As daar lede skuldig is aan so n oortreding,en hulle word niks aan gedoen nie(op die forum),dan is dit net so goed dat Jaracal die optrede goedkeur.Ek glo nie enige van ons wil dit he nie.Laat die lede van die forum stem oor wat moet gebeur.
Boertjie
Slegte smaak in die mond deur jagters gelos
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos
Mense julle gaan nou so aan ens...Onthou hier is 2 baie jong seuns wat dit ook lees wat dink hulle nie??Ek wil regtig nie indruk en strooi veroorsaak nie ma julle wat sou julle dink as julle bv.Blouvalkie se ouderdom is en julle lees die goed?Wil regtig nie moeilikheid veroorsaak nie...
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos
Francois
Onder jou hofie: Is dit waar" het ek jou vertel van die ongeskrewe reels wat soms goeie vriende kwaad uitmekaar laat gaan - hier is 'n goeie voorbeeld - al die manne hierbo is deur en deur goeie manne - hul sienig verskil net eenvoudig.
Dis maar hoe dit is - daar is goed waaroor ons baie sterk voel en ons is bereid om ons nekke daarvoor uit te steek.
Lees die hofie en vat dit as 'n leerskool - hierdie post sluit baie mooi aan by jou vraag in "Is dit waar" Al verskil hier is dat daar geskrewe wette betrokke is.

Dont tell me, show me......
- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos
Naand manne,
Veskoon my onkunde. Ek het nou al 'n paar keer raak gelees van 'n "Draai Jakkals", maar kon dit nou nog nie uitpluis nie. Watse ding is dit ?

Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos
'n Draai Jakkals is ook 'n BAKOOR JAKKALSaxe942 wrote: Naand manne,
Veskoon my onkunde. Ek het nou al 'n paar keer raak gelees van 'n "Draai Jakkals", maar kon dit nou nog nie uitpluis nie. Watse ding is dit ?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos
Dankie Christo 
Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos
Nee Christo man, n draai jakkels is n kaapse vos of silwervos(vulpes chama)
en n bakoor is n bakoor(otocyon megalotis), draai is bietjie ligter van kleur as n bakoor.
hoe slim hou ek my nou ala Ambesa.

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos
Ek't ok so gedink, maar volgens bl 134 van die Soogdier Gids van Suider Afrika is dit soos ek ges? het. Kyk daar.Rooies wrote:
Nee Christo man, n draai jakkels is n kaapse vos of silwervos(vulpes chama)
en n bakoor is n bakoor(otocyon megalotis), draai is bietjie ligter van kleur as n bakoor.
hoe slim hou ek my nou ala Ambesa.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- axe942
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Mon Sep 12, 2011 6:11 pm
Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos
More,
En waar kom die naam vandaan ?
En waar kom die naam vandaan ?
Hannes
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
9mm Vektor SP1, 12Br Beretta A300, .22 Anschutz, .243 Tikka, .308 Israeli Mauser, 8x57 Mauser
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: Slegte smaak in die mond deur jagters gelos
942
Draaijakkals soos sy naam se lig van kleur klein lyfie groot stert gebruik stert om sy vyande of teenstanders te uitoorle.
bakoorjakkals donkerder van kleur groot bak ore rond aan die bokant meer hare op lyf kleiner stert.
DUIDELIKSTE VERSKIL die ore in die nag.
Dis hoekom ek n NF gebruik om die onderskeid te sien.

101

Knou die gediertes AF.