My Trofee Kamer

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Marc »

Gerhard

Wat vra jy per kilo  ;D

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Carls wrote:
Gerhard wrote: Hy was baie bly oor die vleis en die ramme was spek vet!
Mooi werk Gerhard, moet s? van die kant lyk hulle DUK vd vet.
Die spike het van Dinsdag af in die koel kamer gehang.

Gister middag by die slagter weeg die karkas in op 28kg.

Die groot ram was baie groter as die spike.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

My waterbok bul se scull mount is klaar...

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My Trofee Kamer

Post by DWB »

Lyk interresant
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Marc »

Daai is nou wraggies iets spesiaal  8)

Jy gaan hom altyd kan onthou, bloot oor jy hom nie gaan jaag het nie. Die ou man het gekies dat julle paaie moet kruis  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Die ys is nou gebreek met die 375H&H met die eerste bok gister...

Was n moeilike skoot op 170m met die 1-5 x 20 Leopold teleskoop gewees.

Image


Image
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by NEGE3 »

Baie geluk. Hoop daar wag nog sommer baie. Mooi roer.
Groete.
Groete,
Koos de Beer
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Carl »

Geluk Gerhard
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Marc »

Lekker Gerhard
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: My Trofee Kamer

Post by Frederik »

Nous daar geen stop met die 375 nie.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Frederik wrote:Nous daar geen stop met die 375 nie.
Dink jy is reg Fred...

Hy dreun so lekker in die veld en so op die oopte kap ek hom uit die le nogal nie te sleg nie... :laugh:
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Reggie Gerber »

Geluk Gerhard

Mooi fotos

Reggie
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: My Trofee Kamer

Post by Drenalinjunkie »

Mooi geskiet ou maat.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: My Trofee Kamer

Post by theedge »

Baie netjies maat - weer baie mooi fotos
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by vlakvark1 »

Geluk Gerhard

Mooi bok . Waar het jy gaan jag
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

vlakvark1 wrote:Geluk Gerhard

Mooi bok . Waar het jy gaan jag
Dankie almal,

Schalk,

Ek was naby Balfour gewees die naweek.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Bokke in Junie maand

Image

Image

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Augustus boog jag

Image

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Johan Nel »

Gerhard, baie mooi gedoen. Geluk man!!!
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 891
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: My Trofee Kamer

Post by KalahariKlong »

Netjies mater. Lekker vir so laat seisoen jag.
Dis alweer amper tyd om die stokke af te stof.

Groete
KK
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Reggie Gerber »

Netjies Gerhard

Mooi diere en soos altyd mooi fotos

Geluk

Reggie
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Carl »

Baie mooi diere Gerhard, geluk.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Chris09
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Tue Nov 13, 2012 9:00 am

Re: My Trofee Kamer

Post by Chris09 »

Well done Gerhard, netjiese paar diere!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Dit was lekker om weer n draai in n groen land te kon ry die laaste twee weke

Image

Eerste blesbok vir 2014 in digte mis op 220m

Image

Toe is dit tyd om die 3006 te bere en die 375H&H uit te haal.
Na n lekker skaak spel op die Hoeveld se rante en vlaktes kry ek n bul op 150m wat my n skoot gee.

My eerste Swart Wildebees
Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply