouter is weer vol grappe vandag.
Ek glo silencer is persoonlike keuse, swaarder, langer, groter en dalk stiller of korter, kleiner en ligter? As die kleiner een so stil of amper so stil soos die groot een is, is dit seker n bonus. Die kleiner en ligter silencers werk net beter as mens die geweer moet dra heeldag.
Uit hierdie toets het ons gesien dat dit nie noodwendig die groter en langer silencers is wat die stilste is nie. Sal graag wil sien met die toets wat Clarens doen wat die resultate gaan wees.
As hierdie toets deur elke vervadiger gedoen word sal daar seker heelwat meer wenners wees, hehe, maar dis soos om jou top karre met een toets te vergelyk, een wen in die een afdeling en die ander een met die ander, jy moet jou eie keuse maak wat vir jou die belangrikste is.

- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1880
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Stilste silencer
Henk
Ek vra die vraag maar hier op die forum want dalk wil ander lede ook dieselfde weet.
Is daar 'n groot verskil in die dempingsvermoe van die silent hunter (10 kamer) en die 12 kamer soos die wat jy vir Flip gebou het en dan hoeveel langer is die 12 kamer as die 10 kamer?

Last edited by Ratel on Tue Aug 12, 2014 3:17 pm, edited 1 time in total.
Maak 'n verskil
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Stilste silencer
Gestel Jan-Alleman wil nou n silencer koop...
70% belangrikheid is om sag as moontelik te wees...
15% belangrikheid is om so klein volume moontelik te he....
15% belangrikheid is om so lig as moontelik te wees...
Silent hunter
OFS Ultimate
Warrior - dun
Aimzonic
Numenor Reflex
OFS 38mm
Numenor Screw on
Warrior - medium
Numenor Prototype
Discreet
OFS 50mm
Nightro
Terminator
Warrior - duk

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Stilste silencer
Na my mening het Clarence nogal geldige punte hierbo ge-opper.
Onthou, dit gaan nie hier om vervaardigers teen mekaar af te speel nie. Dit gaan hier oor sekere aspekte wat die vergelykbaarheid van die verskillende KD's se geldigheid bevraagteken - soos gestel deur Clarence.
Daar word nou gesê dat hy dit anders moes hanteer het. Hoe moes hy dit hanteer? Dit is 'n openbare Forum en ons almal wat hier deelneem, wil weet wat aangaan om berekende besluite te neem.
Soos dit vir my wil voorkom is hier 'n Mafia en jy durf hulle nie teengaan nie, dan is jy in die moeilikheid.
Ek wil dit ook noem dat al my KD's van Silent Hunter af kom, maar ek gun elke man 'n plek in die son!
Nou wag ek geduldig vir die aanvalle van die Mafia!

