Page 3 of 3
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Posted: Thu Jan 03, 2019 8:41 am
by tau
3jaar en 1 maand later.....Wouter en Kopskoot wat gaan aan. Ons manne wat net rooibok ooie en Springbokke kan bekostig raak onrustig om saam te jag.
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Posted: Thu Jan 03, 2019 8:56 am
by DWB
Ronnie jag nou net vir offisiƫle publikasies!
Jy moet Wild&Jag koop!
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Posted: Thu Jan 03, 2019 12:38 pm
by Wouter Roets
John
Jy weet mos ek weet nie hoe om foto's te plaas nie en ou Donnie moet maar self kom verduidelik hoekom hy nou deesdae te grend is vir Jaracal.
Groetnis
Wout
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Posted: Thu Jan 03, 2019 1:25 pm
by Capt. Yoda
Is daai Pink hemp
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Posted: Thu Jan 03, 2019 2:08 pm
by Wouter Roets
Capt. Oblivious wrote:Is daai Pink hemp
Netso.
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Posted: Thu Jan 03, 2019 5:04 pm
by tau
DWB wrote:Ronnie jag nou net vir offisiƫle publikasies!
Jy moet Wild&Jag koop!
Sien ek koop nie gereeld daardie outjie nie.

Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Posted: Thu Jan 03, 2019 5:08 pm
by tau
Wouter Roets wrote:John
Jy weet mos ek weet nie hoe om foto's te plaas nie en ou Donnie moet maar self kom verduidelik hoekom hy nou deesdae te grend is vir Jaracal.
Groetnis
Wout
Jy skryf sulke mooi insigwekkende informasie oor lading ontwikkeling en dan verduidelik jy nog stadig as die ouens soos ek dom is en nie helemal verstaan nie, maar jy kan nie 'n wooi(soms ware mooi verhaal) jag storie kom vertel nie???? Ek glo dit nie. Onthou van ons damduikers hier kan nie self sulke jagte ervaar nie en steun grootliks op julle manne se ervarings vir ons fix.
Of dan moet iemand vir Oom Pine gaan ontdooi dat hy weer vir ons kan skryf. Man ek leen sommer vir hom geld as dit moet.
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Posted: Thu Jan 03, 2019 5:09 pm
by tau
Capt. Oblivious wrote:Is daai Pink hemp
Dit is 'n Sako ding jy sal nie verstaan nie........oh vrek sorry.
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz
Posted: Thu Jan 03, 2019 6:29 pm
by Capt. Yoda
Haha
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
Posted: Fri Apr 10, 2020 2:12 pm
by PVZ
black-sam dit was nou n lekker storie om te lees in lockdown - Baie dankie
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
Posted: Fri Apr 10, 2020 2:46 pm
by PWV
Is daar dalk iemand wat al die foto's sigbaar kan kry vir 'n rekenaargestremde?
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
Posted: Mon Apr 13, 2020 7:58 am
by win270
Ek wil ook nou weer die oorspronklike vertellinge gaan lees en foto's bekyk, maar soekfunksie bring my nie daarby uit nie, selfs die gevorderde soekfunksie. Is dit reeds geargiveer?
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
Posted: Mon Apr 13, 2020 8:01 am
by Geno
PWV wrote: Fri Apr 10, 2020 2:46 pm
Is daar dalk iemand wat al die foto's sigbaar kan kry vir 'n rekenaargestremde?
Ek het so gemaak
Re: In Hemmingway se spore Deel II (Ronald en Wouter se Moz jag)
Posted: Mon Apr 13, 2020 10:49 am
by PWV
Baie dankie, Geno!