Naam by die Foto
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Naam by die Foto
Ek en my beste vriend by 'n vuur in die jagveld......kyk hoe steady is hy....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Naam by die Foto
Nee ek sien ou Piesang. Daai stomp lê mooi stil.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Naam by die Foto
...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Naam by die Foto
Hi Cobus lag ek nou vir jou.
skerm man skerp
skerm man skerp
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Naam by die Foto
Ek kon op daai stadium nie meer die stomp sien nie Gawie, net die vriend in die glas wat my aangemoedig het.......7mm wrote:Nee ek sien ou Piesang. Daai stomp lê mooi stil.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Naam by die Foto
Dit is hoe dit lyk as n Chevvy se turbo fluit!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Naam by die Foto
Oraait, as ek dan nou moet.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Naam by die Foto
Vang jy 'n veldtie?
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Naam by die Foto
Hiers darem 'n beter ene! 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Naam by die Foto
Nee, dit is my skiewie harties damduiker look.... kyk maar Geno se foto ook, almal wat daar bly/gebly het lyk maar min of meer so...NicoSmit wrote:Vang jy 'n veldtie?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Naam by die Foto
By geboorte was hy natuurlik so lelik, sy ma het hom die eerste twee weke onderstebo gedra voordat sy uitgevind het watter is sy bokant.7mm wrote:My ma se mooiste kind. En nee grapgatte ek het twee jonger broers.
Groete,
Gawie.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Naam by die Foto
Die dokter het vir my ma gesê: Lê dood.
Sy't gehoor: Maak groot.
Sy't gehoor: Maak groot.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Naam by die Foto
En wie het gesê te veel humor is nie goed vir die forum nie...Lekker man !!7mm wrote:Die dokter het vir my ma gesê: Lê dood.
Sy't gehoor: Maak groot.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: Naam by die Foto
Dis ek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"
223 Voere
223 Voere
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Naam by die Foto
Sniper, jy lyk nie eintlik dik van die lag nie. Wat pla jou? 
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Naam by die Foto
Ek en my oudste besig om aan 'n ribbetjie te smul.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Naam by die Foto
Geniet hom Kalahari, voor jy jou oe uitvee is hy uit die huis!Kalahari wrote:Ek en my oudste besig om aan 'n ribbetjie te smul.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Naam by die Foto
Dankie oom Pieter, ek doen so. Hulle raak heng vinning groot.Pieter Willem Vorster wrote:Geniet hom Kalahari, voor jy jou oe uitvee is hy uit die huis!
- Sniper66
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Re: Naam by die Foto
Oom Pieter ek was moeg daai dag, het nagskof gewerk en toe is ek plaas toe na my neef toe, almal se ek lyk kwaai, haha
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Naam by die Foto
Sommer een saam my vrou,nie een van my alleen op my foon nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Naam by die Foto
Aangesien my vrou ook n jagter is, en gereeld kyk wat word gesels op die forum, sit ek sommer een van ons twee by haar vlakvark van die jaar op:
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Sams027.jpg
En sommer een foto vir die lekker:
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Sams004.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Sams027.jpg
En sommer een foto vir die lekker:
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Sams004.jpg
Veiligheid eerste manne!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Naam by die Foto
Baie ou foto van my. 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Naam by die Foto
Meer onlangse een. 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Naam by die Foto
Ag nou ja, ek wou nie maar ek moet....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Naam by die Foto
Jong Pierre, daai lyk na 'n lekker nuwe boere skoffel wat jy besig is om aan te werk.BRNO (Pierre) wrote: En sommer een foto vir die lekker:
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/Sams004.jpg
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.