Johan, beslis nie. Daardie was die eerste kwotasie wat ek gekry het by ,sal maar nie se nie.JohanvB wrote:Henning...ga jy nogsteeds daai R1900 job laat doen...is daar nie goedkoper hier in die Kaap nie?
Ek het rond gebel en die naaste aan my gekry vir R 550.
Probeer nog uitwerk hoe die ander een uitkom by R1900 maar stel nie juis belang in die antwoord.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Stilste silencer
Ek kan ongelukkig nie daai een mee help nie maar soos voorheen gese hy loop bitter sag, my vorige no name silencer het as ek dit so kan beskryf net in die middel 'n vernouing in gehaad, was die omenby die selfde lengte maar taamlik breer as die silent hunter, overall dink ek die no-name het 'n groter volume binnekant gehaad as die Silent Hunter, ek weet nie of dit die baffels is nie of hoe hulle gerangskik is etc. nie maar daar is werklik 'n groot verskil tussen die twee, ek het veral agter gekom met my handladings wat bietjie hot is raas my ou silencer baie meer as met gewone Fabrieks ammo, met die Silent Hunter kan ek nie rerig 'n verskil agter kom nie.Ratel wrote:Henk
Ek vra die vraag maar hier op die forum want dalk wil ander lede ook dieselfde weet.
Is daar 'n groot verskil in die dempingsvermoe van die silent hunter (10 kamer) en die 12 kamer soos die wat jy vir Flip gebou het en dan hoeveel langer is die 12 kamer as die 10 kamer?
Ek het ongelukkig nie 'n 10 kamer een nie om die verskil te toets nie, moet bysê 'n vriend het 'n silencer wat baie langer as die silent hunter is ook met 'n klomp baffels in, weet nie hoe baie nie , hy is seker so 'n derde langer en nog swaarder en hy is ook nie so sag nie.
Ek gebruik die geweer net uit 'n bakkie of voorsit skiet, so gewig is nie 'n proebleem vir my nie, so die volgende silencer gaan weer 'n 12 kamer een wees.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Stilste silencer
Niemand het tot op hede so n toets gedoen nie, en ek het groot waardering vir hierdie toets wat die manne gedoen het.Pieter Willem Vorster wrote:Na my mening het Clarence nogal geldige punte hierbo ge-opper.
Onthou, dit gaan nie hier om vervaardigers teen mekaar af te speel nie. Dit gaan hier oor sekere aspekte wat die vergelykbaarheid van die verskillende KD's se geldigheid bevraagteken - soos gestel deur Clarence.
Daar word nou gesê dat hy dit anders moes hanteer het. Hoe moes hy dit hanteer? Dit is 'n openbare Forum en ons almal wat hier deelneem, wil weet wat aangaan om berekende besluite te neem.
Soos dit vir my wil voorkom is hier 'n Mafia en jy durf hulle nie teengaan nie, dan is jy in die moeilikheid.
Ek wil dit ook noem dat al my KD's van Silent Hunter af kom, maar ek gun elke man 'n plek in die son!
Nou wag ek geduldig vir die aanvalle van die Mafia!
Groetnis
Inteendeel dit sou nie gepas gewees het vir n vervaardiger om so n toets te doen.
In die eerste plek sou die resultaat miskien nie bekend gemaak word nie of die resultaat sou bevraagteken word.
Baie dankie aan die manne.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Stilste silencer
Pieter Willem Vorster wrote:Na my mening het Clarence nogal geldige punte hierbo ge-opper.
Onthou, dit gaan nie hier om vervaardigers teen mekaar af te speel nie. Dit gaan hier oor sekere aspekte wat die vergelykbaarheid van die verskillende KD's se geldigheid bevraagteken - soos gestel deur Clarence.
Daar word nou gesê dat hy dit anders moes hanteer het. Hoe moes hy dit hanteer? Dit is 'n openbare Forum en ons almal wat hier deelneem, wil weet wat aangaan om berekende besluite te neem.
Soos dit vir my wil voorkom is hier 'n Mafia en jy durf hulle nie teengaan nie, dan is jy in die moeilikheid.
Ek wil dit ook noem dat al my KD's van Silent Hunter af kom, maar ek gun elke man 'n plek in die son!
Nou wag ek geduldig vir die aanvalle van die Mafia!
Groetnis
Dit gaan nie oor 'n mafia nie, eerstend die hele trend was aanvallend, daar is vrae gevra wat alreeds beantwoord is as hy die moeite doen om alles te lees, hy kon mos heel rustig gestel het dat hy nie met alles saamstem nie en dit eerder profesioneel wil laat doen. Mense het baie moeite gedoen en dis nie lekker om die kole gehaal te word nie veral as jy nie al jou feite het nie. Volgende slag wil ouens nie sulke dinge doen nie want dit ontaard net in stress
Weereens dankie dat mense opgestaan het, bereid was om geld en tyd op te offer vir hulle medemens.
Last edited by Flip Nel on Tue Aug 12, 2014 3:48 pm, edited 1 time in total.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Stilste silencer
JohnnieJohnnie De Wet wrote:Gestel Jan-Alleman wil nou n silencer koop...
70% belangrikheid is om sag as moontelik te wees...
15% belangrikheid is om so klein volume moontelik te he....
15% belangrikheid is om so lig as moontelik te wees...
Silent hunter
OFS Ultimate
Warrior - dun
Aimzonic
Numenor Reflex
OFS 38mm
Numenor Screw on
Warrior - medium
Numenor Prototype
Discreet
OFS 50mm
Nightro
Terminator
Warrior - duk
Ja, die ding word 'n "silencer" genoem, maar vir my is sy belangrikste kenmerk nie om te "silence" nie, maar om die skop weg te neem of te verminder sodat jy kan deurvolg en dadelik sien waar jy geskiet het. Die volgende aspek waarna ek sal kyk is die gewig - ook net vir "walk & stalk". Ek, wat van 'n bakkie af skiet, voel vere vir die gewig. Hy moet net nie so swaar wees dat die loop buig nie.
Alle KD's demp die klank tot 'n groot mate.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Stilste silencer
Ek wil nog n groot dankie aan die manne gee, want met hierdie draad het ons almal meer belang gestel en navorsing gedoen en is nou soveel ryker in kennis oor KD's.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1880
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Stilste silencer
Dankie FlipFlip nel wrote:Ek kan ongelukkig nie daai een mee help nie maar soos voorheen gese hy loop bitter sag, my vorige no name silencer het as ek dit so kan beskryf net in die middel 'n vernouing in gehaad, was die omenby die selfde lengte maar taamlik breer as die silent hunter, overall dink ek die no-name het 'n groter volume binnekant gehaad as die Silent Hunter, ek weet nie of dit die baffels is nie of hoe hulle gerangskik is etc. nie maar daar is werklik 'n groot verskil tussen die twee, ek het veral agter gekom met my handladings wat bietjie hot is raas my ou silencer baie meer as met gewone Fabrieks ammo, met die Silent Hunter kan ek nie rerig 'n verskil agter kom nie.Ratel wrote:Henk
Ek vra die vraag maar hier op die forum want dalk wil ander lede ook dieselfde weet.
Is daar 'n groot verskil in die dempingsvermoe van die silent hunter (10 kamer) en die 12 kamer soos die wat jy vir Flip gebou het en dan hoeveel langer is die 12 kamer as die 10 kamer?
Ek het ongelukkig nie 'n 10 kamer een nie om die verskil te toets nie, moet bysê 'n vriend het 'n silencer wat baie langer as die silent hunter is ook met 'n klomp baffels in, weet nie hoe baie nie , hy is seker so 'n derde langer en nog swaarder en hy is ook nie so sag nie.
Ek gebruik die geweer net uit 'n bakkie of voorsit skiet, so gewig is nie 'n proebleem vir my nie, so die volgende silencer gaan weer 'n 12 kamer een wees.
Ek sal maar vir Henk PM. Ek vermoed hy bou KDs laat die spoeg spat.
Maak 'n verskil